Monthly Archives: August 2020

Woolworths verdienste daal skerp

Die finansiele bestuurspan van Woolworths het in n verklaring bekend gemaak dat die maatskappy verwag dat su jaar se versienste met tot 70% kan krimp teenoor die vorige boekjaar. Die…

Stel die Ekonomie oop!

Dit is vir TLU SA onaanvaarbaar dat ‘n nasionale beheerkamer wat deur die ANC oorheers word, inperkingsmaatreëls daarstel wat glad nie sin maak nie, op dubbele standaarde geskoei is en…

Motor Rubriek: Cooper S

Die naam van die Cooper S spreek boekdele. Eerstens, wanneer die S opgemerk word, beteken dit Sport en wanneer daar na die werkverrigting syfers kyk besef ‘n mens die Mini…

Covid-19 Vlak 2 deur president aangekondig

Met Suid-Afrika se swak finansiele toestand, die erge resessie wat heers, tesame met talle korrupsie gevalle, het die regering geen ander keuse as om na Vlak 2 met maatreels en…

Het Gigaba niks verkeerd gedoen?

Die Zondo Kommissie het sy werksaamhede hervat, en alhoewel daar by duisende mense frustrasie ontstaan omdat vervolgings nog nie ingestel is teen skuldiges nie, Gigaba het glo aangedui da thy…

Entstof teen Covid-19 in finale toets

Die Duitse farmaseutiese maatskappy wat entstof vervaardig is blykbaar in sy laaste en finale toets fase voor dit in massa vevaardig gaan word as dit duidelik is dat die entstof…

Statistiek toon Pandemie is nie oor

Terwyl menige lande besig is om die maatreels op te hef wat ingestel is om verspreiding van die koronavirus te bekamp, is dit nou al duiideliker dat die pandemie nie…

Spanning bou op in Belarus

Al groter spanning is aan die ontwikkel in Belarus waar die president klaarblyklik nie op n eerbare wyse die verkiesing gewen het met 80% steun nie, en die kiesers stel…

Emirate kry swaar kritiek weens ooreenkoms

Iran was die eerster land waaarvan die regering swaar kritiek uitgespreek het oor Israel en die Verenigde Arabiese Emirate n ooreenkoms bereik het betreffende die Gasa gebied. Kort nadat Palestina…

Arabier en Jode kry konsensus

Die regering in Israel het onder druk van die Trump administrasie ‘n ooreenkoms met die Verenigde Arabiese Emirate bereik wat beskou word as een van die mees seldsame gebeurtenisse in…

VSA: Beslaglegging op Iran olie

Die Trump admimistrasie se opdrag om beheer te neem oor Iran se tenkskepe en die olie daarin te konfiskeer is n deurbraak wat Amerika gemaak het om die onwettige handel…

Belarus staat in chaos

‘n  Alliansie venoot van die presidensie en van die land se President Alexander Lukashenko het ‘n rare verskoning aangebied aan die bevolking nadat wyd verspreide verset optogte deur opposisie partye…

Uitermatige rare fonds ontdek

’n Amateur skattejagter het ’n skat ontdek wat dateer uit die Brons Tydperk en is vermoedelik afkomstig uit ’n tyd, sowat 1,000 jaar Voor Christus. Die skat wat uit verskeie…

Nigeriër kry doodstraf weens laster

’n Nigeriese hof het ’n sanger die doodstraf opgelê weens laster, en alhoewel die 22-jarige man mag appelleer, wil dit lyk of sy kanse skraal is om te bly leef….

Eskom pas krag vermindering toe

Talle gebiede in veral Natal, Verre Noord-Transvaal (Limpopo) en Oos-Transvaal asook in Sentraal Transvaal (Gauteng) word hierdie week swaar getref met aanhoudende krag vermindering. Mense in die gebiede word gewaarsku…

Virus status toon verbeterings

Met die jongste aankondigings Maandag oor die stand met Covid-19 koronavirus wil dit lyk asof SA nou geleidelik na die draaipunt beweeg, maar kommer bestaan oor die toename in Natal…

Regering wag vir kans met pensioene

Die ekonomiese krisis van Suid-Afrika het die ANC regering na strooihalms laat gryp, maar in die proses dalk ’n boomwortel as vashouplek gehry. Die moontlikheid om van die pensioene aan…

Virus: Ramaphosa praat eers Saterdag

Die moontlike verslapping in maatreëls wat kan lei tot afskaling na Fase 2 word die week deur die betrokke owerheid bespreek en is die verwagting dat die ANC se president…

Lewensbrood

Toe het Moses en Aäron na Farao gegaan en gedoen net soos die HERE hulle beveel het: Aäron het sy staf voor Farao en voor sy dienaars neergegooi, en dit…

SA se werkers word beste betaal

In ’n nuwe verslag wat deur die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling toon dat Suid-Afrika se werkers in die burgerlike diens sektor van die beste ter wereld betaal word….

Taiwan is middelpunt van groter spanning

Die besoek van die Amerikaanse Hoof van Gesondheid, Alex Azar, aan Taiwan het die spanning merkbaar verhoog met Sjina wat die eiland nog beskou as sy eiendom. Maandag se besoek…

Rooikruis help Noord Korea in krisis

Noord-Korea verkeer in ’n ernstige krisis nadat swaar deurdringende reën die land vir etlike dae in oorstromings gelaat het wat menige woonhuise en geboue ontwrig het. Die Rooikruis het met…

Afghanistan laat 400 vegters vry

Minstens 400 Taliban stryders wat in gevangeniskap aangehou word deur die regering van Afghanistan, is die naweek vrygelaat in ’n poging om die vrede te bereik wat die land bitter…

Beiroet in opstand, ministers bedank

Beiroet, die hoofstad van Libanon, is in chaos nadat duisende inwoners in protes optogte die afgelope naweek met die polisie gebots het nadat ’n massiewe ontploffing duisende mense beseer en…

Belarus president wen verkiesing

Die staats media van die Oos-Europese land Belarus het in ’n mediaverklaring bekend gemaak dat die land se president, wat nou reeds jare aan bewind is, weer die verkiesing gewen…

Die Groot Trek van 1834 en die Afrikaner in 2020

Die oorsake van die Groot Trek van 1834 word deur geskiedskrywers as volg saamgevat:  Die owerheid kon die Boere nie beskerm nie. Hy is nie toegelaat om homself behoorlik te…

Denel struikel weens geld tekort

Die staatsbeheerde wapenvervaardiger Denel, wat vir dekades die trots van Suid-Afrika was, se finansiële krisis is sodanig dat hy nie die hofbevel se opdrag kon nakom nie. Die vervaardiger het…

Telkom betaal base ruimhartig

Die Hoof Uitvoerende beampte van Telkom, Sipho Maseko, het die afgelope finansiële jaar sowat R21.8 miljoen huis toe geneem as vergoeding. Dit is ’n vermindering van neer as R1 miljoen…

Lewensbrood

En die HERE het Moses en Aäron aangespreek met die woorde: As Farao met julle spreek en sê: Doen tog ’n wonderteken vir julleself — dan moet jy vir Aäron…

Hanekom verslaan Zuma

Die voormalige president van die ANC regering, Jacob Zuma, het weereens ’n drag slae gekry in sy stryd teen die voormalige minister van Toerisme. Derek Hanekom het Jacob Zuma vir…

Motor rubriek – Mini Cooper S Clubman Steptronic.

Die naam van die Cooper S spreek boekdele. Eerstens, wanneer die S opgemerk word, beteken dit Sport en wanneer daar na die werkverrigting syfers kyk besef ‘n mens die Mini…

Reserwebank bereid tot VSB herlewing

Die Suid-Afrikaanse Reserwebank het saamgestem met Livhuwani Matsila en die VBS Mutual Bank se aandeelhouers om ’n proses te inisieer vir die daarstelling van ’n nuwe banklisensie vir die bankrot…

Buiteland gaan inmeng in VSA verkiesing

Rusland, Sjina en Iran is die vyandigste buitelandse regerings teen die Trump administrasie, en die verwagtinge is dat die drie lande alles moontlik gaan probeer om Joe Biden as oorwinnaar…

Pandemie: Uber toon reuse verlies

Die Uber vervoerdiens het in die drie maande April, Mei en Junie swaar verliese gelei en sê dit het ’n totale tekort van $11,8 miljard beloop weens die koronavirus pandemie….

Geheime onderhandeling tussen Taiwan en VSA

Die Verenigde State van Amerika is in vertroulike onderhandelinge met die regeringsleiers van Taiwan en die vermoede bestaan dat dit gaan oor gesofistikeerde toerusting wat die VSA kan lewer. Onbevestigde…

Hong Kong aktivis beveg kommuniste

Die jong pro-demokratiese aktivis, Joshua Wong, het ’n hofsaak begin teen die kommunistiese regering van die stad oor hulle besluit om sy kandidatuur te diskwalifiseer vir die verkiesing wat verlede…

Meer druk op Sjina oor seegebied

Die Amerikaanse Minister van Verdediging, Mark Esper, het sy kommer herhaal oor Beijing se “destabilisering” van die Suid Sjinese See deur die oprigting van kunsmatige eilande om daarmee sy seegebied…

Virus: Trump verskerp aanval op Sjina

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het sy vorige aanvalle oor Sjina se hantering van die koronavirus verspreiding, hierdie afgelope naweek verder geneem met ’n verskerpte aanslag. President Trump verwyt en…

Onvermydelike stilstand

Die redaksie van Die Vryburger moet ongelukkig bekendmaak dat die koerant vir ’n aantal dae nie kan verskyn nie weens rekenaar opgraderings wat gedoen word. Die uitgawe van 11 Augustus…

Suid-Afrikaners staan saam teen plaasaanvalle

Die verdagtes in ‘n plaasaanval waarin twee bejaarde TLU SA-lede op hulle plaas in Dendron, Limpopo aangeval en gewelddadig aangerand is, verskyn more-oggend (7 Augustus 2020) vir die eerste keer…

Medewerker maak goeie deurbraak

Een van Die Vryburger se medewerkers het ’n skrywe gerig tot die Hoof Uitvoerende Beampte van die SPAR kettingwinkel groep, Graham O’Connor om sy standpunt te verneem aangaande plaasaanvalle en…

BLM, die ander kant van die munt en ‘n kort geheue

Sosiale media bly aan’t gons oor Black Live Matter (BLM), onder andere die laakbare afgodery van sportlui.  Die meerderheid reaksies neem egter die ondeurdagte standpunt “white lives matter too”…  veral…

OB gaan agt weke van stryd binne

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, gaan in die volgende twee maande letterlik die land se howe deurkruis om haar omstrede uitsprake en bevindinge te verdedig. Ingeligte bronne reken die OB…

Kospryse daal nie regtig

Die prys van voedsel het nie werklik verminder nie, en bewerings dat pryse aansienlik gedaal het sedert die pandemie ingetree het, vertel nie die volle verhaal nie. Volgens die jongste…

Sanral wil werkskepping bevorder

Die Suid-Afrikaanse Pad Agentskap (Sanral) het in ’n verklaring gesê hy het R30 miljard begroot vir infrastruktuur verbeterings en sodoende werksgeleenthede te skep. Sanral sê die konstruksiebedryf sal eersdaags daarmee…

Nuwe oorwegings van grendel tyd

Die ANC president het die Minister van Gesondheid versoek om tesame met sy span gesprek te voer met die sogenaamde Nasionale Koronavirus Bevel Raad oor moontlike aanpassings in die maatreëls…

Lewensbrood

Dan sal die Egiptenaars weet dat Ek die HERE is, as Ek my hand oor Egipte uitstrek en die kinders van Israel tussen hulle uitlei. Moses en Aäron het toe…

Johannesburg wil miljoene Rand terugploeg

Die stad Johannesburg wil glo verligting bring deur miljoene Rand se eiendomsbelasting te verminder aan instansies wat swaar getref is deur die koronavirus pandemie. Onbevestigde berigte lui dat sowat 807,000…

“Forever 21” sluit hul deure

Drie van die gesogte “Forever 21” sakeonderneming het besluit om hulle deur te sluit, wat almal in vooraanstaande dele van Suid-Afrikaanse stede sake gedoen het. Die winkels waarvan een in…

Gauteng doen parlementêr verslag oor virus

Die provinsiale regering van Gauteng het verslag gelewer oor die stand van die koronavirus status van die provinsie, en sal dit voor die portefeulje se staande komitee lewer. Tans is…