SA Virus status

Die verblydende nuus is dat die afplatting steeds voortgaan, maar mense word gewaarsku om nog die maatreëls in stand te hou ten einde ʼn tweede pandemie te voorkom.

Aantal mense getoets        3,821 162

Totaal Positief getoets 640,441

Totaal herstel                    567,729

Totaal sterftes                   15,086

Aantal nuwe infeksies        1,079