Daily Archives: October 5, 2020

Gautrein werkers staak vandag

Die swart vakbond Numsa het aangekondig dat hulle beoog om Maandag, 5 Oktober met ʼn staking te begin onder die Gautrein werkers. Die werkers is glo ontevrede oor salarisse wat…

Regering stel grond oop vir swart boere

Die Minister van Landbou, Thoko Didiza het aangekondig dat 896 plase bestaande uit 700,000 hektaar staatsgrond, nou beskikbaar gestel word vir landbou doeleindes. Die plase sal glo geadverteer word in…

ANC betaal vliegtuig rit

Die ANC as politieke party het glo die verskuldigde bedrag betaal vir die vliegtuig wat wederregtelik gebruik is om ʼn afvaardiging na Zimbabwe te vervoer. Die gebruik van die Nasionale…

Virus: Ventilators projek misluk

Die regering het voorsien dat baie ventilators benodig gaan word om aan hospitale te voorsien vir pasiënte wat so ʼn toestel benodig. Nagenoeg R250 miljoen is begroot vir die aankoop…

Lisensies nou ʼn krisis

Om nou n bestuurslisensie te bekom, is nie so eenvoudig as wat dit klink nie, want die pandemie het duisende mense se lisensies laat verval. In die afgelope vyf tot…

Lewensbrood

VERDER het die HERE vir Moses gesê: Gaan na Farao toe, want Ék het sy hart verhard, ook die hart van sy dienaars, sodat Ek hierdie tekens van My onder…

TLU SA: Oppervlakkige grondoordrag benadeel landbou

TLU SA is nie oortuig dat die regering die verskil tussen landbou en sosio-maatskaplike hulp besef nie.Die minister van Landbou, Grondhervorming en Landelike Ontwikkeling, Thoko Didiza, het vanoggend aangekondig dat…

Motor rubriek – BMW 330d Steptronic

BMW was nog altyd bekend daarvoor dat die reguit ses silinder enjin ‘n kragbron van formaat is. Die heel nuutste 330d trek dadelik die aandag waar dit ook al mag…

Duur motors wys na asbesdakke korrupsie

As die duur motors soos Bentley, Ferrari en Porsche gesien word in die Vrystaat, dan wys dit reguit na die korrupsie net asbes dakke van woonhuise. Die motors wat miljoene…

Nieu-Seeland opposisieleier wil regeer

Die amptelike opposisie in Nieu-Seeland se leier, Judith Collins, het haar oog gefokus op 17 Oktober se algemene verkiesing met die verwagting om haar party die wenner te maak. Die…

Belgiese dame word prinses

Delphine Boel het ʼn reuse sukses behaal in die koningshuis na ʼn jarelange stryd om te bewys dat sy die dogter is van die voormalige heerser, Koning Albert II. Die…

Nagorno-Karabach konflik word oorlog

Te midde van die ernstige oproepe wat gerig is tot die leiers van Azerbaidjan en Armenië om gehoor te gee en na die onderhandelings tafel te kom, word die gevegte…

EU dreig Turkye met sanksies

Leiers van die Europese Unie (EU) het Turkye gewaarsku dat die land omvangryke sanksies in die gesig staar indien voortgegaan word met “provokasie en druk” maar sal ook beloning bied…

Trump toets Covid-positief

Die Amerikaanse president, Donald Trump, en sy gade Melanie, het positief getoets vir infeksie met die koronavirus, en sal vir 14 dae in kwarantyn wees te midde van die komende…

Trump kry behandeling met nuwe middel

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het verlede week bekend gemaak dat hy en sy gade, Melanie, positief toets met die Covid-19 virus. Die president het ligte simptome gewys, maar is…