Clicks sluit al sy winkels
Die Clicks winkelgroep het aangekondig dat hy sy winkels gesluit hou tot die Rooi bende hulle vandalisme gestaak het. Die winkelgroep het duisende Rand se skade gekry toe die Rooi…
Die Clicks winkelgroep het aangekondig dat hy sy winkels gesluit hou tot die Rooi bende hulle vandalisme gestaak het. Die winkelgroep het duisende Rand se skade gekry toe die Rooi…
Die verblydende nuus is dat die afplatting steeds voortgaan, maar mense word gewaarsku om nog die maatreëls in stand te hou ten einde ʼn tweede pandemie te voorkom. Aantal mense…
Die grondwerk het begin in die Pretoria Metro gebied met die skep van ʼn sogenaamde Motorvoertuig Spesiale Ekonomiese Sone in die Pretoria Metro gebied bekend as Tshwane. Die projek wat…
Die moeilike 2019 was ʼn jaar wat die landbouers op menige plekke swaar gebuk gegaan het onder droogte en finansiële kwellings. Gedurende die 2019 jaar het Suid-Afrika se boere nie…
Adv. Madonsela Die verskillende uitsprake oor wat reg en wat verkeerd is in die Clicks “hare debakel” is verwarrend as die regering se woordvoerders nie eenstemmig is nie. Die uitspraak…
Die Nasionale Studente Fonds Skema het meer as 160,500 aansoeke ontvang vir finansiële hulp om vir die 2021 studiejaar te kan betaal. Die moontlikheid bestaan dat verdere aansoeke nog ontvang…
Die Nasionale Vervolgings Gesag het nou in sy eie voornemens misluk nadat bekend gemaak is dat hy “nie volledig gereed is” vir die hofsaak wat teen Jacob Zuma gevoer moet…
En die towenaars het dieselfde gedoen met hulle towerkunste om die muskiete voort te bring, maar hulle kon nie. So was die muskiete dan op die mense en op die…
Onder vordering van belastings, groot en uitgerekte subsidie, ʼn stagnerende ekonomiese groei, belasting wat ontduik word, korrupsie, die resessie en die massiewe staatskuld wat soos n swaard oor SA hang,…
Die rooi bende van Malema kan vervolg word vir hulle barbaarse optrede teen die Clicks winkelgroep vir die groot skade wat aangerig is tydens die verset optrede van Maandag. Regslui…
Die Amerikaans geïnspireerde plan van Serwië en voormalige Kosovo provinsies om betrekkinge met Israel te normaliseer en hulle ambassade te verskuif na Jerusalem, het spanning met die EU teweeggebring. Israel…
Alexei navalny, die Russiese opposisieparty se leier, is uit die koma en besig om te herstel van die vergiftiging wat hy in Rusland opgedoen het. Naval;ny is deur Duitsland per…
Die Minister van Buitelandse Sake van Duitsland het Belarus gewaarsku teen die moontlikheid om te misluk met die korrekte optrede teen die opposisie partye se verset optogte. Hy het ook…
Twee verdagtes wat talle perde gedood het in Frankryk het tot nou toe die polisie ontduik, maar die gereg se lang arm gaan glo nie ophou voor die skuldiges vasgetrek…
Die Verenigde Koninkryk (VK) se Eerste Minister, Boris Johnson, het gesê die regering is ingestel daarop om die sleutel deel van die onttrekking uit die Europese Unie (EU) te finaliseer…
Die aantal nuwe infeksie gevalle het die afgelope week so vinnig gestyg dat die totale aantal nou 4,3 miljoen mense betrek het in Indië. Die nuwe syfers bring die land…
Nuutste kommentaar