Daily Archives: September 10, 2020

Checkers vlug uit Kenia

Die Shoprite Checkers winkelgroep beplan om te onttrek uit Kenia teen eerskomende Desember. Die groep se besluit kom glo as ʼn strategiese skuif wat klaarblyklik verband hou met die  groei…

Ramaphosa vra almal se hulp

Die groot finansiële gemors waarin Suid-Afrika hom bevind, moet nou deur almal se samewerking reggestel word, sê die ANC president. Hy vra dat vinnige en sterk aksie geneem moet word…

Ramaphosa gee oorsig oor pandemie uitgawes

Die ANC president en sy kabinet het so gefokus op lewensredding tydens die pandemie, dat ekonomiese werklikhede op die agtergrond gebly het, maar nou wil president Ramaphosa die ekonomie herstel….

Taxi bedryf belê in WeBuyCars

Die SA Taxi eienaars, Transaction Capital het glo ingestem om aandele op te neem in die WeBuyCars sakeonderneming, en sal 49,9% nie beheerde aandele bekom. Gebaseer op die huidige waardes…

Lewensbrood

VERDER het die HERE vir Moses gesê: Maak jou môre vroeg klaar en stel jou voor Farao — kyk, hy sal na die water toe uitgaan — en sê vir…

Massiewe Wanbetaling van munisipale rekeninge

Die wanbetaling van munisipale rekeninge deur die publiek, is besig om die Suid-Afrikaanse ekonomie verder die afgrond in te forseer. Dit is die mening van ʼn ekonomiese deskundige op die…

Switserse hof verwerp Semenya se saak

Europese en Suid-Afrikaanse howe het telkens teen Caster Semenya uitspreek gelewer en bevind dat die besluit van die Olimpiese Spele gehandhaaf word wat bepaal dat die atleet sekere testosteroon in…

Brasilië kry spoedig virus entstof

Die waarnemende Minister van Gesondheid in Brasilië, Eduardo Pazuello, het in ʼn verklaring gesê entstof teen die Covid-19 koronavirus sal vroeg in Januarie vir alle inwoners beskikbaar wees. Die Minister…

Virus slaan toe op Argentinië

Uit Buenos Aires word berig dat die stad 90% van die land se totale Covid-19 virus  infeksies dra, en dat die 500,000 gevalle maar die begin van ʼn veel groter…

VW distansieer hom van Nazi-tekens

Die Duitse voertuigvervaardiger Volkswagen het sy teleurstelling en bekommernis uitgespreek oor die gebruik van die Nazi kentekens wat deur ʼn Meksikaanse voertuig verspreider gebruik word. Volkswagen sê die optrede van…

VSA stop Sjinese invoere oor arbeid

Die Trump administrasie van Amerika het bekend gemaak dat die invoer van goedere uit die Sjinese Xinjiang provinsie gestop word weens die arbeids beleid wat toegepas word. Die provinsie maak…

Belarus president beloof verkiesing

President Alexander Lukashenko van Belarus, wat tot onlangs beskuldig is daarvan dat hy ʼn diktator is wat verkiesings laat manipuleer, het Dinsdag aangekondig dat ʼn nuwe verkiesing gehou gaan word….

Britte en EU weer in gesprek vir ooreenkoms

Nadat die eerste rondte samesprekings tussen die Verenigde Koninkryk (VK) en die Europese Unie (EU), het die twee partye besluit om ʼn tweede poging aan te wend ten einde ʼn…

Navalny vergiftiging wek internasionale spanning

Die Russiese opposisieparty se leier wat vermoedelik in Rusland vergiftig is met ʼn senuwee gifstof, is besig om ʼn internasionale stryd te ontketen. Rusland beskuldig Duitsland daarvan dat sy teorie…