Daily Archives: September 28, 2020

Kaapstad in skok na aardbewing

Inwoners van Kaapstad en omgewing is Saterdag in skok gelaat nadat ʼn kragtige aflandige aardbewing die stad geskud het. Die aardbewing het menige mense op die sosiale netwerk laat reageer…

Ikoniese hotel gooi handdoek in

Die welbekende Zimbali Hotel met sy 154 luukse hotelkamers wat die wonderlike see uitsig bied oor die Indiese Oseaan kan nie meer voortgaan nie weens die impak van die koronavirus…

Privaat sektor kan krag krisis oplos

Minister Gwede Mantashe het aangekondig dat 11,800 MW elektrisiteit wat opgewek sal word deur buite instansies, die krag krisis kan verlig. Al die krag wat opgewek sal word deur die…

Reuse werkskepping in Durban

Ten noorde van Durban word ʼn massiewe baksteen vervaardigings onderneming opgerig wat so groot is dat dit op ʼn 350 hektaar perseel ingerig word. Die vestiging van Brickworks Development as…

Hierdie Afrika rot kry medalje

ʼn Liefdadigheidsorganisasie in Brittanje het die groot Afrika rot wat Magawa gedoop is, met ʼn medalje vereer vir sy werk om mense se lewens te red. Die rot is nou…

Lewensbrood

En Moses het sy staf na die hemel uitgesteek, en die HERE het donder en hael gegee, en vuur het na die aarde uitgeskiet; en die HERE het hael op…

Droogte toestande kommerwekkend

Die droogte in sekere dele van die somer reënval gebied wek ernstige kommer, en kan lei tot ʼn soortgelyke toestand as wat Wes-Kaap gehad het, sê weerkundiges. Die leë damme…

Motor rubriek – Audi S6 TFSI Quattro Tiptronic

Die Audi S6 is een van my persoonlike gunstelinge veral omdat die Quattro aandrywing sorg dat padhouvermoë van hoogstaande gehalte is en ook om veiligheidsredes. ‘n Ander plus faktor is…

Laaste paar walvisse gered

Reddingswerkers van Australië het die afgelope paar dae probeer om die laaste paar oorblywende walvisse te red wat nog gelewe het. Van die walvisse het nog ʼn oorlewings moontlikheid omdat…

Sjina en VSA pak mekaar in VN

Die verhouding tussen Sjina en Amerika het tydens die Verenigde Nasies se jongste vergadering verder vertroebel met beide lande wat nie gehuiwer het om beskuldigings rond te slinger nie. Die…

Virus: Brasilië kanselleer grootste fees

Vir die eerste keer in meer as 100 jaar is die beroemde straat parade gekanselleer wat geskeduleer is vir Februarie 2021 en die organiseerders het nog geen alternatiewe datum bepaal…

Noord-Korea skiet buurstaat burger dood

Die regering van Noord-Korea het erken dat hy verantwoordelik is vir die dood van ʼn Suid-Koreaanse regeringsamptenaar wat verlede week omgekom het toe hy geskiet is deur veiligheidsbeamptes van die…

EU erken nie Belarus verkiesing

Die Europese Unie (EU) erken nie die afgelope verkiesing se uitslag nie, en derhalwe ook nie die inhuldiging van Alexander Lukashenko as president nie. Intussen is berig ontvang dat die…

Navalny wil later terug na Rusland

Die Russiese opposisieleier, Alexei Navalny, het in ʼn eksklusiewe onderhoud met die Duitse media gesê hy wil terugkeer na sy Vaderland, maar dit sal eers oor sowat ʼn maand kan…

EU kry weerstand teen immigrasie beleid

Die weerstand teen die Europese Unie se immigrasie beleid is aan die opbou en lande soos Hongarye, Pole, Tsjeggiese Republiek, en van die Balkan lande is sterk gekant teen die…