Daily Archives: September 8, 2020

Wetenskaplike kry toekenning vir herstel van sig

Die wetenskaplike Botond Roska het n toekenning van €1 miljoen ontvang van die Duitse Körber Stigting vir sy deurbraak in navorsing oor blindheid. Sy projek, wat gebaseer word op gene…

Zuma systap weer die howe

Die voormalige ANC president, Jacob Zuma, en sy regsverteenwoordigers is blykbaar gesout in die verskillende opsies om die howe te ontduik. Die oud-president het weer daarin geslaag om ook hierdie…

Alles verander….

Die Covid-19 koronavirus is die een enkele faktor wat die ganse mensdom se leefstyl op een of ander wyse aangetas het en waarskynlik ʼn permanente verander veroorsaak. Die hartlikheid van…

SA en die fiskale afgrond – halwe waarhede ontbloot

Gedurende die laaste weke van Augustus het ʼn betreklik insiggewende ontledende artikels die rondte gedoen in die SA pers. Die eerste het gehandel met die sogenaamde “fiskale afgrond”, die tweede…

ANC afvaardiging besoek Zim

Die regerende ANC het n afvaardiging aangewys wat die week besoek bring aan die Zimbabwe buurland, en het vandag vertrek daarheen. Die besoek volg kort op die besoek wat deur…

Lewensbrood

VERDER het die HERE met Moses gespreek: Sê aan Aäron: Steek jou staf uit en slaan die stof van die aarde, en dit sal muskiete word in die hele Egipteland….

Terugblik na die Verwoerd-era

Die uiteenlopende en wye terugblikke in die media rondom 6 September jaarliks spreek van die statuur van Suid-Afrika se laaste staatsman, en sekerlik die laaste nasionale leier van formaat wat…

Koerierdienste die skelms se teiken

Die kriminele elemente van die land het nou ʼn nuwe teiken gekry wat hulle uitstekend pas en wat daagliks hulle “inkomste” kan verhoog. Sakeondernemings, en veral mense wat hulle aankope…

Veldbrande ontwrig dele van Kalifornië

Honderde kampeerders in een van Kalifornië se reservate moes met reddings werkers se hulp uit die gebied gered word. Die Sierra Nasionale Woud in die deelstaat beleef groot bos en…

Tifoon bedreig miljoene in Japan

Die suidelike gebied van Japan word met n tweede tifoon binne een week bedreig, en miljoene mense word gevra om die gebied te verlaat. Die verskuiwing van die mense word…

Sjina maak ruimtevaart deurbraak

Die Sjinese ruimtevaart program het ʼn nuwe mylpaal bereik toe hulle na bewering daarin geslaag het om in geheimhouding n lansering en terug aarde toe landing kon doen sonder enige…

Duitsland help Indië teen Covid

Die Duitse Minister van Ontwikkeling sê sy land het Indië voorsien van ʼn groot hoeveelheid koronavirus hulpmiddels wat insluit 330,000 toets modules en kort termyn lening ter waarde van  €460…

Iran ignoreer kernverdrag met VN

Die Verenigde Nasies se waghond oor kernwapen ontwikkeling het die naweek bekend gemaak dat Iran voortgaan om die limiete te ignoreer waarop ooreengekom is in 2015. Volgens berigte is bevind…

Sjina meng in by VSA verkiesing

Amerika se Nasionale Sekuriteit Adviseur, Robert O’Brien, het die afgelope naweek gewaarsku dat Sjina die grootste rol speel met inmenging in die VSA se presidentsverkiesing. Volgens O’Brien is Sjina gereed…

Suid-Amerika open langste tonnel

Die Suid-Amerikaanse staat Colombia het die afgelope naweek die kontinent se langste padvervoer tonnel geopen wat na ʼn dekade se werk voltooi is. Die Tonnel de la Linea wat 8,7…