Daily Archives: September 7, 2020

Lewensbrood

Toe het Moses en Aäron van Farao af weggegaan; en Moses het tot die HERE geroep vanweë die paddas wat Hy oor Farao beskik het. En die HERE het gedoen…

Duisende beeste verdrink in see

ʼn Vragskip wat diere vervoer het tydens sy vaart vanaf Nieu Seeland na Sjina, in ʼn erge stormweer beland wat talle bemanning en duisende diere se dood teweeggebring het. Sowat…

Stella Ndabeni-Abrahams van korrupsie verdink

Minister Stella Ndabeni-Abrahams het glo n amptenaar van die Poskantoor afgedank omdat die persoon met haar man sake gedoen het. Nou moet sy voor die Integriteit Komitee verskyn omdat sy…

Binnelandse Sake laat die Rande rol

Volgens n verslag wat vrygestel is, het individue soos gereflekteer in die Departement se databank, voordele ontvang ten bedrae van R441,144/ Die verslag dui ook aan dat betalings gemaak is…

Noodfonds word onregmatig bestuur

Die Noodfonds wat die werkloses en armlastiges moet dra tydens die pandemie, word misbruik en word die “kompensasie” aangewend om mense onregmatig te bevoordeel. Dit is die mening van ʼn…

Mokonyane laat wenkbroue lig

Die Minister van Omgewingsake, Mokonyane, se kleitrappery tydens die Zondo Kommissie se ondervraging het die wekbroue van menige mense laat lig. Getuies beweer dat sy in haar weergawe oor die…

Eskom tree op teen swak bestuur

Eskom het die Kendal kragsentrale se bestuurders vasgevat en sê die vorige tydperk met ʼn “traak my nie” kultuur se dae is getel. Die houding van personeel sal moet verander…

Motor rubriek – Mahindra Pik Up DC S11 Karoo 4×4 AT

Sedert die verskyning van die Mahindra bakkies wat in Indië gebou word op ons land se paaie, het dit self bewys dat dit eintlik ‘n werkesel is by uitstek. Dit…

NAVO byeen oor Navalny vergiftiging

Europese leiers van Navo lande het byeen gekom en eis dat “streng maatreëls” teen Rusland ingestel word nadat Moskou nie bevredigende antwoorde verstrek oor die vergiftiging van die land se…

Man uit see gered na dae in water

Die Japanese kuswag sê hy het die afgelope naweek ʼn man uit die see gered wat vermoedelik deel van die bemanning is op n skip wat beeste na Sjina vervoer…

Entstof dalk gou gereed in VSA

Die Amerikaanse politici hou hulle oog gevestig op die moontlikheid dat die entstof teen Covid-19 korona virus vrygestel kan word voor die komende presidentsverkiesing war op 3 November plaasvind. ʼn…

Frankryk begroot miljarde vir herstel tydperk

Frankryk het ʼn herstel plan vir die land se ekonomie aanvaar wat miljarde euro sal kos, en dit sal grotendeels aangewend word om nuwe werksgeleenthede te vestig. Die Franse Eerste…

Spanning verhoog tussen Grieke en Turke

Slegs enkele ure nadat die Noord Atlantiese Verdrag Organisasie (Navo) bekend gemaak het dat planne gereed is vir onderhandelinge tussen Griekeland en Turkye, het die Griekse regering ontken dat daar…

VN ondersoek kom oor Hong Kong wet

ʼn Woordvoerder van die Verenigde Nasies (VN) het die naweek gesê die sogenaamde veiligheidswet wat deur Sjina afgedwing is op Hong Kong, hou bepaalde risiko’s in vir die inwoners se…

Olie stort uit brandende skip

ʼn Olie tenkskip het in vlamme gegaan en begin om ru-olir in die see te stort na aan die kus van Sri Lanka terwyl dit onderweg is na Koeweit se…