SA virus toetse sal voortgaan

Die aankondiging van die entstof vervaardiger, AstraZene, dat hy sy finale toets-program tydelik staak nadat n persoon wat in die toets deelneem, siek geword het, kan veroorsaak dat die maatskappy wat die voorloper in die wedloop is, sy voorsprong sal moet prysgee.

Suid-Afrika het as vrywillige medewerkers van AstraZene se toets program waarby duisende mense betrek word om die entstof uiteindelik geregistreer te kry, hy is nie bekommerd oor die tydelike stilstand in die program nie.

Die entstof wat in samewerking met die Universiteit van Oxford onwikkel is, is tydelik ontwrig in sy toets program deur die Wêreld Gesondheid Organisasie nadat iemand tydens die toetse siek geword het.

Ingeligte bronne beweer dat die pasiënt se siekte toestand nie verband hou met die entstof wat toegedien is nie, maar dat ondersoeke eers afgehandel moet word voor die toets program hervat kan word.

In Suid-Afrika sal sowat 2,000 vrywilligers aan die toetse onderwerp word as deelnemers.