Daily Archives: October 1, 2020

TLU SA opgewonde oor 2021 Goliat van Gat Pampoenfees

Die tyd het weer aangebreek vir die eerste voorbereidings vir deelnemers aan die jaarlikse Goliat van Gat Pampoenfees – ‘n inisiatief van TLU SA. “Ons herinner graag al ons voornemende…

Reuse “ontploffing” skud Parys.

Die Franse hoofstad Parys was gister in rep en roer toe ʼn reuse slag die stad getref het wat in elke uithoek gehoor kon word. Die slag was so hewig…

Shell olie maatskappy verminder werkers

Die Shell olie en gas maatskappy gaan sowat 9,000 poste afskaf wat weens die impak van die pandemie veroorsaak is. Die 7,000 tot 9,000 werksgeleenthede wat verminder gaan word sal…

OVK: Mashaba se party weggewys

Die Onafhanklike Verkiesings Kommissie (OVK) het die registrasie van Herman Mashaba terug verwys weens verskeie aspekte wat nie aan die vereistes voldoen nie. Die OVK het as redes aangevoer dat…

Bankrot Eskom se werkers staak

Ontevrede werkers by die staat entiteit Eskom, het besluit om te staak op die mees kritieke stadium van die bankrot krag voorsiener. Eskom wat beskou moet word as een van…

Lewensbrood

Toe sê Moses vir hom: So gou as ek die stad uitgaan, sal ek my hande tot die HERE uitbrei: die donder sal ophou en die hael sal nie meer…

Zume se ontduik planne word meer

Nadat die Zondo Kommissie oor Staat kaping ernstig opgetree het deur datums vas te stel waarby Jacob Zuma moet verskyn voor die kommissie, het Suid-Afrika gereken die voormalige president se…

Rekords word gebreek

Die ANC kommunistiese regering  het een vermoë en dit is om rekords te verbeter. Tydens die tweede kwartaal van 2020 het 2,2 miljoen werksgeleenthede tot niet gegaan.  Die nuutste is…

Virus: Indië infeksies verby 6 miljoen

Die Covid-19 koronavirus infeksies het reeds die 6 miljoen merk verbygesteek in Indië, en die daaglikse toename van tot 80,472 binne 24 uur tydperk bied rede tot ernstige kommer. Die…

Dubbele teenliggaampies lyk belowend

ʼn Behandeling wat bestempel word as “dubbele teenliggaampie behandeling” werk glo die beste om pasiënte wie se immuunstelsel nie goed is nie, uitstekend te laat reageer.  Dit is die bevinding…

Trump-Biden debat waardeloos

Die eerste TV debat tussen President Donald Trump en die voormalige visepresident Joe Biden, was gekenmerk deur oor en weer beskuldigings, en geen konstruktiewe bydraes is gelewer wat kiesers kon…

Twee vegtende lande weier samesprekings

Die vegtende magte van Armenië en Azerbaidjan oor die Nagorno-Karabakh gebied het Bondskanselier Angela Merkel van Duitsland, en die Verenigde Nasies laat vra vir beide lande om na die onderhandelings…

Emirate wil maan oppervlakte navors

Sheik Mohammed bin Rashid al Maktoum, van Dubai in die Verenigde Arabiese Emirate het aangekondig dat die land beplan om ʼn ruimtevaartuig na die Maan te stuur in 2024 om…

Turke skiet Armeense vegvliegtuig

Die Minister van Verdediging in Armenië beweer dat die Turkse lugmag een van sy SU-25 vliegtuie afgeskiet het met ʼn Turkse F-16 vegvliegtuig. Turkye het die beskuldiging dadelik afgemaak as…

Britse parlement aanvaar omstrede wetgewing

Die Verenigde Koninkryk het in sy afgelope parlementsitting die omstrede wetsontwerp goedgekeur waarmee die ooreenkoms met die Europese Unie verbreek kan word. Die wetsontwerp is met 340 stemme teen 256…