Monthly Archives: August 2020

Indië: Covid virus styg skrikwekkend

Die geweldige toename in nuwe infeksies van die korona virus in dele van Indië is van so n ernstige aard dat die owerhede nuwe maatreëls moes instel.  Donderdag is aangemeld…

Russiese opposisieleier dalk vergifting

Alexei Navalny, die leier van die grootste opposisieparty in Rusland, Verkeer in ʼn bedenklike toestand in een van die hospitale, en die vermoede is dat hy vergiftig is. Die jongman…

Vernietigende veldbrande in Kalifornië

 Die vernietigende veldbrande waarvan daar nagenoeg 367 afsonderlike vure is, verniel duisende hektaar plantegroei wat deur weerlig ontstaan het. Die deelstaat se goewerneur, Gavin Newsom, het ʼn noodtoestand afgekondig terwyl…

Noord-Korea steier onder sanksies

Noord Korea se haglike ekonomiese stand het die kommunistiese leier, Kim Jong-Un gedwing om ʼn beraad te belê sodat ʼn vyfjaar plan opgestel kan word. Die land gaan gebuk onder…

VSA: Biden kies sy visepresident kandidaat

Die Amerikaanse kandidaat van die Demokratiese Party vir die presidentsverkiesing in November, Joe Biden, het sy kandidaat vir die amp as visepresident aangewys. Die Afro-Amerikaanse senator van Kalifornië, Kamala Harris,…

Die grensdraad toe reuse mislukking

Die Departement van Openbare Werke het in die spervuur beland met die Beitbrug grensdraad wat teen R40 miljoen opgerig is, en duidelik toon dat dit slegs ʼn vermorsing van belasting…

TLU SA Ondersteun optogte oor plaasmoorde

“Boere is keelvol vir die aanslag op hulle lewens en sal nou al hoe meer begin aksie neem teen misdadigers wat hulle aanval en intimideer,” sê mnr. Louis Meintjes, die…

Nuusflitse

Kaapstad Eersdaags gaan begin word met n haw uitbreiding van R15 miljard waarvoor die Wes-Kaapse regering goedkeuring gegee het. Vodacom Die maatskappy sê hy beskik oor R73 miljoen se onopgeëiste…

Denel maak reuse verliese

Die staatsbeheerde entiteit Denel het in die afgelope drie jaar sowat R4.5 miljard se verliese opgebou waarvan R1.7 miljard vir die 2019-2020 boekjaar getoon is. Die wapen vervaardiger wat ingedeel…

Lewensbrood

Maar Farao se hart was verhard, sodat hy na hulle nie geluister het nie soos die HERE gespreek het. TOE sê die HERE vir Moses: Farao se hart is verhard;…

Sport is gerieflike politiek

Ontevredenes oor die algehele rassistiese optrede van die Amerikaners met hulle “Black Live Matter”, wys daarop dat die politieke leiers van die wêreld ook kortsigtig genoeg is deur sportmanne en…

Die stormloop van korrupsie

Die nadraai van hoe korrupsie gepleeg word met geld en goedere wat bedoel is vir die Noodfonds se hulp vir baie mense gedurende die grendel tydperk, het nog nie sy…

Vlak 2 beïnvloed deur Fase 2

Ekonome in Suid-Afrika is dit waarskynlik eens dat die voordele wat in die ekonomie waargeneem sou word, deur Eskom se Fase 2 beurtkrag vernietig word. Met die ekonomiese aksies op…

Cele: Geen spoor van bewerings teen Ace

Die Minister van Polisie, Bheki Cele, sê daar kon geen bewyse gevind word dat die Sekretaris-Generaal van die ANC, Ace Magashule, se foon afgeluister word nie. Die minister het ook…

Voormalige CIA man spioeneer vir Sjina

ʼn Voormalige werknemer van die Amerikaanse CIA en FBI word vervolg nadat vasgestel is dat hy na bewering uiters vertroulike inligting aan die Sjinese stuur. Dit is glo een van…

Britte se depressie hoër as verwag

Skokgolwe het deur Brittanje getrek met die jongste nuus dat die mense wat aan depressie ly weens die pandemie, meer as dubbel die aantal is as wat deur deskundiges beraam…

Kanada wys vrou aan as Finans minister

Die Eerste Minister van Kanada, Justin Trudeau, het sy keuse laat val op die adjunkminister van Finansies om nou die pligte as Minister van Finansies te behartig. Chrystia Freeland is…

President van Mali bedank

Die president van Mali het besluit om te midde van onrus wat reeds weke duur, sy bedanking in te dien. Dit volg nadat die veiligheidsmagte die president sowel as die…

Mauritius arresteer Japanese skeepskaptein

Die Japanese tenkskip wat in twee geskeur het en sy vrag olie verloor het naby Mauritius, het die owerheid van die land l;aat optree teen die skeepskaptein. Die tenkskip, MV…

Eskom: Fase 2 terug vir week

Die nasionale krag voorsiener sê die beurtkrag is terug met Fase 2 en kan te enige tyd verder verhoog word. Eskom waarsku dat die beurtkrag op kort kennisgewing kan verhoog…

Joe Biden nou amptelik teen Trump

Tydens gister se virtuele konvensie van die linkse Demokratiese Part in Amerika, is die voormalige visepresident aangewys as die amptelike kandidaat om in November teen Trump te staan in die…

Faksies wil ANC in twee skeur

Die pogings van die ANC president, Cyril Ramaphosa, om sy aansien onder die kiesers te verbeter, of selfs te herstel, word nou in die wiele gery deur die Zuma-faksie in…

Uit my Kuierkombuis

Nou ja,  ons het nog koue verwag vir die laaste stuiptrekkings van die winter gedurende Augustus met sy kenmerkende winde,  maar die koue wat ons van gisteraand bekruip het,  is…

Lewensbrood

Maar Farao se hart was verhard, sodat hy na hulle nie geluister het nie soos die HERE gespreek het. TOE sê die HERE vir Moses: Farao se hart is verhard;…

Dag Een van Vlak 2 is verby

Suid-Afrika het dag Een van Vlak 2 met kenmerke van onrustigheid deurleef. Daar is diegene wat sigarette gekoop het vir drie maande se voorraad. Die wyn en ander alkoholiese drank…

Dit is wat Suid-Afrikaners doen

Sowat 75% van alle Suid-Afrikaners wil in redelike gemaksug lewe, en soek dus gedurig na ander instansies vir lenings om die leefstyl staande te hou. Lenings word vir verskillende redes…

Brandstof prys sal verlaag

Die prys van petrol sal na verwagting ʼn geringe daling bied in Septembermaand, alhoewel die Rand nog kan wissel wat n verandering sal meebring. Die petrol 95 sal na verwagting…

Sigaret base vat regering hof toe

Die twee instansies, Fair Trade Independent Tobacco Association (Fita) en die British American Tobacco SA (Batsa) het besluit om voort te gaan met twee afsonderlike hofsake teen die regering. Die…

Vlieënier sterf in lugballon

ʼn Ondersoek deur die Duitse polisie het aan die lig gebring +dat die vlieënier van ʼn lugballon  gedood is toe die warm lugballon die grond met n harde slag getref…

Kanadese Finans minister bedank

Kanada se Minister van Finansies, Bill Morneau, het onverwags sy bedanking ingedien weens ernstige meningsverskille met die Eerste Minister, Justin Trudeau. Die meningsverskil oor die beskikbaarstel en aanwending van finansies…

VSA Universiteite sukkel weens pandemie

Universiteite in die Verenigde State van Amerika bied oor die algemeen “in-persoon” klasse aan weens die Covid-19 infeksie gevaar. Studente in hulle woonhuis omgewings en buite die kampus gebied hou…

WGO: Jongmense bevorder virus verspreiding

Die Verenigde Nasies se afdeling vir gesondheid sê in ʼn verklaring dat jongmense hulle ernstig daaraan skuldig maak om die verspreiding van die korona virus te bevorder. Die Wêreld Gesondheid…

Die wrede bevel in Noord-Korea

Die kommunis en leier van Noord-Korea het beveel dat alle troeteldiere in die hoofstad Pyonngyan moet onverwyld gekonfiskeer word. Aanvanklik het eienaars van troeteldiere gedink die regering se woordvoerder praat…

Belarus president begin swig

In die hoofstad Minsk het die president van Belarus, Alexander Lukashenko, Maandag gesê hy is geen engel nie, maar is gereed om die mag oor te gee na afloop van…

Stop Plaasmoorde!

‘n Belangrike, bewusmakende geleentheid het Vrydagoggend, 14 Augustus 2020 te Kleinfontein plaasgevind ter ondersteuning van TLU SA se Stop Plaasmoorde. Motors is in die vorm van ‘n kruis op die…

Die onbeantwoorde vraag

Terwy; Suid-Afrika die wêreld slaafs navolg in die verslapping van grendel maatreels, is daar die een vraaag wat steeds halfharig beantwoord word aan miljoene mense. Wanneer gaan mense weer terugkeer…

Hofsaak oor sigaret verbanning

Die “Fair Trade Independent Tobacco Association (Fita)” sê in n verklaring dat sy plan om die regering in die hof te ontmoed oor die verbod op sigaret verkope, gaan voort…

Lewensbrood

Daarop laat Farao óók die wyse manne en die towenaars roep; en hulle, die Egiptiese towenaars, het ook dieselfde gedoen met hulle towerkunste: elkeen gooi sy staf neer, en hulle…

Denel kry nuwe Uitvoerende Hoof

Die staatsbeheerde wapenvervaardiger Denel het sy nuwe Hoof Uitvoerende Beampte aangestel wat die plek sal in neem wat tot onlangs deur Danie du Toit beklee was. Talib Sadik, die onafhanklike…

Eskom waarsku: Beurtkrag kom die week

Eskom het n waarskuwing uitgereik dat daar n hoe risiko bestaan dat beurtkrag hierdie week ingestel gaan word. Die laat kennisgewing kom aan die hand van die ysige weerstoestande wat…

Belarus opposisie gereed vir regeer

Die grootste opposisieparty in Belarus se leier, Sviatlana Tsikhanouskaya, het Maandag gesê s yen haar party is gereed om die land te regeer en te lei na n bestel wat…

Die stryd teen Trump

Die stryd om van President Donald Trump ontslae te raak word al; hewiger, en die liberale kiesers van die Demokratiese Party prober elke moontlike opsie om die president te ontsetel….

Nieu Seeland stel verkiesing uit

Eerste minister Jacinda Ardern het Maandag aangekondig dat die land se algemene verkiesing uitgestel word weens die tweede koronavirus pandemie wat tans in die land heers. Die verkiesing is aanvanklik…

VSA onttrek duisende troepe uit Duitsland

Die Amerikaanse president, Donald Trump, se besluit om duisende van sy land se troepe te onttrek uit Duitsland, word nou bewaarheid. Nie net word die troepe onttrek uit Duitsland nie,…

Duitse vakbonde vra vierdag workweek

Die Duitse vakbonde in die motorvervaadiging en ander industriele sektore vra dat die owerheid n vierdag workweek instel om sodoende te voorkom dat duisende mense hulle werk verloor. Die moiontlikheid…

Sjina besoedel Indiese Oseaan met olie

Een van Sjina se olie tenkskepe wat ernstige probleme ondervind het in sy romp, is die oorsaak dat duisende liter ru-olie in die Indiese Oseaan gestort is. Die MV Wakashio…

Irannese Revolusionere Wag waarsku Emirate

Die sogenaamde Revolusionere Wag van Iran het n waarskuwing gerig tot die Verenigde Arabiese Emirate wat ‘n  ooreenkoms met Israel aangegaan het. Die Revolusionere Wag het in ’n verklaring gewaarsku…

Belarus president uitgemaak as diktator

Die voortslepende gewelddadigheid wat in die staat Belarus deur ontevrede kiesers ondervind word weens polisie optrede, het selfs reaksie ontlok uit Duitsland. Die Minister van Finansies, Minister Olaf Scholz, het…

Virus: Britte opgeroep om getoets te word

Uit London word berig dat die Britse burger versoek word om deel te neem aan die entstof toetse wat tans gedoen word env ra dat ouer mense sowel as Asiate…

Lewensbrood

Daarop laat Farao óók die wyse manne en die towenaars roep; en hulle, die Egiptiese towenaars, het ook dieselfde gedoen met hulle towerkunste: elkeen gooi sy staf neer, en hulle…