Sport is gerieflike politiek

Ontevredenes oor die algehele rassistiese optrede van die Amerikaners met hulle “Black Live Matter”, wys daarop dat die politieke leiers van die wêreld ook kortsigtig genoeg is deur sportmanne en sportvroue nou te wil betrek by n politieke uitspraak.

Asof enige Springbok rugbyspeler wat sy sout werd is, hom op die swartmense se politieke wa sal laat spring, kan met reg gevra word of hy dan onwelkom is op die s[sportveld bloot omdat politiek nie versoenbaar is met eerbare optrede in die SA sportwêreld nie.

As n rugbyspeler nie betrokke wil wees in n Amerikaanse rebelle groep se veldtog oor swartes se lewens nie, dan word hy verkwalik deur die swart ondersteuners van die sport.

Dit is eienaardig dat wanneer n sportman wel n politieke klenk maak teen die regerende party in SA, is hy of n rassis of hy hoort nie op die sportveld nie.

Jannie Sportsiek