Geringe styging in brandstof prys
Die prys van paraffien daal met 28 sent per liter, maar gas styg met 36 sent per kilogram. Die duur brandstof styg met ʼn skrale Ro.01 vir 93 sowel as…
Die prys van paraffien daal met 28 sent per liter, maar gas styg met 36 sent per kilogram. Die duur brandstof styg met ʼn skrale Ro.01 vir 93 sowel as…
Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, het die eerste rondte van die geveg gewen toe hy aangekondig het dat ANC lede wat skuldig is aan korrupsie, uit hulle ampte moet…
Die regerende party in Japan sal eers op 14 September ë nuwe Eerste Minister aanwys in die plek van die uittredende premier Abe. Die Liberale Demokratiese Party beplan om op…
Die wêreld se duurste skaap het vandeesweek ʼn rekord prys vir sy eienaar opgelewer toe dit verkoop is teen ʼn astronomiese bedrag van $490,000. Die skaapras wat oorspronklik uit Nederland…
Die woelinge in die ANC het nog lank nie bedaar nie, en die stemme wat die ANC president se kop eis om te bedank word al duideliker gehoor. Die jongste…
Die Spesiale Ondersoek Eenheid sal deur die loop van hierdie week ondersoek doen na Khusela Diko se betrokkenheid by n korrupsie skandaal waarby miljoene Rand betrokke is. Diko, wat die…
Die Sekretaris-generaal van die ANC, Ace Magashule moet nou voor die party se integriteit komitee verskyn oor sy gewraakte uitlating dat hy nie uit sy pos sal padgee indien hy…
ʼn Vrystaatse sakeman het byna n groot verlies gehad toe skelms toegeslaan het en sy reuse vragmotor gelaai met hoenders, gekaap is naby Verkeerdevlei. Die vragmotor wat minstens ʼn waarde…
VERDER het die HERE met Moses gespreek: Gaan na Farao en sê vir hom: So spreek die HERE: Laat my volk trek, dat hulle My kan dien. En as jy…
Nege mense, wie voormalige polisiebeamptes is, of steeds in diens van die SAPD is, is aangekeer weens die bedrog wat gepleeg is waarby sowat R56 miljoen betrokke is. Vroeër is…
Duisende motorfietsryers het die afgelope naweek hulle steun aan die boere van Suid-Afrika gegee toe hulle regoor die land saamtrekke gehou het. Die fietsryers het onomwonde hulle steun gegee en…
Amerika Die Trump-regering het $1,3 triljoen bewillig as Noodfonds om korona virus slagoffers te ondersteun, maar die linkse Demokrate se speaker reken dit is te min. Rusland Die Russiese owerheid…
Die Eerste Minister Benjamin Netanyahu van Israel het in ʼn verklaring gesê gesprekke word reeds gevoer met verskillende Arabiese lande oor die normalisering van betrekkinge. Dit volg kort nadat die Amerikaanse…
Nuutste kommentaar