Monthly Archives: September 2020

Lewensbrood

Hy wat die HERE se woord gevrees het onder die dienaars van Farao, het sy slawe en sy vee in die huise laat vlug; maar hy wat op die HERE…

Ace se vlieg-rit kos ANC miljoene

Die Sekretaris-Generaal van die ANC kan die party miljoene Rand uit die sak jaag met sy ryery na Zimbabwe in een van die Lugmag se vliegtuie. Die afvaardiging van ANC…

Krag word afgesny in groot dele

Die Eskom krag word in groot dele van die Johannesburg omgewing afgesny weens die enorme skuldlas wat onbetaald bly. City Power, wat die elektrisiteit toevoer beheer in die stad, het…

Versigtig wees vir piramiedes

Daar is hoofsaaklik twee soorte piramides, waarvan die een soort in Egipte gevind word en wat van groot geskiedkundige waarde is. Daar is ook ʼn tweede soort piramiedes. Dit is…

Japan wil lug suiwer met Suid-Korea

Japan en Suid-Korea moet hulle samewerking van die verlede herstel om enige bedreiging uit Noord-Korea saam teen te staan. Dit is die siening van die nuut verkose Eerste Minister van…

Australië moet honderde walvis karkasse verwyder

Die owerheid in Australië het Donderdag begin met beplanning om die sowat 380 walvis karkasse te verwyder uit die sandbanke waar hulle gestrand is. Die redding span kon daarin slaag…

Joe Biden word moontlik gediskwalifiseer

Twee Republikeinse senatore het die seun van die Demokrate se presidentskandidaat, Hunter Biden, se rol as “problematies en aaklig” beskryf. Alhoewel die presidentskandidaat, Joe Biden, die senatore se situasie verder…

Koning van Japan breek rekord

Die 53-jarige Koning Kazuyoshi Miura van Japan speel professionele sokker in die J-Liga wat hom die oudste speler maak in Japan se sokker spelers geskiedenis. Die koning het die prestasie…

Inhuldiging van Belo-Rusland se president

Die omstrede diktator van Belo-Rusland {Belarus} wat op bedenklike wyse die land se presidentsverkiesing gewen het met ʼn gekinkelde steun van 80%, is die afgelope week ingehuldig. Die seremonie was…

Verset teen immigrante wen veld

Wêreldwyd is daar ʼn toenemende verset en weerstand teen die toelating van immigrante, en word dit ervaar in sekere lande van Europa waar so ʼn weerstand die minste verwag is….

Veld hospitaal was nutteloos

Volgens gegewens van opposisiepartye, was die Veldhospitaal wat by Nasrec ingerig is, onderbenut en was slegs sowat 700 mense opgeneem tydens die grendel tydperk. Daarvan was meer as 600 slegs…

Gelykheids-leuen

Ons sien hoe die wêreld rondom ons letterlik in vlamme opgaan; hoe massas betoog en ywer vir “gelykheid”. En terwyl baie die metode afkeur, onderskryf hul nogtans die mistastende (én…

Departement verloor R400 miljoen

Regter Raymond Zondo het sy kommentaar in skerp woorde gegee in die staat kaping aangeleentheid oor die 10 jaar wat verloop het waarin niemand vervolg is of gearresteer is in…

Erfenis of hedonisme

Erfenis kan nét spruit uit kultuur, en kultuur uit ware geloof. Ander “menslike prestasies” is in wese leeg, materialisties – die viering hedonisme. Die noodwendige gevolgtrekking is dat die moderne…

Wet van Transvaal

Die plundering van belastingbetalers se gelde duur onverpoosd voort.   Die HUB van die Gautrein Bestuur Agentskap, William Dachs, het by Tesourie aanbeveel dat motoriste en belastingbetalers belas moet word om…

Lewensbrood

Versit jy jou nog teen my volk, dat jy hulle nie wil laat trek nie? Kyk, Ek sal môre omtrent sulke tyd ’n baie swaar hael laat reën soos wat…

TLU SA eis meer aandag vir plaasaanvalle

TLU SA eis dat die minister van polisie, mnr. Bheki Cele, duidelikheid gee oor of plaasaanvalle en -moorde die aandag ontvang wat dit dringend benodig. Selfs al het dit volgens…

Wêreld se virus status wek kommer

Die tendense in die verskillende lande van die wêreld toon ʼn styging in nuwe infeksie gevalle, en word hoofsaaklik in die ryk lande ondervind, terwyl armer lande minder verspreiding ondervind,…

Navalny verlaat Berlynse hospitaal

Die Russiese opposisieparty leier, Alexei Navalny, het Woensdag die Berlynse hospitaal waar hy behandeling ontvang het, verlaat na sy ontslag. Navalny is in die Charite Hospitaal behandel waar hy 32…

Meer gestrande Walvisse gevind

Australiese reddingswerkers het ure lank gewerk om so veel as moontlik van die walvisse te red wat op ʼn sandbank naby Tasmanië beland het. Nagenoeg 270 diere is gevind, maar…

Korea: Oorlog voertuig met ballistiese missiel

Die Amerikaanse waghond instansie oor wapentuig sê in ʼn verklaring dat ʼn oorlog voertuig wat ʼn ballistiese missiel dra, opgemerk is in Noord-Korea. Die voertuig met sy vrag is waargeneem…

Weerlig tref talle kinders

In Switserland is minstens 14 skoliere in die hospitaal opgeneem nadat weerlig op die sokkerveld geslaan het tydens ʼn wedstryd. Die weerlig het eers n lamppaal getref, waarna dit blitsvinnig…

Maleisië: Opposisie kan regeer

Anwar Ibrahim, die leier van die opposisieparty in Maleisië sê sy party het nou die meerderheid setels in die parlement en kan daarom die nuwe regering saamstel. Hy het die…

Antarktika gaan ysvrye gebied word

Wetenskaplike navorsers van Amerika het gevind dat Antarktika se ys tans die tweede laagste is as wat dit nog ooit gesien is, en vrees bestaan dat dit later n ys-vrye…

Taiwannese vlieëniers kry komplimente

Die president van Taiwan, Tsai Ing-wen, het haar land se Lugmag vlieëniers geloof vir die bekwame wyse waarop hulle die aggressiewe vegvliegtuie van Sjina onderskep het. Die president het dit…

Sowat 1,5 miljoen nou ook werkloos

Benewens die groot aantal werklose mense in Suid-Afrika, het daar nou ʼn bykomende 1,5 miljoen ook werkloos geword en is die staat se werkloosheidsversekering onder druk ok almal van ʼn…

Ondersoek na Staat kaping gaan voort

Hoofregter Raymond Zondo het glo nou sy voet neergesit en geeis dat die voormalige ANC president, Jacob Zuma, wel sal opdaag by die ondervraging oor staat kaping. Zondo het laat…

ANC grootkoppe kan lelik struikel

Die LUR vir Gesondheid in Gauteng, Bandile Masuku, en sy vrou, sowel as die presidensie se woordvoerder, Khusela Diko, sal nog moet wag voor hulle lewens na normaal kan terugkeer….

Uit my Kuierkombuis

Vir ‘n Vrydagaand is dit altyd lekker om sommer iets ligs te maak wat almal van gaan hou.  Iets soos pizza ……………. Indien jy nie self die deeg wil maak…

Lewensbrood

Want hierdie keer sal Ek al my plae in jou hart stuur, en teen jou dienaars en jou volk, dat jy kan weet dat daar niemand op die hele aarde…

Polisie wapens in hospitaal gevind

Gesteelde polisie wapens is in die Baragwanath hospitaal in Soweto gevind nadat opgraderings by die hospitaal gedoen is. Drie handwapens is gevind, waarvan een gesteel is in Maart vanjaar by…

Zuma se wegbly politiek kan nou stop

Hierdie keer gaan Jacob Zuma nie wegkom met sy taktiek om die hof met allerhande stories te ontduik, want die Zondo Kommissie is vasbeslote om Zuma vas te vat as…

NASA: Bemande ruimtereis na maan in 2024

Die Amerikaanse ruimtevaart agentskap NASA het aangekondig dat hy van voorneme is om ʼn bemande ruimtevaart te onderneem om te land aan die suidpool gebied van die maan. Dit sal…

VSA: Demokrate kry geld van Sjina

ʼn Afro-Amerikaanse kieser, Herschel Walker, beweer dat die linkse Demokratiese Party in die VSA, geldelike bylaes kry uit Sjina. Hy wys daarop dat die “Black Lives Matter” beweging donasies uit…

Bakterie oorsaak vir olifant vrektes

Die reeks olifant vrektes in Botswana is veroorsaak deur bakterie wat in die water teenwoordig is, sê ondersoekers wat navorsing gedoen het oor die aangeleentheid. Meer as 300 olifante is…

Britte se tweede pandemie begin

Brittanje is in proses om sy tweede Covid-19 pandemie binne te gaan, en hierdie tweede een word selfs groter as die eerste gesien deur deskundiges. In die studie wat pas…

Skool walvisse op sand uitgespoel

Bioloë in Australië doen glo beplanning om ʼn skool walvisse te red wat Maandag op die sand uitgespoel het in die Tasmanië gebied. Die skool walvisse, wat nagenoeg 270 diere…

EU moet dapper optree

Die opposisieleiers in die Belo-Rusland (Belarus) het ʼn foto vertoon van hoe die polisie op brutale wyse teen lede van die opposisie optree en vra nou sterk optrede uit die…

VSA presidentsverkiesing

Die gemoedere is aan die oplaai in Amerika en die Republikeine sowel as die linkse Demokrate is besig om die twee kandidate, President Donald Trump en die voormalige vise-president, Joe…

Zuma se Staats kaping verhore bly duister

Die Zondo Kommissie se woordvoerder, Raymond Zondo, sal waarskynlik die skroewe aandraai om die voormalige ANC president, Jacob Zuma, weer aan te hoor in die beplande kruis ondervraging wat glo…

De Lill bly in kollig

Die oproep uit opposisie partye se geledere dat die regering ontslae moet raak van minister Patricia de Lill het ook wyer reaksie ontlok, en nou is sy weer in die…

Kapers van vragmotor in hof

Drie mans het Maandag in die hof in Kaapstad verskyn in verband met ʼn kaping en diefstal van ʼn vragmotor saam met die vrag wyn wat vervoer is. Die vrag…

Lewensbrood

Maar die HERE het Farao se hart verhard, sodat hy nie na hulle geluister het nie, soos die HERE aan Moses gesê het. VERDER het die HERE aan Moses gesê:…

Nuusflitse

Potchefstroom stasie in brand vernietig. Die 102-jare oue Potchefstroom spoorwegstasie se gebou is vernietig in ‘n brand die 19de September 2020.  Die oorsaak van die brand is nog onbekend. E-Tol…

Vodka is nie Whisky nie

Die argument in die hof het gelui dat die idee en konsep van die Verenigde Koninkryk en sy Skotse oorsprong nageboots is . Dit was deel van die Skotse Whisky…

Joe Biden eis uitstel met regter aanstelling

Die presidentskandidaat van die Amerikaanse Demokrate, Joe Biden, het in reaksie op president Trump se besluit om onverwyld ʼn regter vir die Hooggeregshof aan te stel in plek van die…

Virus: Nieu-Seeland hef maatreëls op

Die Erste minister van Nieu Seeland, Jacinda Ardern, het Maandag aangekondig dat alle inperking maatreëls opgehef word, behalwe in die brandpunt van die land wat Auckland is. Die toename in…

Spanje neig na republikeinse bestel

Die ver-linkse adjunk-premier van Spanje het die afgelope naweek gesê die finansiële skandaal wat die koningshuis se familie geskud het, het n historiese oomblik laat aanbreek om ʼn republikeinse bestel…

Navalny kan weer loop

Die vergiftiging met ʼn senuwee gifstof wat Alexei navalny letterlik verlam het, is met die deskundige sorg van Duitse geneeshere en wetenskaplikes oorwin sodat hy selfs foto’s van homself kon…

Sjinese vliegtuie tart Taiwan regering

Die Lugmag van Taiwan se verdedigingsmag het vegvliegtuie van Sjina vir ʼn tweede keer gewaarsku om weg te bly van die Straat van Taiwan wat beskou word as ʼn internasionaal…