Daily Archives: September 14, 2020

Swart identiteitskrisis

Die onlangse Clicks “glipsie” deur hul donker bestuurslede het een ding weer bevestig en dit is dat sekere groepe mense in die  land sukkel om hul plek en merk te…

RADIO MAJUBA kom tot stand

Te midde van die Corona-virus, erge ekonomiese terugslae, talle en verskeie hindernisse wat oorkom moes word, nou ook beurtkrag en selfs ‘n virus op Radio Majuba se rekenaar, het die…

Ace lei afvaardiging na Zimbabwe

Die omstrede uittog van ʼn ANC afvaardiging na Zimbabwe, en dit onder leiding van die ANC se Sekretaris-Generaal, Ace Magashule, het hulleself so belangrik geag dat hulle selfs met die…

Trump maak historiese deurbraak

President Donald Trump van Amerika het nog ʼn deurbraak gemaak om vrede in die Midde-Ooste te bevorder toe hy die Arabiese staat Bahrein oorreed het om betrekkinge met Israel te…

Medupi moes weer herstel word

Eskom se nuwe kragstasie Medupi, wat gereeld onklaar raak weens swak vakmanskap, is uiteindelik weer sodanig herstel dat dit vol kapasiteit behoort te lewer, altans vir nou. Dit is die…

Eise van Padongelukke beloop miljarde

Die Minister van vervoer, Fikile Mbalula, het skrikwekkende syfers vrygestel oor eise wat nog betaal moet word waarvan sommige eisers reeds langer as 5 jaar wag dat hulle eis afgehandel…

Lewensbrood

En Moses antwoord: Kyk, ek gaan van u af weg en sal tot die HERE bid, dat die steekvlieë môre Farao, sy dienaars en sy volk mag verlaat. Laat Farao…

SAL kort miljarde om voort te gaan

Die Suid-Afrikaanse Lugdiens (SAL) benodig dringend ʼn groot som geld om voort te gaan, sê die woordvoerders van die entiteit se sake redding span. Die SAL het glo ʼn kort…

Motor rubriek – Mercedes-Benz CLS400d 4Matic 9G-tronic

Mercedes Benz het deur die jare ‘n naam opgebou as ‘n motor van formaat. Wanneer die drie-punt ster kenteken gesien word wat in die middel van die sierrooster gemonteer is,…

Alle oë gerig op vrede samesprekings

Die vrede onderhandelings in die hoofstad Doha, Qatar, het die naweek begin tussen die regering van Afghanistan en die Taliban . Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, het…

Spanning tussen Duitsland en Rusland verhoog

Die spanning tussen Duitsland en Rusland is aan die oplaai oor die vergiftigde Alexei Navalny waaroor die twee lande met mekaar verskil. Die Russiese Minister van Binnelandse Sake het laat…

Polisie brutaliteit is wêreld probleem

Die optrede van polisie word ʼn wêreldwye probleem en die brutaliteit is  so erg dat ʼn internasionale konferensie nodig geword het om die euwel te beëindig. Die brutale optrede van…

VSA: Grootskaalse inmenging in verkiesing

Rusland, Sjina en Iran het kapers wat die VSA presidentsverkiesing as teiken gestel het en met grootskaalse inmenging besig is met die verkiesing om die draai vroeg in November. Deskundiges…

Virus: Latyns-Amerika word nuwe brandpunt

Die nuwe infeksies van die koronavirus het die 8 miljoen merk verbygegaan in die Latyns-Amerikaanse state en word die kontinent ʼn nuwe Covid-19 brandpunt. Die Suid-Amerikaanse streek is nou die…

Sjina en Indië beëindig grens geskil

Beide Indië en Sjina se Ministers van Buitelandse Sake het gese dat hulle ooreengekom het om alles moontlik te doen om die grensgeskil tussen die twee lande te beëindig. Om…

VSA peiling lewer verrassings

In ʼn pas voltooide meningspeiling wat op nasionale vlak gehou is deur ʼn studiegroep van ʼn universiteit het bevind dat Joe Biden, die amptelike presidentskandidaat van die Demokrate sowat 7%…