Nog grond vir opkomendes
Die ANC president, Cyril Ramaphosa, het gesê die regering het meer as 8,7 miljoen hektaar grond bekom wat vir opkomende boere beskikbaar gestel is. Van die grond wat so aan…
Die ANC president, Cyril Ramaphosa, het gesê die regering het meer as 8,7 miljoen hektaar grond bekom wat vir opkomende boere beskikbaar gestel is. Van die grond wat so aan…
Wanneer ek aan plaatkoekies dink, dink ek aan my peetma, Emmie Loock wat vir ons as kinders plaatkoekies gebak het op haar ou elektriese wafelpan se agterkant wat glad was. …
Die voormalige burgemeester van Johannesburg, Herman Mashaba, laat hom nie stuit deur die Verkiesingskommissie van SA se beslissing om nie sy politieke party te registreer nie. Die Kommissie het bevind…
En jou huise en die huise van al jou dienaars en die huise van al die Egiptenaars sal vol van hulle wees — soos jou vaders en die vaders van…
Die korrupsie wat Suid-Afrika tot ʼn derderangse piesang republiek gedruk het, is so erg dat die vakverbond nou ook eise stel vir beëindiging van die bedrog. Die woordvoerder van Cosatu…
Die Nasionale Kommissaris van die Suid-Afrikaanse Polisie, generaal Khehla John Sitole, het saam met ander senior beamptes wat betrokke was by ‘n vergadering met Agri SA en TLU SA in…
Alhoewel dit nie moontlik was om bevestiging te kry nie, bestaan die gerugte dat die voormalige MK lede dit sterk oorweeg om gewelddadig op te tree teen die ANC regering….
Die tragiese moord op die jongman in die Senekal distrik het soveel emosie gewek dat dit gevaarlik na aan weerwraak optrede gekom het. Die 22-jarige Brendin Horner is wreed vermoor…
Die Taiwannese Weermag het verskeie kere ʼn vegvliegtuig aangewend om die tartende Sjinese vliegtuie te onderskep wat die grens tussen die twee lande oorsteek wat vertolk word as aggressiewe uitlok…
Kort nadat die Bondskanselier, Angela Merkel, gesprek gevoer het met die opposisieleier van Belarus, word Duitsland versoek om toe te tree as tussenganger om die land se politieke krisis op…
Die Amerikaanse president, Donald Trump, is Dinsdag ontslaan na behandeling sedert Vrydag toegedien is vir infeksie van Covid-19 koronavirus. Die President is terug na die Wit Huis maar sy dokters…
Harvey Alter, Michael Houghton and Charles Rice sal die Nobelprys vir Medikasie deel vir die werk wat hulle gedoen het met die identifisering van die Hepatitis C virus wat in…
Die Wêreld Gewoondheid Organisasie (WGO) wat ʼn afdeling van die Verenigde Nasies is, reken dat die infeksies veel ernstiger is as wat tans op rekord is. Die WGO sê nagenoeg…
Nuutste kommentaar