EU waarsku Balkan oor ambassade verskuiwing

Die Amerikaans geïnspireerde plan van Serwië en voormalige Kosovo provinsies om betrekkinge met Israel te normaliseer en hulle ambassade te verskuif na Jerusalem, het spanning met die EU teweeggebring.

Israel het die voorgenome plan van die Balkan land verwelkom en gesê dit sal ʼn belangrike bydrae lewer om betrekkinge te normaliseer.

 Die Europese Unie is egter nie so ingenome met die plan nie, en het gewaarsku dat so ʼn stap ernstige gevolge inhou waaroor Serwië jammer sal wees.

Te midde van die EU teenkanting het Kosovo, wat ʼn Moslem oorheersde bevolkinge het, ook ingestem om betrekkinge met Israel te normaliseer,

Die EU sê geen lidland het ʼn ambassade in Jerusalem nie, en daarom moet Serwië en Kosovo bly in Tel Aviv met hulle diplomate.,

Die twee Balkan lande het in reaksie gesê hulle het ʼn belofte gemaak om te verskuif, en daarom sal verskuiwing gedoen word wat beloftes word nie verbreek nie.