Daily Archives: October 6, 2020

Spesiale kommentaar- Is dit ons erns?

Gedurende die stryd van die tagtigerjare toe die Nasionale Party gestuit is in vele opsigte met die herontwaking van Afrikaner konserwatisme, het enkele waarhede op die gevegsfront na vore gekom…

Krugerfees 10 Oktober 2020

Vanjaar se Krugerfees word op Saterdag 10 Oktober om 10:00vm te Paardekraal aangebied deur die Verkenners van SA in samewerking met die Calvinistiese Alliansie. Na aanleiding van die huidige toestand…

Korrupsie verniel SA

Die groot en omvangryke korrupsie gevalle is die hoofrede waarom die Suid-Afrikaanse ekonomie op ʼn algehele laagtepunt is. Dit is nog nie seker hoeveel miljoen Rand aan ANC leiers gegee…

Reis-wette kelder vlugte

Die vreemde wette wat deur die ANC regime ingestel het om beheer te behou sodat die pandemie nie hervat in ʼn tweede fase nie, het egter veroorsaak dat verskeie lugrederye…

Die ANC regering se megastad

Die aankondiging wat president Cyril Ramaphosa gedoen het die afgelope Sondag, het nie ongemerk verbygegaan nie, maar is ook nie sonder ʼn klap na blankes gemaak nie. Die blankes sit…

Lewensbrood

Toe gaan Moses en Aäron na Farao, en hulle sê vir hom: So spreek die HERE, die God van die Hebreërs: Hoe lank weier jy om jou voor My te…

Immigrasie verhoog SA werkloosheid

Die onbeheerde toestroming van Afrikane uit buurlande sedert 1994 het onder andere daartoe gelei dat die werkloosheidsyfer aansienlik gestyg het en dat misdaad toegeneem het. Reeds kort na die 1994…

So lyk Swart bemagtiging

Negentig persent van grond hervormings projekte het misluk. Dit vanaf die lessenaar van Thoko Didiza, die Minister van Landbou, Grondhervorming en Plaaslike Ontwikkeling.  Daar is tans bykans 900 plase in…

Geen einde van oorlog, sê Azerbaidjan

Azerbaidjan se President Ilham Aliyev het die naweek gesê die oorlog met Armenië sal nie ophou voordat hulle onttrek uit die Nagorno-Karabach gebied wat deel is van Azerbaidjan se grondgebied…

Duitsers spog met pampoene

N Produsent in die Duitse deelstaat Bavaria het vanjaar die land se pampoen kompetisie gewen met sy reuse pampoen van 720 kilogram. Die organiseerders het die prestasie beskryf as “eenvoudig…

Nuusflitse

Nieu-Kaledonië Die inwoners van Nieu-Kaledonië het in ʼn referendum teen afskeiding van Frankryk gestem en het daarmee die hoop laat vervaag dat dit ʼn republiek sou word. Die stemming van…

Entstof: Indië en SA vra WHO se toetrede

Die regerings van Indië en Suid-Afrika het hulle gewend tot die Wêreld Handel Organisasie (WHO) om tussenbeide te tree sodat ontwikkelende lande ʼn beter geleentheid het om Covid-19 entstof te…

Armeniërs val stede aan

Die Armeniërs is hoofsaaklik Christene terwyl die inwoners van Azerbaidjan oorheersend Moslems is, en beide nasies het nie groot erg aan sy bure nie, maar die lang geskiedenis van Armenië…

Gevegte al hewiger in Nagorno-Karabach

Soldate aan weerskante van die vegtendes, Armenië en Azerbaidjan, het omgekom in die afgelope twee dae se hewige aanvalle wat met grofgeskut en vegvliegtuie gevoer is. ʼn pro-Armeense separatiste leier…