Daily Archives: September 16, 2020

Navalny praat met media

Die Russiese opposisieleier, Alexei Navalny, het in ʼn onderhoud begin deur te sê dit is sy eerste dag sedert die vergiftiging in Rusland, dat hy weer self kan asemhaal soos…

Mosambiek betreur naakte vrou teregstelling

Die regering in Mosambiek het die teregstelling van ʼn naakte vrou veroordeel wat klaarblyklik ʼn verbintenis gehad het met die Islamitiese Staat terroriste in die land. Die video wat op…

Vlak 1 Grendel maatreëls kom

Die Minister van Gesondheid, dr.  Zweli Mkhize, het gesê Suid-Afrika het dit nodig om na Vlak 1 van die Grendel maatreëls te beweeg en terug te keer na ʼn “soort…

Uit my Kuierkombuis

Soms kry ons sommer net lus vir iets soet wat vinnig kan maak en waarvoor nie te veel duur bestanddele gebruik word nie.  ‘n Resep wat ek al baie gemaak…

Lewensbrood

En die HERE sal ’n onderskeid maak tussen die vee van die Israeliete en die vee van die Egiptenaars, sodat niks sal doodgaan van alles wat aan die kinders van…

SASSA aansoeke aanlyn gedoen

Die SA Sosiale Veiligheid Agentskap (SASSA) het ʼn aanlyn stelsel bekend gestel wat nuwe aansoekers vir sosiale hulp kan gebruik om die lang toue van wagtende mense te vermy. Volgens…

ANC steeds besig met korrupsie ondersoek

Die sogenaamde Integriteit Komitee van die ANC is klaarblyklik nog besig met die afhandeling van hulle ondersoek en bevindinge rakende die korrupsie skandaal waarby miljoene Rand betrokke is. Volgens ingeligte…

Wetenskaplikes vind molekule wat virus vernietig

Wetenskaplikes aan die Universiteit van Pittsburgh se Skool vir Medisyne het ʼn “baie klein biologiese molekule” ontdek wat volledige en spesifiek die virus neutraliseer wat die koronavirus veroorsaak. Die teenliggaampie…

Vorm van lewe op Venus

Wetenskaplikes het die teenwoordigheid van ʼn unieke gas ontdek op die planeet Venus wat dui op die moontlikheid van ʼn teken van ʼn soort primitiewe lewe. Alhoewel dit nie beteken…

Maori stam eis nuwe naam

Die Maori’s van Nieu Seeland het met ʼn voorstel gekom dat die land se naam moet verander na wat dit behoort te wees volgens die oudste volk wat die eiland…

Rusland bied hulp aan Belarus president

Die Russiese president, Vladimir Poetin, het sy kaarte goed gespeel om betrekkinge met die Belarus president te versterk deur geld en militêre hulp aan te bied. Rusland bied ʼn massiewe…

VSA ambassadeur in Sjina tree uit

Terry Branstad, die Amerikaanse ambassadeur in Sjina, sal Beijing vroeg in Oktober verlaat wanneer hy uittree uit sy amp om terug te keer na sy vaderland. Die 73-jarige Branstad se…

Meer wetenskaplikes bevestig vergiftiging

ʼn Woordvoerder in Duitsland sê al meer wetenskaplikes stem saam met die bevindinge van die navorsers en geneeskundiges wat vasgestel het dat Alexei Navalny wel vergiftig is. Laboratoriums in Swede…

Voormalige premier waarsku Johnson

Die voormalige Britse Eerste Minister, David cameron, het hom aangesluit by ander meningsvormers in Brittanje en premier Boris Johnson sterk teengestaan oor sy voorneme om die ooreenkoms met die Europese…