Daily Archives: September 23, 2020

Taiwannese vlieëniers kry komplimente

Die president van Taiwan, Tsai Ing-wen, het haar land se Lugmag vlieëniers geloof vir die bekwame wyse waarop hulle die aggressiewe vegvliegtuie van Sjina onderskep het. Die president het dit…

Sowat 1,5 miljoen nou ook werkloos

Benewens die groot aantal werklose mense in Suid-Afrika, het daar nou ʼn bykomende 1,5 miljoen ook werkloos geword en is die staat se werkloosheidsversekering onder druk ok almal van ʼn…

Ondersoek na Staat kaping gaan voort

Hoofregter Raymond Zondo het glo nou sy voet neergesit en geeis dat die voormalige ANC president, Jacob Zuma, wel sal opdaag by die ondervraging oor staat kaping. Zondo het laat…

ANC grootkoppe kan lelik struikel

Die LUR vir Gesondheid in Gauteng, Bandile Masuku, en sy vrou, sowel as die presidensie se woordvoerder, Khusela Diko, sal nog moet wag voor hulle lewens na normaal kan terugkeer….

Uit my Kuierkombuis

Vir ‘n Vrydagaand is dit altyd lekker om sommer iets ligs te maak wat almal van gaan hou.  Iets soos pizza ……………. Indien jy nie self die deeg wil maak…

Lewensbrood

Want hierdie keer sal Ek al my plae in jou hart stuur, en teen jou dienaars en jou volk, dat jy kan weet dat daar niemand op die hele aarde…

Polisie wapens in hospitaal gevind

Gesteelde polisie wapens is in die Baragwanath hospitaal in Soweto gevind nadat opgraderings by die hospitaal gedoen is. Drie handwapens is gevind, waarvan een gesteel is in Maart vanjaar by…

Zuma se wegbly politiek kan nou stop

Hierdie keer gaan Jacob Zuma nie wegkom met sy taktiek om die hof met allerhande stories te ontduik, want die Zondo Kommissie is vasbeslote om Zuma vas te vat as…

NASA: Bemande ruimtereis na maan in 2024

Die Amerikaanse ruimtevaart agentskap NASA het aangekondig dat hy van voorneme is om ʼn bemande ruimtevaart te onderneem om te land aan die suidpool gebied van die maan. Dit sal…

VSA: Demokrate kry geld van Sjina

ʼn Afro-Amerikaanse kieser, Herschel Walker, beweer dat die linkse Demokratiese Party in die VSA, geldelike bylaes kry uit Sjina. Hy wys daarop dat die “Black Lives Matter” beweging donasies uit…

Bakterie oorsaak vir olifant vrektes

Die reeks olifant vrektes in Botswana is veroorsaak deur bakterie wat in die water teenwoordig is, sê ondersoekers wat navorsing gedoen het oor die aangeleentheid. Meer as 300 olifante is…

Britte se tweede pandemie begin

Brittanje is in proses om sy tweede Covid-19 pandemie binne te gaan, en hierdie tweede een word selfs groter as die eerste gesien deur deskundiges. In die studie wat pas…

Skool walvisse op sand uitgespoel

Bioloë in Australië doen glo beplanning om ʼn skool walvisse te red wat Maandag op die sand uitgespoel het in die Tasmanië gebied. Die skool walvisse, wat nagenoeg 270 diere…

EU moet dapper optree

Die opposisieleiers in die Belo-Rusland (Belarus) het ʼn foto vertoon van hoe die polisie op brutale wyse teen lede van die opposisie optree en vra nou sterk optrede uit die…