Daily Archives: September 2, 2020

Ontnugtering

Dit is nie net die Boere-Afrikaners wat diep ontnugter is oor die toestand in Suid-Afrika waar korrupsie die groot ruïneerder is van die land se ekonomiese stand nie. Dit is…

Old Mutual wys verlies weens virus

Een van Suid-Afrika se voorste versekerings maatskappye, Old Mutual, het vanjaar n enorme finansiële verlies getoon weens die uitwerking van die Covid-19 pandemie. Die maatskappy het ʼn moeilike eerste helfte…

Dit is blomme tyd in Namakwaland

Die Weskus Nasionale Park, die Namakwaland Park, sowel as die Citrusdal Blommeprag en die Ramskop Natuur Reservaat is vanjaar net een groot plesier om te besoek. Met die grendel maatreëls…

Vakbonde hou optog oor Covid-19

Die vakbond Nehawu het aangekondig dat hulle Donderdag n massa optog hou en na die Uniegebou sal opruk want hulle is verbind tot “verdediging en beskerming” van hulle lede en…

Lewensbrood

En die paddas sal teen jou en teen jou volk en teen al jou dienaars opspring. Verder het die HERE met Moses gespreek: Sê aan Aäron: Steek jou hand uit…

Beurtkrag met Fase 2 tref SA

Bankrot Eskom moes weer beurtkrag instel vanaf Dinsdag weens die erge koue wat oor die grootste deel van die land heers. Die krag voorsiener sê egter dat talle breekskade ondervind…

Ramaphosa steeds in spervuur

Die ANC lede wat in die Zuma kamp is, het hulle gereed gemaak vir ʼn aanslag op president Cyril Ramaphosa, het beslis die onderspit gedelf in die afgelope vergadering van…

Venezuela diktator laat opponente vry

Die politieke diktator, Nicolas Maduro, van Venezuela het meer as 100 van sy opponente vrygelaat wat deur die regeringsmagte gearresteer is. Die optrede kom nadat dit bekend geword het dat…

Saoedi: Korrupte koninklikes afgedank

Koning Salman van Saoedi-Arabië het twee van die koninklike orde afgedank asook vier senior militêre offisiere weens beweerde korrupsie in die militêre struktuur van die land. Die dekreet wat uitgevaardig…

Ernstige bedenkinge oor Russiese entstof

Ernstige bedenkinge is uitgespreek oor die Covid-19 korona virus entstof wat deur Rusland en ook in Sjina ontwikkel is. Wetenskaplikes wys daarop dat beide lande se navorsers dieselfde metode gebruik,…

Dit is die wêreld se oudste egpaar

ʼn Baie bejaarde egpaar is in die Suid-Amerikaanse staat Ecuador gekroon as die wêreld se oudste getroude egpaar en hulle is opgeneem in die Guinness Wêreld Rekords. Waldramina Quinteros is…

Russiese onderwysers vrees Sputnik entstof

Russiese onderwysers is glo van die eerste mense in die land wat as onafhanklike groep van ʼn vakbond nou mense afraai om hulle met die Russiese Covid-19 korona virus entstof…

Tsjegge word gedreig deur Sjinese

Die 90 lede van die Tsjeggiese Republiek wat as afvaardiging na Taiwan gaan het Sjina in woede laat uitbars en gewaarsku dat dit ʼn duur les vir die afvaardiging en…

Premier Abe se keuse vir opvolger kry steun

Dit is waarskynlik die keuse van die uitgetrede premier Abe van Japan dat sy getrouste kabinetslid en goeie vriend hom sal opvolg as Eerste Minister van Japan. Yoshihide Suga, die…