Noodfonds word onregmatig bestuur

Die Noodfonds wat die werkloses en armlastiges moet dra tydens die pandemie, word misbruik en word die “kompensasie” aangewend om mense onregmatig te bevoordeel.

Dit is die mening van ʼn kenner wat bewus geraak het van die onregmatige aanwending onder die vaandel van kompensasie aan minder bevoorregtes.

Gedurende die pandemie is 5,986 eise ontvang van mense wat as siek aangegee is, maar intussen by die werk was. Van die aantal is 3,782 eise wel uitbetaal. Werkgewers het 195 eise ontvang wat n aanduiding is dat korrupsie gepleeg is.

Die Fonds het vir sowat 60% van al die eise wat ontvang is, verantwoordelikheid aanvaar, en die oorblywende eise van die hand gewys.