SA Virus status

Die geleidelike afplatting in Covid-19 infeksies duur voort, en alhoewel dit bemoedigend is, waarsku kenners dat ʼn tweede pandemie te wagte kan wees. Gister was die volgende getalle vrygestel:

Aantal mense getoets:  3,7 miljoen

Positief getoets:       618,286

Pasiënte herstel:     531,338

Totale Sterftes:       13,628