Daily Archives: September 25, 2020

Afrikaner Selfbeskikking Party kap Ramaphosa

Die wanhopige pogings van Mnr Cyril Ramaphosa om die steun van die mees radikales in die ANC te verkry, raak al meer lagwekkend. Dit blyk onder andere uit sy amptelike…

Die WatsUp stokvel skemas

Suid-Afrika het sedert die pandemie begin het, gesien hoe piramiedes ontstaan, en in die afgelope weke is berigte ontvang van talle WatsUp selfoon piramiedes wat mense van hulle geld beroof….

Vervalle erfenis dansend gevier

Dit is nie net Cyril Ramaphosa se toespraak wat die verval beklemtoon nie, al het hy aangedui dat die land se standbeelde die meerderheid van die bevolking weerspieël wat daarop…

Kinderfonds sal CVO-skole help

Die land het ʼn swaar slag gekry met die uitbreek van die Covid-19 koronavirus wat gou en vinnig soos ʼn veldbrand versprei het in Suid-Afrika. Baie mense het hulle werk…

Zuma Stigting beskuldig Zondo Kommissie

Die stryd om die ANC se voormalige president, Jacob Zuma, buite die tronkdeure te hou, word nou wyer gevoer deur die Zuma Stigting ook te betrek in die stryd. Die…

Lewensbrood

Hy wat die HERE se woord gevrees het onder die dienaars van Farao, het sy slawe en sy vee in die huise laat vlug; maar hy wat op die HERE…

Ace se vlieg-rit kos ANC miljoene

Die Sekretaris-Generaal van die ANC kan die party miljoene Rand uit die sak jaag met sy ryery na Zimbabwe in een van die Lugmag se vliegtuie. Die afvaardiging van ANC…

Krag word afgesny in groot dele

Die Eskom krag word in groot dele van die Johannesburg omgewing afgesny weens die enorme skuldlas wat onbetaald bly. City Power, wat die elektrisiteit toevoer beheer in die stad, het…

Versigtig wees vir piramiedes

Daar is hoofsaaklik twee soorte piramides, waarvan die een soort in Egipte gevind word en wat van groot geskiedkundige waarde is. Daar is ook ʼn tweede soort piramiedes. Dit is…

Japan wil lug suiwer met Suid-Korea

Japan en Suid-Korea moet hulle samewerking van die verlede herstel om enige bedreiging uit Noord-Korea saam teen te staan. Dit is die siening van die nuut verkose Eerste Minister van…

Australië moet honderde walvis karkasse verwyder

Die owerheid in Australië het Donderdag begin met beplanning om die sowat 380 walvis karkasse te verwyder uit die sandbanke waar hulle gestrand is. Die redding span kon daarin slaag…

Joe Biden word moontlik gediskwalifiseer

Twee Republikeinse senatore het die seun van die Demokrate se presidentskandidaat, Hunter Biden, se rol as “problematies en aaklig” beskryf. Alhoewel die presidentskandidaat, Joe Biden, die senatore se situasie verder…

Koning van Japan breek rekord

Die 53-jarige Koning Kazuyoshi Miura van Japan speel professionele sokker in die J-Liga wat hom die oudste speler maak in Japan se sokker spelers geskiedenis. Die koning het die prestasie…

Inhuldiging van Belo-Rusland se president

Die omstrede diktator van Belo-Rusland {Belarus} wat op bedenklike wyse die land se presidentsverkiesing gewen het met ʼn gekinkelde steun van 80%, is die afgelope week ingehuldig. Die seremonie was…

Verset teen immigrante wen veld

Wêreldwyd is daar ʼn toenemende verset en weerstand teen die toelating van immigrante, en word dit ervaar in sekere lande van Europa waar so ʼn weerstand die minste verwag is….