Monthly Archives: September 2020

TLU SA: Maak ekonomieë voluit oop

 TLU SA doen ‘n ernstige beroep op die regering om die ekonomie onmiddellik ten volle oop te maak om enige verdere verliese aan werksgeleenthede te verhoed en armoede te bekamp.StatsSA…

Goeie nuus vir boere

Dit is in besonder goeie nuus vir die landbouers in Suid-Afrika se somerreën gebiede dat die Al Nina stelsel nou stewig ingegrawe is wat die belofte van mildelike reën voorspel….

Tweede pandemie vir SA moontlik

Die Minister van Gesondheid, Dr Zweli Mkhize , het gewaarsku dat baie lande van die wêreld nou in ʼn onbenydenswaardige posisie verkeer met die ontwikkeling van ʼn tweede Covid-19 pandemie. Hy…

Huishouding se skuld daal

Vir die eerste keer in byna 20 jaar het die huishoudelike skulde in Suid-Afrika gedaal, en alhoewel dit deur sekere ekonome as ʼn geringe daling beskou is, word dit as…

Uit my Kuierkombuis

Ek het in ‘n huis groot geword waar kalkoen en beestong nooit op die spyskaart was nie.  Toe ontmoet ek my wederhelfte en my aangetroude Ma, Cecilia Erasmus het my…

Lewensbrood

Toe het Farao Moses en Aäron laat roep en vir hulle gesê: Ek het dié keer sonde gedoen. Die HERE is reg, maar ek en my volk het ongelyk. Bid…

Brandstof goedkoper in Oktober

Die brandstof prys sal aansienlik goedkoper wees in Oktober, en volgens die AA is daar nou geen rede waarom dit nie sal gebeur nie. Al verswak die Rand verder, is…

Werkloosheid kan nog toeneem

Die ekonomiese impak wat veroorsaak is deur die koronavirus pandemie, tesame met die resessie en die afgradering van verskeie graderings agentskappe dra by tot die werkloosheid in die land. Die…

Duisende vlug voor Kalifornië veldbrande

Duisende mense moes inderhaas huis en haard laat vaar en met voertuie op die vlug slaan om van die verwoede veldbrande te ontkom. Minstens drie mense het al omgekom in…

Virus: Wetenskaplikes verbaas oor Afrika

Wetenskaplikes is steeds aan die kop krap oor die Covid-19 situasie in Afrika waar die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) voorsien het dat ʼn ramp die Afrika kontinent kan tref. Die…

Bolivia se sleutel ministers bedank

Die skielike bedanking van die Suid-Amerikaanse staat Bolivia se sleutel ministers het diepgaande verdeeldheid blootgelê in die regering van die tydelike staatshoof, president  Jeanine Anez en sy administrasie. Die bedanking…

Virus: Sterftes styg tot een miljoen

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het bekend gemaak dat die koronavirus pandemie reeds meer as een miljoen mense se lewens geeis het in die wêreld. Frankryk, Nederland en Brittanje is…

Regse AFD woordvoerder afgedank

Die regse politieke party in Duitsland, Alternatief vir Duitsland, het een van sy mees senior lede uit die party geskors nadat hy onaanvaarbare uitlatings gemaak het teen die immigrante wat…

Franse president besoek Belarus opposisieleier

Opposisiepartye het die Franse president, Emmanuel Macron, versoek ok ondersteuning te gee aan die stryd teen die bewind van die Belarus president wat nou ingehuldig is vir die sesde termyn….

Groter konflik tussen Armenië en Azerbaidjan

Beide Armenië en Azerbaidjan het verslae aan die media gestuur van toenemende burgerlike en militêre optrede teen mekaar oor die wegbreek gebied van  Nagorno-Karabakh wat beide lande as hulle eiendom…

Lewensbrood

En die hael het in die hele Egipteland geslaan alles wat in die veld was, mense sowel as diere. Ook het die hael al die plante van die veld geslaan…

Libanon premier bedank voor hy begin

Mustapha Adib  is vroeer die maand slegs genoem as die volgende Eerste Minister van Libanon, maar voordat hy ingehuldig of werklik verkies is, het hy sy bedanking aangekondig. Sy besluit…

Trump nomineer Regter Barrett

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het besluit om Regter Amy Comey Barrett te nomineer as lid van die regspan van die Federale Hooggeregshof. Met die nominasie wat sterk teengestaan sal…

Erfenisdag 2020

Hoe ryk en groot is ons erfenis nie: nie net die erfenis van ‘n Vaderland wat met bloed gekoop is en ‘n Moedertaal wat deur baie verguisinge en vernederings steeds…

Twee is te min

Suid-Afrika het kennis geneem van die twee groot projekte wat pas begin is en wat honderde werksgeleenthede gaan skep. Een daarvan is in die Pretoria omgewing en word genoem die…

Boere wantrou Bheki Cele

ʼn Maand nadat ʼn egpaar deur swart terroriste vermoor is in die Newcastle distrik, het die Minister van Polisie die boere van die gebied toegespreek. Aanvanklik het hy gehoor wat…

Rugby spelers deel kos uit

Rugbyspelers van die verskillende provinsies het die afgelope naweek ook bydraes gelewer aan die sogenaamde agtergeblewenes in die land toe hulle kospakkies uitgedeel het. Die kospakkies wat bedoel is vir…

Nog arrestasies oor Polisie voertuig skema

Nog mense wat betrokke kan wees by die polisie voertuig bedrog skema is gearresteer nadat 15 mense aanvanklik gearresteer is by die R56 miljoen bedrog saak. Aanvanklik is 15 mense…

Nuusflitse

Winnie Mandela Die welbekende William Nicol Rylaan gaan nou vernoem word na die geskeide vrou van die terroris Mandela, oorlede Winnie Mandela. Waarnemers sê dit hou waarskynlik verband met Ramaphosa…

Die Zimbabwe besoek spook steeds

Die ANC se president, Cyril Ramaphosa, se optrede teen die Minister van Verdediging, Mapisa-Nqakula, het nie oral byval gevind nie, en opposisiepartye sê die president moet haar onverwyld afdank.Daar word…

Minister Nosiviwe Mapisa-Nqakula word lig gestraf

Die onverantwoordelike optrede van die Minister van Militêre Veterane, Nosiviwe Mapisa-Nqakula, word van drie maande se salaris beroof oor haar betrokkenheid by die onwettige vliegtuig rit na Zimbabwe in ʼn…

Trump beskuldig van belasting vermyding

Die Amerikaanse president, Donald Trump, word daarvan beskuldig dat hy vir jare voor sy verkiesing as president, weinig of geen Federale belasting betaal het nie. Die linkse New York Times…

VSA wil Geveg in Oos-Europa stop

Die jare lange geskil tussen Armenië en Azerbaidjan het die afgelope weke so ontwikkel dat dit destabiliserende is vir die hele gebied.  Die jongste voorvalle het reeds die lewens van…

Virus: Argentinië vyfde grootste

Die infeksies het so vinnig versprei in die Suid-Amerikaanse staat Argentinië, dat hy nou as die vyfde grootste in die wêreld is met infeksies. Die infeksies het reeds die afgelope…

Belarus polisie arresteer talle vroue

Die polisie in Belarus het honderde vroue wat aan ʼn protesoptog deelgeneem het, gearresteer ongeag die feit dat hulle vreedsaam protesteer het teen die inhuldiging van die diktator as president….

Kaapstad in skok na aardbewing

Inwoners van Kaapstad en omgewing is Saterdag in skok gelaat nadat ʼn kragtige aflandige aardbewing die stad geskud het. Die aardbewing het menige mense op die sosiale netwerk laat reageer…

Ikoniese hotel gooi handdoek in

Die welbekende Zimbali Hotel met sy 154 luukse hotelkamers wat die wonderlike see uitsig bied oor die Indiese Oseaan kan nie meer voortgaan nie weens die impak van die koronavirus…

Privaat sektor kan krag krisis oplos

Minister Gwede Mantashe het aangekondig dat 11,800 MW elektrisiteit wat opgewek sal word deur buite instansies, die krag krisis kan verlig. Al die krag wat opgewek sal word deur die…

Reuse werkskepping in Durban

Ten noorde van Durban word ʼn massiewe baksteen vervaardigings onderneming opgerig wat so groot is dat dit op ʼn 350 hektaar perseel ingerig word. Die vestiging van Brickworks Development as…

Hierdie Afrika rot kry medalje

ʼn Liefdadigheidsorganisasie in Brittanje het die groot Afrika rot wat Magawa gedoop is, met ʼn medalje vereer vir sy werk om mense se lewens te red. Die rot is nou…

Lewensbrood

En Moses het sy staf na die hemel uitgesteek, en die HERE het donder en hael gegee, en vuur het na die aarde uitgeskiet; en die HERE het hael op…

Droogte toestande kommerwekkend

Die droogte in sekere dele van die somer reënval gebied wek ernstige kommer, en kan lei tot ʼn soortgelyke toestand as wat Wes-Kaap gehad het, sê weerkundiges. Die leë damme…

Motor rubriek – Audi S6 TFSI Quattro Tiptronic

Die Audi S6 is een van my persoonlike gunstelinge veral omdat die Quattro aandrywing sorg dat padhouvermoë van hoogstaande gehalte is en ook om veiligheidsredes. ‘n Ander plus faktor is…

Laaste paar walvisse gered

Reddingswerkers van Australië het die afgelope paar dae probeer om die laaste paar oorblywende walvisse te red wat nog gelewe het. Van die walvisse het nog ʼn oorlewings moontlikheid omdat…

Sjina en VSA pak mekaar in VN

Die verhouding tussen Sjina en Amerika het tydens die Verenigde Nasies se jongste vergadering verder vertroebel met beide lande wat nie gehuiwer het om beskuldigings rond te slinger nie. Die…

Virus: Brasilië kanselleer grootste fees

Vir die eerste keer in meer as 100 jaar is die beroemde straat parade gekanselleer wat geskeduleer is vir Februarie 2021 en die organiseerders het nog geen alternatiewe datum bepaal…

Noord-Korea skiet buurstaat burger dood

Die regering van Noord-Korea het erken dat hy verantwoordelik is vir die dood van ʼn Suid-Koreaanse regeringsamptenaar wat verlede week omgekom het toe hy geskiet is deur veiligheidsbeamptes van die…

EU erken nie Belarus verkiesing

Die Europese Unie (EU) erken nie die afgelope verkiesing se uitslag nie, en derhalwe ook nie die inhuldiging van Alexander Lukashenko as president nie. Intussen is berig ontvang dat die…

Navalny wil later terug na Rusland

Die Russiese opposisieleier, Alexei Navalny, het in ʼn eksklusiewe onderhoud met die Duitse media gesê hy wil terugkeer na sy Vaderland, maar dit sal eers oor sowat ʼn maand kan…

EU kry weerstand teen immigrasie beleid

Die weerstand teen die Europese Unie se immigrasie beleid is aan die opbou en lande soos Hongarye, Pole, Tsjeggiese Republiek, en van die Balkan lande is sterk gekant teen die…

Afrikaner Selfbeskikking Party kap Ramaphosa

Die wanhopige pogings van Mnr Cyril Ramaphosa om die steun van die mees radikales in die ANC te verkry, raak al meer lagwekkend. Dit blyk onder andere uit sy amptelike…

Die WatsUp stokvel skemas

Suid-Afrika het sedert die pandemie begin het, gesien hoe piramiedes ontstaan, en in die afgelope weke is berigte ontvang van talle WatsUp selfoon piramiedes wat mense van hulle geld beroof….

Vervalle erfenis dansend gevier

Dit is nie net Cyril Ramaphosa se toespraak wat die verval beklemtoon nie, al het hy aangedui dat die land se standbeelde die meerderheid van die bevolking weerspieël wat daarop…

Kinderfonds sal CVO-skole help

Die land het ʼn swaar slag gekry met die uitbreek van die Covid-19 koronavirus wat gou en vinnig soos ʼn veldbrand versprei het in Suid-Afrika. Baie mense het hulle werk…

Zuma Stigting beskuldig Zondo Kommissie

Die stryd om die ANC se voormalige president, Jacob Zuma, buite die tronkdeure te hou, word nou wyer gevoer deur die Zuma Stigting ook te betrek in die stryd. Die…