Daily Archives: October 2, 2020

Verbruiker, pasop vir Swart Vrydag

Met byna 40% van kopers in SA wat deesdae hulle aankope aanlyn doen uit vrees vir die Covid-19 koronavirus, kan slenters en slim handel foefies die verbruikers om die bos…

Gauteng professor ook met verpligte verlof

Professor Mkhululi Lukhele, verbonde aan die Departement van gesondheid in Gauteng, is ook op verpligte verlof geplaas deur die provinsiale premier, David Makhura. Die professor is een van die jongste…

Studente kan terugkeer vir klasse

Bykomend tot die besluit dat internasionale reise oopgestel word onder sekere voorwaardes, is Vlak 1 se inperkings ook vanaf 1 Oktober so aangepas dat Hoër Opvoedkunde by Universiteite ook aangepas…

SA heropen uiteindelik sy grense

Die reg om internasionaal te reis, het aangebreek, maar is nie sonder beperkings nie, en voornemende reisigers moet hulle liefs vooraf vergewis van die beperkings wat steeds van krag is….

Lewensbrood

Maar die koring en die spelt was nie weggeslaan nie, want hulle is later. So het Moses dan uit die stad gegaan van Farao af weg en sy hande tot…

Verander bestuurslisensies sê Outa.

Die regering en die Minister van Vervoer se grootste kritikus, Outa, het aanbeveel dat die minister oorweging gee aan die verandering van die voertuig lisensie prosedure. Outa bevel aan dat…

Staat kaping arrestasies begin

Die vervolging van ministers, parlementslede, en prominente ANC leiersfigure sal waarskynlik eersdaags die nuus oorheers. Dit is die mening van ʼn politieke ontleder en navorser van misdaad gebeure  in Suid-Afrika…

Wêreld teleurgestel in VSA leiers

Dit is nie net die Amerikaanse kieserskorps wat hulle misnoeë tekene gegee het met die verloop van die Trump-Biden debat nie. Politieke leiers regoor die wereld het ook hulle ontevredenheid…

Brande eis lewens in Oekraine

Minstens vier mense het omgekom en tien is in hospitale opgeneem weens die woeste bosbrande in die oostelike deel van die Oekraine. Die bosbrande wat oor ʼn wye gebied strek…

Poetin sit agter Navalny vergiftiging

Die grootste kritikus van die Russiese president het in ʼn onderhoud aan die media gesê die vergiftiging is ʼn daad waaragter die president sit. Hy sê die president Vladimir Poetin…

Thailand verdeeld oor koningskap

Die groeiende beweging van Taiwannese inwoners wat ten gunste is van ʼn demokratiese bestel buite die huidige monargie, is ook ʼn verdelende element tussen diegene wat die koningskap ondersteun en…

VSA basis in Irak aangeval

Slegs enkele ure nadat die Irak regering gevra het vir beskerming maatreëls, is ʼn reeks vuurpyle gelanseer op die Amerikaanse basis in die land. Die reeks vuurpyle is deur die…

België kry regering na 16 maande

ʼn Waarnemers regering en ʼn minderheid van ʼn koalisie hou die land staande sedert Mei 2019 omdat geen party daarin kon slaag om ʼn wettige regering saam te stel nie….

Kanselier Merkel ontmoet Belarus opposisie leier

Kort nadat president Emmanuel Macron van Frankryk ʼn ontmoeting met die opposisieleier van Belarus gehad het, kondig die Duitse Bondskanselier aan dat sy ook ʼn afspraak het met die dame….