Daily Archives: September 21, 2020

Trump beveel dat regter gou aangestel word

President Donald Trump het die Republikeine beveel om onverwyld aan die werk te spring sodat ʼn regter vir die hooggeregshof aangestel word in plek van regter Ginsburg wat oorlede is….

SAL redery sal nie gelikwideer word

Die Departement van Openbare Ondernemings het bevestig dat die ANC regering nie daarin belangstel om SAL te likwideer weens finansiële toestande van die entiteit nie. Die regering het in die…

Polisie kry gelukskoot met dief

Die polisie het in die Oos-Kaap ʼn geluk getref toe ʼn dief vasgetrek is weens ʼn hele reeks inbrake by poskantore waarby duisende Rand gesteel is. Die deurbraak was egter…

Ontevredenheid oor Alkohol maatreël

Groot ontevredenheid heers in die geledere van die alkohol bedryf oor die regering se maatreël wat bepaal dat verkope van drank verbied word oor naweke. Die sakelui beskou die maatreël…

SAL Kry Miljarde Rand by Regering

Die SAL redding praktisyn Siviwe Dongwana het bevestig dat die bedrag van R10,5 miljard in ontvangs geneem is vir die verdere ontwikkeling om die redery staande te hou. Die befondsing…

Lewensbrood

So het hulle dan roet uit die oond geneem en voor Farao gaan staan, en Moses het dit na die hemel uitgestrooi. Toe word dit swere wat uitbreek in blare…

Virus: Totale aantal sterftes onbekend

Professor Salim Abdool Karim, die ministeriële adviseur vir Covid-19, sê in sy verslag die sterfgevalle se werklike syfers sal eers oor ʼn paar weke beskikbaar wees. Die amptelike syfers vir…

Motor rubriek – Suzuki Ignis 1,2 GLX MT

Gedurende 1984 het Suzuki met erns begin om “Suzies” in SA in bedryf te stel en sedert daardie tyd het dit van krag tot krag gegaan. Vandag is dit van…

Selfbestuur motor jaag met slapende man

ʼn Tesla selfbestuur motor is deur die polisie in Kanada voorgekeer nadat die motor teen 150 km per uur voortgesnel het met die bestuurder vas aan die slaap. Die polisie…

Sjina hou militêre oefening naby Taiwan

Sjina het gewaarsku dat diegene wat met vuur speel, sekerlik gaan brand terwyl die VSA ʼn hoé afvaardiging na Taiwan gestuur het om ʼn opvolg wapen transaksies te beklink. Om…

Naakte prisoniers ontsnap in Uganda

Meer as 220 prisoniers het in hulle Adamsgewaad uit n tronk in Uganda ontsnap en is toegerus met vuurwapens wat klaarblyklik uit die tronk se voorraad gesteel is. Die voortvlugtende…

Rusland trap klei oor vergiftiging

Die ontkenning deur Russiese owerhede dat die opposisieleier, Alexei Navalny, nie vergiftig is nie, is besig om te boemerang. Nadat Duitsland vasgestel het dat Navalny vergiftig is, het die wetenskaplikes…

Ryk lande raap entstof op

ʼn Groep van die ryk lande het reeds hulleself verseker van voldoende voorraad Covid-19 entstof deur bestellings betyds by vervaardigers te plaas en die betaling daarvoor gedoen. Die pas voltooide…

EU sanksies teen Rusland wettig

Die Europese Unie se sanksies wat op energie maatskappye en banke ingestel is, en wat in die Europese Hof betwis is, is wettig en toelaatbaar, is sodanig deur die hof…

Maskers nog lank met ons

Christian Drosden, ʼn senior viroloog in Duitsland, sê die land was redelik suksesvol tot nou toe om die koronavirus pandemie te bestry, maar gewaarsku dat die dra van maskers en…