ANC afvaardiging besoek Zim

Die regerende ANC het n afvaardiging aangewys wat die week besoek bring aan die Zimbabwe buurland, en het vandag vertrek daarheen.

Die besoek volg kort op die besoek wat deur Zimbabwe gelei is verlede maand na Suid-Afrika, en wat ontmoetings in Johannesburg gehad het.

Die afvaardiging, wat deur Ace Magashukle gelei word, sal in Harare met hooggeplaastes van die regering vergader,

Tafadzwa Mugwadi, die Zanu-PF regerende party se woordvoerder het weggeskram van die inhoud van die sakelys, wat die vermoede laat ontstaan dat dit weer gaan oor finansiële hulp wat die buurland nodig het.

Die staatsbeheerde Sondag koerant in Zimbabwe het berig dat Nagasjule die tien mense van die ANC afvaardiging lei tydens die besoek.

Magashule, die amptelike Sekretaris-generaal van die ANC is tans onder druk weens die verpligte getuienis aflegging wat hy moet ondergaan voor die Zondo-Kommissie.