Daily Archives: September 3, 2020

Staat entiteite bedel weer

As die verskillende entiteite wat onder die staat se beheer is dink hulle gaan geld uit die Covid Noodfonds kry, moet hulle opstand in die land verwag, want dit gaan…

Alkohol: Kaapstad wil strenger wees

Die negatiewe uitwerking van alkohol op die samelewing het blykbaar die politici laat besef dat meer gedoen moet word om ʼn vreedsamer omgewing te skep. Die Minister van Vervoer het…

Beurtkrag tot 2022

In sy jongste uiteensetting van die krag voorsiener se mikpunte het dit aan die lig gekom dat hy voorsien beurtkrag tot in 2022. Die Eskom span voorsien dat die ruïneerder…

Uit my Kuierkombuis

Die afgelope naweek kom visvingers ter sprake nadat ek afgekom het op ‘n spesiale aanbieding daarvoor.  Visvingers is ‘n voedselsoort waarvoor die meeste kinders ook baie lief voor is.  Dit…

Lewensbrood

En Aäron het sy hand oor die waters van Egipte uitgesteek, en daar het paddas opgekom en Egipteland oordek. Maar die towenaars het dieselfde gedoen met hulle towerkunste en paddas…

Bankrot poskantoor staan bakhand

Die staat entiteit wat veronderstel is om n belangrike diens te lewer, maar wat feitlik bankrot verklaar kan word, het weer n enorme verlies vir die jaar getoon. Die Suid-Afrikaanse…

Mobiele kliniek word ander vervoerdiens

Die Verre Noord-Transvaalse (Limpopo) Departement van Gesondheid is versoek om ʼn verduideliking te gee vir die feit dat die mobiele kliniek omskep is in ʼn vervoerdiens. Die kliniek word glo…

Noord-Korea maak reg vir reuse parade

Groot getalle van troepe in Noord-Korea, en ʼn massiewe klomp voertuie is besig om te oefen op die skiereiland se paradeterrein te midde van die land se erge probleme met…

Solomon provinsie wil wegbreek uit Sjina

Dit is nie net Taiwan en Hong Kong wat onder Sjinese heerskappy is en Beijing kopseer besorg met hulle Westerse benadering nie, want nou wil een van sy belangrikste provinsies…

Sjina woedend oor Tsjeggiese uitspraak

Die regering in Beijing het in woede uitgebars toe die president van Tsjeggië se Senaat, Milos Vystrcil, ʼn kontroversiële opmerking gemaak het tydens sy toespraak terwyl sy land se afvaardiging…

Duitsland vra onttrek HK wet

Duitsland se mees senior diplomaat, Minister Heiko Maas, van die Departement Buitelandse Sake, het n beroep gedoen op Sjina om die omstrede wet in Hong Kong te verwyder van die…

Trump besoek onluste gebied

Te Midde van verskeie versoeke om nie die onluste gebiede in Wisconsin te besoek uit vrees vir aanvalle op hom, het die Amerikaanse president, Donald Trump, wel daar opgedaag om…

VSA weier samewerking met WGO

Met die besluit van president Trump om die VSA te onttrek uit die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het die VSA nou weer bekend gemaak dat hy nie met die organisasie…

Mauritius stel eis in teen Japan

Byna ʼn maand nadat ʼn Japanese olietenkskip sy vrag in die omgewing van die gewilde vakansie eiland Mauritius in die see afgelaai het, word ʼn eis teen die eienaars van…