Monthly Archives: September 2020

Kosbare boeke teruggevind na jare

Die diefstal van boeke uit Brittanje wat miljoene pond in waarde het, is onlangs in ʼn versteekte kompartement onder ʼn woonhuis in Roemenië gevind. Die diefstal wat verbind word aan…

VSA: Senior regter sterf aan kanker

Regter Ruth Bader Ginsburg, die mees senior regter van die Hooggeregshof in die VSA, het Vrydag haar stryd teen kanker verloor. Die 87-jarige regter is twee dekades gelede deur die…

Trump beveel dat regter gou aangestel word

President Donald Trump het die Republikeine beveel om onverwyld aan die werk te spring sodat ʼn regter vir die hooggeregshof aangestel word in plek van regter Ginsburg wat oorlede is….

SAL redery sal nie gelikwideer word

Die Departement van Openbare Ondernemings het bevestig dat die ANC regering nie daarin belangstel om SAL te likwideer weens finansiële toestande van die entiteit nie. Die regering het in die…

Polisie kry gelukskoot met dief

Die polisie het in die Oos-Kaap ʼn geluk getref toe ʼn dief vasgetrek is weens ʼn hele reeks inbrake by poskantore waarby duisende Rand gesteel is. Die deurbraak was egter…

Ontevredenheid oor Alkohol maatreël

Groot ontevredenheid heers in die geledere van die alkohol bedryf oor die regering se maatreël wat bepaal dat verkope van drank verbied word oor naweke. Die sakelui beskou die maatreël…

SAL Kry Miljarde Rand by Regering

Die SAL redding praktisyn Siviwe Dongwana het bevestig dat die bedrag van R10,5 miljard in ontvangs geneem is vir die verdere ontwikkeling om die redery staande te hou. Die befondsing…

Lewensbrood

So het hulle dan roet uit die oond geneem en voor Farao gaan staan, en Moses het dit na die hemel uitgestrooi. Toe word dit swere wat uitbreek in blare…

Virus: Totale aantal sterftes onbekend

Professor Salim Abdool Karim, die ministeriële adviseur vir Covid-19, sê in sy verslag die sterfgevalle se werklike syfers sal eers oor ʼn paar weke beskikbaar wees. Die amptelike syfers vir…

Motor rubriek – Suzuki Ignis 1,2 GLX MT

Gedurende 1984 het Suzuki met erns begin om “Suzies” in SA in bedryf te stel en sedert daardie tyd het dit van krag tot krag gegaan. Vandag is dit van…

Selfbestuur motor jaag met slapende man

ʼn Tesla selfbestuur motor is deur die polisie in Kanada voorgekeer nadat die motor teen 150 km per uur voortgesnel het met die bestuurder vas aan die slaap. Die polisie…

Sjina hou militêre oefening naby Taiwan

Sjina het gewaarsku dat diegene wat met vuur speel, sekerlik gaan brand terwyl die VSA ʼn hoé afvaardiging na Taiwan gestuur het om ʼn opvolg wapen transaksies te beklink. Om…

Naakte prisoniers ontsnap in Uganda

Meer as 220 prisoniers het in hulle Adamsgewaad uit n tronk in Uganda ontsnap en is toegerus met vuurwapens wat klaarblyklik uit die tronk se voorraad gesteel is. Die voortvlugtende…

Rusland trap klei oor vergiftiging

Die ontkenning deur Russiese owerhede dat die opposisieleier, Alexei Navalny, nie vergiftig is nie, is besig om te boemerang. Nadat Duitsland vasgestel het dat Navalny vergiftig is, het die wetenskaplikes…

Ryk lande raap entstof op

ʼn Groep van die ryk lande het reeds hulleself verseker van voldoende voorraad Covid-19 entstof deur bestellings betyds by vervaardigers te plaas en die betaling daarvoor gedoen. Die pas voltooide…

EU sanksies teen Rusland wettig

Die Europese Unie se sanksies wat op energie maatskappye en banke ingestel is, en wat in die Europese Hof betwis is, is wettig en toelaatbaar, is sodanig deur die hof…

Maskers nog lank met ons

Christian Drosden, ʼn senior viroloog in Duitsland, sê die land was redelik suksesvol tot nou toe om die koronavirus pandemie te bestry, maar gewaarsku dat die dra van maskers en…

SA virus status soos op 17 September

Die besonderhede vir vandag was nog nie beskikbaar met die ter perse gaan van die berig nie, maar dit bied ʼn oorsig van wat die status op 17 September was….

Die nuwe SA in syfers

Ons mense is steeds midde ʼn oorlewingstryd – ʼn stryd wat danksy onbeholpe Covid-beleidsrigtings daagliks moeiliker raak. Dit raak daagliks vir meer mense duidelik die eerste rede vir die grendelstaat…

Verander beleid, nie virus vlak nie!

Die beweging van Suid-Afrika van vlak twee na vlak een van die inperking sal geen wesenlike verskil vir die ekonomie inhou nie. Dit is bloot ‘n voortsetting van die regering…

Die wêreld se kinders: probleem vergroot

Die wêreld se kinders word een van die grootste probleme wat smag na ʼn volhoubare oplossing, maar dit lyk os die probleem al groter word en dat oplossings nie gou…

Postbank mik na volle diens

Die regerende party is angstig om sy eerste staatsbeheerde bank te vestig wat ʼn volledige pakket van dienste kan lewer. Ingeligte bronne beweer dat Postbank versoek is dat hy sy…

Stadige ekonomiese herstel te wagte

Oor optimisme sal onvanpas wees as die feite nie reg vertolk word in die Suid-Afrikaanse ekonomie wat tans op ʼn laagtepunt is.Die opmerking kom van ʼn onafhanklike ekonoom in Pretoria…

Mosie van Wantroue kom vir Cyril

Die moontlikheid word al groter dat die ANC president, Cyril Ramaphosa, later ʼn mosie van wantroue kan kry in die parlement vanweë die menige foute wat hy begaan het in…

Lewensbrood

VERDER het die HERE aan Moses en Aäron gesê: Neem julle twee hande vol roet uit die oond, en laat Moses dit na die hemel uitstrooi voor die oë van…

Skuldige ANC lede gaan vervolg word

Die agt ANC lede wat die afvaardiging na Zimbabwe meegemaak het verlede week, het in die proses misbruik gemaak van die Nasionale Weermag se Lugmag vliegtuig  en word in ʼn…

Die ABC van Grendel Vlak 1

Die aankondiging dat Suid-Afrika nou na Vlak 1 van die Grendel tyd se maatreëls beweeg, is grotendeels met opgewondenheid begroet alhoewel sekere instansies bekommerd is dat dit die inlui van…

Wêreld Nuusflitse

Amerika Minstens 550,000 geboue in Alabama, Florida en Mississippi is sonder elektrisiteit na die geweldige orkaan Sally die Golfgebied bereik het en verwoesting gesaai het. Brasilië Minstens agt Europese lande…

Taiwan koop nog wapens van VSA

Die Verenigde State beplan om al meer wapens as wat moontlik is aan Taiwan te verkoop wat van die mees gesofistikeerde wapen en toerusting is. Van die wapentuig sluit myne,…

Barbados hoop op Republiekwording

Die voormalige Britse kolonie het sy onafhanklikheid verkry in 1966, maar die Britse koningin behou as die staatshoof, maar nou streef die karibiese eiland na sy eie republikeinse staatsbestel. Met…

Duisende pelgrims gestrand by grens

Die spanning tussen Belarus en die Oekraine het veroorsaak dat die grensposte tussen die twee state gesluit is en geeneen toegelaat word om deur te gaan na die ander land…

Venezuela Veiligheidsmagte deur VN veroordeel

Die Verenigde Nasies (VN) het Venezuela se veiligheidsmag en sy alliansie vennote wat sistematies die menseregte oproerigheid en moorde veroorsaak, skerp gekritiseer. Die VN het die president, Nicolas Maduro, en…

Dis tyd dat die EU leiding bied

Dit is tyd dat die Europese Unie (EU) die leiding nee, het Ursula von der Leven gesê en bygevoeg dat dit ook ʼn besondere toename in vooruitgang moet wees. Sy…

Duitsland gaan verskeie entstowwe bied

Dit is waarskynlik dat Duitsland nie net ʼn enkele entstof teen die Covid-19 virus gaan aanbied nie, maar waarskynlik ʼn keuse van verskillende entstof soorte. Die besonderhede sal egter met…

Vlak 1 grendel tyd is hier

Die ANC president het gisteraand in ʼn veel korter toespraak as gewoonlik die aankondiging gemaak dat Vlak 1 wat volgende week van krag word. Die sosiale maatreëls bly steeds van…

Goeie landbou jaar word voorspel

Die moontlikheid van ʼn uitstekende jaar vir landbouers word voorspel nadat die La Nina weerpatroon deeglik gevestig het en die vooruitsigte rooskleurig geword het dat droogtes gebreek gaan word hierdie…

Nasionalisering van Reserwebank kom

Die ANC regering het reeds in 2017 besluit om die Suid-Afrikaanse Reserwebank te nasionaliseer en dit daarmee ʼn entiteit van die staat te maak. Kenners het destyds beweer dat die…

ANC sal Zim reiskoste betaal

Die ANC het sy Sekretaris-Generaal se onverantwoordelike optrede erken en ooreengekom om die regering terug te betaal met die reiskoste wat aangegaan is toe die afvaardiging onregmatig van die Lugmag…

Eskom verhoging kan ekonomie knel

Eskom se jongste voorlegging van tarief verhogings in elektrisiteit kan soveel as 15% beloop indien die entiteit tot ʼn ooreenkoms kan kom met Nersa. Die krag voorsiener stel voor dat…

Lewensbrood

En die HERE het dit die volgende dag gedoen: al die vee van die Egiptenaars het doodgegaan. Maar van die vee van die kinders van Israel is nie een dood…

Raak ontslae van De Lill

Meningsvormers het die politieke messe geslyp waarmee Patricia de Lill genader gaan word, en spreek ronduit dat sy liefs die politieke toneel moet verlaat. Met die Grendel tyd wat eersdaags…

Terrorisme kom al nader aan SA

Suid-Afrika word ʼn al groter moontlikheid as teikengebied van die Islamitiese Staat, en die jongste gebeure word stilswyend waargeneem deur die land se veiligheidsmagte. In die afgelope week het die…

Begrafnis ondernemers skep wanorde

Begrafnis ondernemers het die afgelope drie dae gesorg vir algehele wanorde by hospitale met hulle staking wat lyke laat oploop. Die groot aantal ondernemers wat hoofsaaklik van kleiner maatskappye is,…

Sjinese viroloog erken virus hantering

Die Sjinese regering in Beijing het die Covid-19 koronavirus geïnisieer as vervaardiger en die losgelaat wat gelei het tot die grendel tyd en wêreldwye sterftes van duisende mense. Dit is…

Yoshihide Suga word Japan se premier

Uit die Japanese hoofstad Tokyo word berig dat die land se parlement ʼn nuwe Eerste Minister Woensdag aangewys het as opvolger van premier Abe wat weens gesondheidsredes besluit het om…

Twee Arabiese lande onderteken ooreenkoms

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het die twee Arabiese lande, die Emirate en Bahrein, asook Israel se leiers ontvang in die Wit Huis waar hulle die normalisering van betrekkinge met…

Britte in nuwe Brexit krisis

Meer as vier jaar gelede het die Britse kiesers ten gunste van uittrede uit die Europese Unie gestem en daarna gesukkel om uiteindelik ʼn ooreenkoms te bereik met die EU/…

Melanie Trump in tuisdorp vereer

Die Eerste dame van Amerika, Melanie Trump, is in haar geboorte dorp in Slowenië vereer toe ʼn lewensgrootte bronsbeeld opgerig en onthul is. Die bronsbeeld vervang ʼn vorige beeld wat…

Walvis trotseer krokodil terrein

Reuse walvisse het op in die Australiese rivier geswem wat wemel van groot krokodille, en minstens een het bly verder inswem die Kakadu Nasionale Park se beamptes hou asem op…

Navalny praat met media

Die Russiese opposisieleier, Alexei Navalny, het in ʼn onderhoud begin deur te sê dit is sy eerste dag sedert die vergiftiging in Rusland, dat hy weer self kan asemhaal soos…