Daily Archives: September 4, 2020

Wêreld eis antwoorde van Rusland

Leiers van oor die wêreld eis antwoorde van Rusland oor die vergiftiging van die land se opposisieleier, Alexei Navalny wat tans in Berlyn behandel word. Kort nadat kanselier Merkel gevra…

Jacob Zuma vermy Zondo ondersoek

Die een na die ander nuwe verskoning word geopper deur jacob Zuma oor waarom hy nie kan verskyn voor die Zondo Kommissie se ondersoeke na Staats kaping nie. Die voormalige…

Weermag sit sonder geld

Die Suid-Afrikaanse Departement van Verdediging het weer kommer gewek by die land se inwoners nadat verneem is dat die Weermag sonder geld is. Die Verdedigingsmag se werksaamhede het feitlik tot…

Werkloosheidsfonds loop deur onder korrupsie

Al die senior beamptes in die Departement wat gemoeid is met die uitbetaling van geld uit die Fonds, en wat verband hou met die Pandemie Noodfonds, is geskors tot ʼn…

Lewensbrood

Maar Moses sê aan Farao: Aan u die eer bo my! Teen watter tyd moet ek vir u en u dienaars en vir u volk bid, dat die paddas van…

Water voorraad gevaarlik laag

Die Departement van Water en Sanitasie het ʼn dringende beroep gedoen op die land se inwoners om water spaarsaam te gebruik. Die reënseisoen het nog nie aangebreek in die noordelike…

Eskom herstelwerk veels te stadig

Die herstelwerk in Eskom se kragsentrales is veels te stadig, en het van sleg tot baie slegter gegaan in die afgelope week. Die verskuiwing van Fase 2 na Fase 4…

Belarus: Balkan lande druk EU vir optrede

Minstens twee van die Balkan lande het dringende versoeke gerig tot die Europese Unie (EU) en die lidlande om Belarus se president op die swartlys te plaas. Litaue en Estland…

Taiwan herontwerp paspoort – Sina boos

Die regering van Sjina het sy ontevredenheid uitgespreek nadat verneem is dat Taiwan besluit het om sy paspoort te herontwerp sodat reisigers nie verwar word met die huidige ontwerp wat…

Miljardêr Musk besoek Duitse minister

Elon Musk, die Suid-Afrikaans gebore ruimte tegnoloog en miljardêr is op besoek in Duitsland en sal ook promosie gee aan die moontlike entstof van CureVac teen die hoog aansteeklike Covid-19…

Dis poging tot moord sê Merkel

Die Duitse Bondskanselier, Angela Merkel, het in reaksie op die vergiftiging van die Russiese opposisieleier gesê sy beskou die aanslag op Navalny as ʼn poging tot moord. Sy sê dit…

Turkye vra VSA om weer te besin

Die Turkse regering het Washington versoek om heroorweging te skenk aan sy onttrekking van die wapen embargo teen Ciprus wat nou reeds 33 jaar van krag is. Die Turke glo…

Duitsland tevrede met uitkoms van Covid

In die jongste studie wat in Duitsland gedoen is, is gevind dat die meerderheid van die bevolking tevrede is met die regering se hantering van die Covid-19 pandemie. Die studie…

Indië verban Sjinese tegnologie

Die dodelike grensgeskil het enorme spanning veroorsaak tussen Sjina en Indië, wat daartoe gelei het dat die Indiese regering sekere tegnologie van sy buurland verban het. Nadat die veelbesproke TikTok…