Nuwe wet kom oor huwelike
Die Departement van Binnelandse sake het bevestig dat hulle beplan om nuwe wette voor te stel vir huwelike in Suid-Afrika, maar sê dit is vertraag weens die maande lange pandemie….
Die Departement van Binnelandse sake het bevestig dat hulle beplan om nuwe wette voor te stel vir huwelike in Suid-Afrika, maar sê dit is vertraag weens die maande lange pandemie….
Is die ANC regime werklik in ʼn oorlog gewikkel teen die veelvuldige korrupsie voorvalle in Suid-Afrika? Dit is die vraag wat nou op menige se lippe hang, veral nadat bekend…
Die optrede van blankes tydens die vooraf verhoor van twee verdagte moordenaars van die jongman van die distrik, word gesien as die begin van veel groter weerstand wat blankes sal…
‘Soek in die verlede en bou daarop jou toekoms’. Dit is seker die bekendste nalatenskap van President Paul Kruger wie ons vandag eer as een van die heldeseuns van ons…
Toe vra Farao se dienaars vir hom: Hoe lank sal die man vir ons ’n strik wees? Laat die manne trek, dat hulle die HERE hulle God kan dien. Weet…
TLU SA hoop die regering, die minister van polisie, Bheki Cele en misdadigers neem kennis van die groeiende gevoel van verset onder Suid-Afrika se landbouers.‘n Groot aantal ondersteuners het vanoggend…
Die onlangse verset optog by die landdroskantoor van Senekal deur honderde boere van die Vrystaat, het getoon dat die groeiende verset nie ligtelik beskou kan word nie. Die video wat…
Volgens die Instituut van Mediese Biologie wat onder die Sjinese Akademie vir Mediese Wetenskap is, is die entstof wat ontwikkel is en nog in ʼn vroee stadium van toetse is,…
Sjina het die week gesê die Verenigde State van Amerika moet sy Koue Oorlog mentaliteit staak wat provokasie, aanvalle en beskuldiging teen Sjina insluit. Die Sjinese beskuldig die Amerikaanse Minister…
Die Europese Unie wil die ses Balkanlande finansieel help om ekonomiese groei en opgradering van infrastruktuur aan te pak om uiteindelik ook lidlande van die EU te word. Alhoewel hierdie…
Ingeligte bronne het die week vasgestel dat nuwe onderhandelings tussen die Europese Unie en die Verenigde Koninkryk hervat kan word en mag lei tot positiewe gevolge. Dit volg nadat die…
Die kategorie 4 orkaan Delta wat afstorm op Meksiko het in krag toegeneem en het Woensdag die Yucantan Skiereiland bereik. Weerkundiges het gewaarsku dat die geweldige storm lewensgevaarlik is end…
Alexei Navalny, die vergiftigde Russiese opposisieleier wat tans in Berlyn aansterk, het skerp gereageer oor die vreemde handeling van ʼn voormalige Bondskanselier van Duitsland. Navalny het gevra hoe dit moontlik…
ʼn Entstof teen Covid-19 mag moontlik op die vroegste teen die einde van Desember 2020 vrygestel word volgens die Wêreld Gesondheid Organisasie se jongste gegewens. Die Direkteur-Generaal van die WGO,…
Nuutste kommentaar