Monthly Archives: September 2020

Mosambiek betreur naakte vrou teregstelling

Die regering in Mosambiek het die teregstelling van ʼn naakte vrou veroordeel wat klaarblyklik ʼn verbintenis gehad het met die Islamitiese Staat terroriste in die land. Die video wat op…

Vlak 1 Grendel maatreëls kom

Die Minister van Gesondheid, dr.  Zweli Mkhize, het gesê Suid-Afrika het dit nodig om na Vlak 1 van die Grendel maatreëls te beweeg en terug te keer na ʼn “soort…

Uit my Kuierkombuis

Soms kry ons sommer net lus vir iets soet wat vinnig kan maak en waarvoor nie te veel duur bestanddele gebruik word nie.  ‘n Resep wat ek al baie gemaak…

Lewensbrood

En die HERE sal ’n onderskeid maak tussen die vee van die Israeliete en die vee van die Egiptenaars, sodat niks sal doodgaan van alles wat aan die kinders van…

SASSA aansoeke aanlyn gedoen

Die SA Sosiale Veiligheid Agentskap (SASSA) het ʼn aanlyn stelsel bekend gestel wat nuwe aansoekers vir sosiale hulp kan gebruik om die lang toue van wagtende mense te vermy. Volgens…

ANC steeds besig met korrupsie ondersoek

Die sogenaamde Integriteit Komitee van die ANC is klaarblyklik nog besig met die afhandeling van hulle ondersoek en bevindinge rakende die korrupsie skandaal waarby miljoene Rand betrokke is. Volgens ingeligte…

Wetenskaplikes vind molekule wat virus vernietig

Wetenskaplikes aan die Universiteit van Pittsburgh se Skool vir Medisyne het ʼn “baie klein biologiese molekule” ontdek wat volledige en spesifiek die virus neutraliseer wat die koronavirus veroorsaak. Die teenliggaampie…

Vorm van lewe op Venus

Wetenskaplikes het die teenwoordigheid van ʼn unieke gas ontdek op die planeet Venus wat dui op die moontlikheid van ʼn teken van ʼn soort primitiewe lewe. Alhoewel dit nie beteken…

Maori stam eis nuwe naam

Die Maori’s van Nieu Seeland het met ʼn voorstel gekom dat die land se naam moet verander na wat dit behoort te wees volgens die oudste volk wat die eiland…

Rusland bied hulp aan Belarus president

Die Russiese president, Vladimir Poetin, het sy kaarte goed gespeel om betrekkinge met die Belarus president te versterk deur geld en militêre hulp aan te bied. Rusland bied ʼn massiewe…

VSA ambassadeur in Sjina tree uit

Terry Branstad, die Amerikaanse ambassadeur in Sjina, sal Beijing vroeg in Oktober verlaat wanneer hy uittree uit sy amp om terug te keer na sy vaderland. Die 73-jarige Branstad se…

Meer wetenskaplikes bevestig vergiftiging

ʼn Woordvoerder in Duitsland sê al meer wetenskaplikes stem saam met die bevindinge van die navorsers en geneeskundiges wat vasgestel het dat Alexei Navalny wel vergiftig is. Laboratoriums in Swede…

Voormalige premier waarsku Johnson

Die voormalige Britse Eerste Minister, David cameron, het hom aangesluit by ander meningsvormers in Brittanje en premier Boris Johnson sterk teengestaan oor sy voorneme om die ooreenkoms met die Europese…

Iran se dreigement betwis

Die Amerikaanse regering se bewering dat Irak beplan om die VSA se ambassadeur in Suid-Afrika, Lana Marks,  te vermoor, is deur die beskuldigdes verwerp. Iran het in reaksie op die…

Onderlinge stryd

Die onderlinge stryd tussen faksies, groepe en volke is steeds aan die orde van die dag in Suid-Afrika, en die magte se spel om mekaar te oorwin bly aktueel al…

Ace het Cyril dalk uitgedaag

Dit is bekend dat die Sekretaris-Generaal van die ANC, Ace Magashule, daarvan beskuldig word dat hy deel van die korrupte ANC leiersfigure is en boonop n Zuma ondersteuner is. Met…

Lewensbrood

VERDER het die HERE met Moses gespreek: Gaan na Farao en sê vir hom: So spreek die HERE, die God van die Hebreërs: Laat my volk trek, dat hulle My…

Nuusflitse

Virus infeksies Terwyl die wêreld se aantal nuwe infeksies steeds styg, is daar nou sterk aansprake dat die SA regering die maatreëls afskaal. Sommige sakelui reken dit het tyd geword…

Nuwe skool opgerig in riool?

Drie jaar gelede is ʼn nuwe skool opgerig in Ekuthuleni, en alhoewel die Departement van Infrastruktuur Ontwikkeling ontken dat die skool in die vloei stroom van riool en ʼn vlei…

Mandela skool deurspek met bedrog

Die Nelson Mandela skool in die Oos-Kaap is gevestig met die doel om Mandela se droom te bewaarheid dat die skool opleiding sal gee in die wetenskappe en hedendaagse tegnologie…

Meer werksgeleenthede met Pretoria voertuig plan

Die Pretoria Metro se nuwe voertuig ontwikkelings plan waarmee verlede week begin is, gaan glo nie 9,000 nuwe werksgeleenthede skep nie, maar sowat 18,000. Die nuwe ontwikkeling wat afgeskop het,…

Japan: Suga gaan Premier Abe opvolg

Die jarelange vriend en ondersteuner van die Japanese Eerste Minister, gaan die nuwe premier van die land word. Yoshihide Suga, die Minister wat bekend is vir sy magsposisie en invloed…

Verligting: Turkye verlaat Mediterreense gebied

Die Griekse regering het die jongste optrede van Turkye verwelkom toe verneem is dat die Turkse skip vertrek het uit die Mediterreense gebied waar dit op soek was na moontlike…

Russe hou tussenverkiesings

Die Russiese kiesers in sekere streke het verkiesings gehad en sommige gebiede het tussenverkiesings gehou vir aanwysing van nasionale parlementslede. Die span in die verkiesingsveldtog van die vergiftigde Alexei Navalny…

WGO gee AstraZeneca groen lig

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het die reuse farmaseutiese maatskappy AstraZeneca die groen lig gegee om sy toetse met die ontwikkelde Covid entstof te hervat. Die vervaardiger moes vir sowat…

Spaanse Katalonië fokus op vryheid

As Europa of die Spaanse regering gedink het die Kataloniërs in die noordelike deel van Spanje het hulle vryheid strewe laat vaar, slaan hulle die bal mis. Anders as in…

Britte en EU in erge stryd gewikkel

Die samesprekings tussen die Verenigde Koninkryk (VK) en die Europese Unie (EU) het selfs na ʼn tweede rondte samesprekings klaaglik misluk. Die EU het gesê die Britte se plan om…

Colombia rou oor polisie brutaliteit

ʼn Massa optog van protesteerders is onderbreek nadat video materiaal vertoon is van polisie brutaliteit teenoor onskuldige burgerlikes wat deelgeneem het aan die optog. In die daaropvolgende verset teen die…

Swart identiteitskrisis

Die onlangse Clicks “glipsie” deur hul donker bestuurslede het een ding weer bevestig en dit is dat sekere groepe mense in die  land sukkel om hul plek en merk te…

RADIO MAJUBA kom tot stand

Te midde van die Corona-virus, erge ekonomiese terugslae, talle en verskeie hindernisse wat oorkom moes word, nou ook beurtkrag en selfs ‘n virus op Radio Majuba se rekenaar, het die…

Ace lei afvaardiging na Zimbabwe

Die omstrede uittog van ʼn ANC afvaardiging na Zimbabwe, en dit onder leiding van die ANC se Sekretaris-Generaal, Ace Magashule, het hulleself so belangrik geag dat hulle selfs met die…

Trump maak historiese deurbraak

President Donald Trump van Amerika het nog ʼn deurbraak gemaak om vrede in die Midde-Ooste te bevorder toe hy die Arabiese staat Bahrein oorreed het om betrekkinge met Israel te…

Medupi moes weer herstel word

Eskom se nuwe kragstasie Medupi, wat gereeld onklaar raak weens swak vakmanskap, is uiteindelik weer sodanig herstel dat dit vol kapasiteit behoort te lewer, altans vir nou. Dit is die…

Eise van Padongelukke beloop miljarde

Die Minister van vervoer, Fikile Mbalula, het skrikwekkende syfers vrygestel oor eise wat nog betaal moet word waarvan sommige eisers reeds langer as 5 jaar wag dat hulle eis afgehandel…

Lewensbrood

En Moses antwoord: Kyk, ek gaan van u af weg en sal tot die HERE bid, dat die steekvlieë môre Farao, sy dienaars en sy volk mag verlaat. Laat Farao…

SAL kort miljarde om voort te gaan

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) benodig dringend ʼn groot som geld om voort te gaan, sê die woordvoerders van die entiteit se sake redding span. Die SAL het glo ʼn kort…

Motor rubriek – Mercedes-Benz CLS400d 4Matic 9G-tronic

Mercedes Benz het deur die jare ‘n naam opgebou as ‘n motor van formaat. Wanneer die drie-punt ster kenteken gesien word wat in die middel van die sierrooster gemonteer is,…

Alle oë gerig op vrede samesprekings

Die vrede onderhandelings in die hoofstad Doha, Qatar, het die naweek begin tussen die regering van Afghanistan en die Taliban . Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het…

Spanning tussen Duitsland en Rusland verhoog

Die spanning tussen Duitsland en Rusland is aan die oplaai oor die vergiftigde Alexei Navalny waaroor die twee lande met mekaar verskil. Die Russiese Minister van Binnelandse Sake het laat…

Polisie brutaliteit is wêreld probleem

Die optrede van polisie word ʼn wêreldwye probleem en die brutaliteit is  so erg dat ʼn internasionale konferensie nodig geword het om die euwel te beëindig. Die brutale optrede van…

VSA: Grootskaalse inmenging in verkiesing

Rusland, Sjina en Iran het kapers wat die VSA presidentsverkiesing as teiken gestel het en met grootskaalse inmenging besig is met die verkiesing om die draai vroeg in November. Deskundiges…

Virus: Latyns-Amerika word nuwe brandpunt

Die nuwe infeksies van die koronavirus het die 8 miljoen merk verbygegaan in die Latyns-Amerikaanse state en word die kontinent ʼn nuwe Covid-19 brandpunt. Die Suid-Amerikaanse streek is nou die…

Sjina en Indië beëindig grens geskil

Beide Indië en Sjina se Ministers van Buitelandse Sake het gese dat hulle ooreengekom het om alles moontlik te doen om die grensgeskil tussen die twee lande te beëindig. Om…

VSA peiling lewer verrassings

In ʼn pas voltooide meningspeiling wat op nasionale vlak gehou is deur ʼn studiegroep van ʼn universiteit het bevind dat Joe Biden, die amptelike presidentskandidaat van die Demokrate sowat 7%…

Belasting inkomste daal met miljarde

Die inkomste uit belastings wat deur die SA Inkomstediens verkry moes word, het sodanig gedaal dat daar tot einde Augustus n tekort van R103 miljard aangeteken is volgens die entiteit…

Grendel maatreëls dalk verslap

Onbevestigde berigte dui daarop dat die president, Cyril Ramnaphosa, enige tyd kan aankondig dat die grendel maatreëls na Vlak 1 aangepas gaan word. Ramaphosa het gesê die Nasionale Koronavirus Bevelsraad…

Meer korrupsie en diefstal by WVF

Die Werkloosheid Versekerings Fonds (WVF) se korrupsie het nog geensins tot ʼn einde gekom nie, want die ouditeur-generaal het blykbaar nog probleme geïdentifiseer. Slegs sowat 24 uur nadat die Werkloosheid…

Cele moet die wet nou toepas

Die Minister van Polisie het aanvanklik gesê dit is reg dat die Clicks winkelgroep verantwoording doen vir sy sogenaamde “gewraakte advertensie oor swartmense se hare” wat verskil van blankes se…

Lewensbrood

En Ek sal ’n verlossing stel tussen my volk en jou volk. Môre sal hierdie teken plaasvind. En die HERE het so gedoen: dik swerms steekvlieë het in die huis…

Eskom se planne is duister

Alhoewel Eskom sedert Donderdag verligting gebring het aan die gefrustreerde krag verbruikers van die land, word bewerings gemaak dat die staat beheerde entiteit onbekende planne beraam. Die beurtkrag is verminder…