Daily Archives: September 11, 2020

Belasting inkomste daal met miljarde

Die inkomste uit belastings wat deur die SA Inkomstediens verkry moes word, het sodanig gedaal dat daar tot einde Augustus n tekort van R103 miljard aangeteken is volgens die entiteit…

Grendel maatreëls dalk verslap

Onbevestigde berigte dui daarop dat die president, Cyril Ramnaphosa, enige tyd kan aankondig dat die grendel maatreëls na Vlak 1 aangepas gaan word. Ramaphosa het gesê die Nasionale Koronavirus Bevelsraad…

Meer korrupsie en diefstal by WVF

Die Werkloosheid Versekerings Fonds (WVF) se korrupsie het nog geensins tot ʼn einde gekom nie, want die ouditeur-generaal het blykbaar nog probleme geïdentifiseer. Slegs sowat 24 uur nadat die Werkloosheid…

Cele moet die wet nou toepas

Die Minister van Polisie het aanvanklik gesê dit is reg dat die Clicks winkelgroep verantwoording doen vir sy sogenaamde “gewraakte advertensie oor swartmense se hare” wat verskil van blankes se…

Lewensbrood

En Ek sal ’n verlossing stel tussen my volk en jou volk. Môre sal hierdie teken plaasvind. En die HERE het so gedoen: dik swerms steekvlieë het in die huis…

Eskom se planne is duister

Alhoewel Eskom sedert Donderdag verligting gebring het aan die gefrustreerde krag verbruikers van die land, word bewerings gemaak dat die staat beheerde entiteit onbekende planne beraam. Die beurtkrag is verminder…

Nuwe Aanslag in Wêreld Landbou

Landbou in Suid-Afrika, maar ook in die wêreld, staan op die kruin van ‘n nuwe aanslag. Dit was ook die oorweldigende boodskap en tema tydens TLU SA se jaarlikse kongres…

SA virus toetse sal voortgaan

Die aankondiging van die entstof vervaardiger, AstraZene, dat hy sy finale toets-program tydelik staak nadat n persoon wat in die toets deelneem, siek geword het, kan veroorsaak dat die maatskappy…

Belarus opposisie gearresteer en intimideer

Opposisie leiers van Belarus het aan verskeie koerante in Europa bevestig dat die intimidasie en onregmatige optrede teen hulle, veroorsaak dat hulle onveilig voel. Maxim Znak, een van die prominente…

VSA onttrek troepe uit Irak

Die Trump-administrasie het bevestig dat meer as 2,000 van sy troepe in Irak uit die land onttrek gaan word, aldus die VSA Sentrale Bevelvoerder. Die vermindering van Amerikaanse troepe in…

VSA herroep visas van Sjinese studente

Die Amerikaanse regering het amptelik aangekondig dat meer as 1,000 Sjinese studente se visas gaan herroep word. Dit is die eerste reaksie van die staat nadat President Donald Trump strenger…

Wild populasie daal met 68%

ʼn Omgewings bewerings organisasie het hul navorsing verslag bekend gemaak waarin aangedui word dat die wêreld se wild bevolking met 68% verminder het sedert 1970. Studie word nou gedoen oor…

Trump genomineer vir Nobelprys

ʼn Noorweegse parlementslid het die Amerikaanse president, Donald Trump, genomineer vir die 2021 Nobelprys vir Vrede.  Die nominasie het gekom nadat die president as makelaar en konsultant opgetree het om…

Belarus leier gewelddadig ontvoer

Maxim Znak, ʼn prominente leier van ʼn opposisieparty in Belarus is gister deur gemaskerde mans ontvoer na ʼn onbekende bestemming. Dit volg kort op die deporteer van Maria Kolesnikova, ook…