Monthly Archives: August 2020

Lewensbroo

Verder het die HERE met Moses gespreek: Sê vir Aäron: Neem jou staf en steek jou hand uit oor die waters van die Egiptenaars, oor hulle strome, hulle kanale, hulle…

Regering kry talle aanbiedinge vir SAL

Die regering het glo sowat 10 aanbiedinge ontvang om die bankrot SAL te koop, en dit kan lei tot verligting vir die ANC regime wat minstens R10 miljard sal moet…

Ramaphosa se ope brief nutteloos

Die ope brief wat president Ramaphosa aan sy Mede-kamerade in die ANC gerig het, is nutteloos en eerder ʼn poging om homself te distansieer van die korrupsie wat bestaan. Die…

Skoliere aangeval deur swerm perdebye

Nooddiens werkers moes inderhaas hulp verleen toe n swerm perdebye op skoliere toegesak het en tientalle beseer is sodat hulle gehospitaliseer moes word. Die perdebye het die skoliere in die…

Trump aangewys as presidentskandidaat

Die Amerikaanse Republikeine het President Donald Trump amptelik genomineer as die party se kandidaat vir die November presidentsverkiesing. Die president het ook n verrassings besoek  gebring by die eerste dag…

Tropiese storm nader Florida

Die tropiese storm Laura kom teen ʼn gevaarlike snelheid na die Amerikaanse deelstaat Florida en inwoners is besig om gereed te maak vir erge skade aan eiendom. Die storm word…

Israel en Emirate bereik gesondheid samewerking

Uit Dubai in die Verenigde Arabiese Emirate word verneem dat die regering ʼn bykomende ooreenkoms bereik het om gesamentlik tot wedersydse voordeel te werk in gesondheidsdienste. Die bilaterale ooreenkoms wat…

Alexei Navalny is waarskynlik vergiftig

Die Russiese leier van die opposisieparty is heelwaarskynlik vergiftig, sê Duitse politici nadat Alexei Navalny per vliegtuig na Berlyn geneem is om in Europa se beste hospitaal behandel te word….

VSA se Pompeo besoek Midde-Ooste

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mike Pompeo, is op ʼn besoek aan verskeie lande in die Midde-Ooste om die Arabiese lande te oorreed om normale betrekkinge met Israel aan…

Oostenryk tree op teen Rusland

Die regering van Oostenryk sal ʼn Russiese afgevaardigde te vra om die land te verlaat indien die spesiale regte wat toegestaan word, benadeel is weens verkeerdelike optrede. Dit is die…

Die doolhof

Dekades gelede was daar die verhaal van n man wat geblinddoek was en in n doolhof gelos is om sy weg na buite te volg, maar omdat hy n lang…

SA soek instansies wat krag kan voorsien

Suid-Afrika se nasionale krag voorsiener se onvermoë om te voldoen aan die behoeftes van die land, het die regering genoodsaak om sy vorige beleid te wysig dat ander instansies nie…

Ramaphosa se ope brief aan ANC

Die president van die ANC/SAKP regering, Cyril Ramaphosa het n ope brief gerig tot diegene wat as skelms bestempel kan word. Die president het glo gereageer na aanleiding van die…

Die waarheid sluimer iewers

Die waarheid sluimer iewers, want die teenstrydige berigte oor wat die ANC se president, Cyril Ramaphosa, gesê het, laat mense wonder oor wat werklik gaande is in die regerende party….

Lewensbrood

En die visse in die Nyl sal doodgaan, sodat die Nyl sal stink. En die Egiptenaars sal vergeefs trag om die water uit die Nyl te drink. Exodus 7 v…

PnP, Checkers/Shoprite en die Afrikaner

Met die groot bohaai rondom Black Live Matter (BLM) en Vroue en kinders geweld het Die Vryburger ‘n skrywe aan die Hoof van die SPAR groep   gerig. Mnr O’Connor het…

Onmin in ANC kamp?

Daar is die afgelope tyd verskeie berigte , waar of vals, van onmin binne die geledere van die ANC.  Vergaderings van die top struktuur toon dat daar groot verskille binne…

Premier Abe van Japan in hospitaal

Die Eerste Minister van Japan, Shinzo Abe, is Maandag in ʼn Tokyo hospitaal opgeneem nadat hy onlangs in dieselfde hospitaal behandeling ontvang het. Die aanvanklike vermoede dat hy vir waarneming…

Virus: Trump maak deurbraak bekend

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het bekend gemaak dat n reuse deurbraak gemaak is met die bekamping van Covid-19 sterftes nadat die Food and Drug Administration (FDA) die noodmaatreël vir…

Trump gaan gemaklik wen

Die Amerikaanse presidentsverkiesing van November vanjaar geniet aansienlike internasionale belangstelling en lande wat met die VSA se president verskil, hou duime vas vir n Joe Biden oorwinning. Ingeligte bronne wys…

Nuusflitse

Covid-19 Die verspreiding van die Covid-19 korona virus het in die hele wêreld nou die 800,000 merk van sterftes weens infeksies bereik, en dit is byna 5,900 mense wat sterf…

Leier van Noord-Korea glo in koma

Kim en sy suster Die leier van die Kommunistiese party van Noord-Korea, Kim Jong-Un is blykbaar ongesteld en is reeds vir ʼn geruime tyd nie waargeneem in die openbaar nie….

Duitsland ondersoek virus verspreiding

Duitse wetenskaplikes wil vasstel hoe die korona virus werklik versprei onder mense, het nou ʼn konsert gereël om meer inligting te probeer kry oor verspreiding. Sowat 2,000 mense het die…

Belarus diktator bly aan bewind

Die Belarus Weermag het instruksie ontvang van die president om te reageer op enige poging wat aangewend mag word om sy bewind omver te gooi wat hy op oneerlike wyse…

Roeringe in ANC oor aanstelling

Zandile Gumede, die voormalige burgemeester van Durban se metropool, het die trekpas gekry nadat sy deur ʼn hof skuldig bevind is aan korrupsie waarby miljoene Rand betrokke is. Sy is…

Die onbeskermde natuur krepeer

Die opdrag om te heers oor alles op aarde het nie die bedoeling om dit wat deur die Skepper op die aarde beskikbaar gemaak het, te verniel en te vernietig…

Cell C sluit talle kantore

Die kommunikasie maatskappy Cell C  het Vrydag aangekondig dat hy van voorneme is om 128 van sy kantore te sluit weens die invloed wat die pandemie. Nagenoeg 550 werknemers se…

Duisende dra nie maskers

Alhoewel die inwoners van Suid-Afrika beter doen as wat die VSA bereik, bestaan die kommer dat almal nie maskers dra soos wat vereis word nie. In ʼn opname wat gemaak…

Lewensbrood

So spreek die HERE: Hieraan sal jy weet dat Ek die HERE is. Kyk, ek sal met die staf wat in my hand is, op die water slaan wat in…

Honderde maatskappye skuldig aan korrupsie

Dit het soos verwag is aan die lig gekom dat honderde klein maatskappye kontrakte gekry het om beskermings toerusting en klere aan die staat te verkoop. Die bedrog en korrupsie…

Motor rubriek – Mitsubishi Eclipse Cross 1,5 Turbo GLS CVT

Die Mitsubishi sportnuts voertuig was en is steeds een van my persoonlike keuses. Die opgegradeerde 1,5 turbo voldoen aan al die nodige vereistes. Ongelukkig is dit so dat Mitsubishi produkte…

Suid-Korea in dringende gesprek met Sjina

Suid-Korea het  ʼn dringende gesprek begin met Sjina se hoogste diplomatieke verteenwoordigers, wat dui op die moontlikheid van verbeterde betrekkinge tussen die twee regerings. Die besoek van die diplomate uit…

WGO hoop pandemie wyk binne 2 jaar

Die Verenigde Nasies se gesondheid afdeling sê in ʼn verklaring dat die hoop bestaan vir die einde van Covid-19 pandemie teen die middel van 2022. Die Wêreld Gesondheid Organisasie het…

Belarus kiesers verwerp president gesag

Die opposisie party het in ʼn verklaring gesê die inwoners van Belarus weier om die gesag van die omstrede president Alexander Lukanskenk te aanvaar. Sviatlana Tsikhanouskaya, die leier van die…

Alexei Navalny mag toe nie na Duitsland

N Duitse lug-ambulans met ʼn span spesialiste aan boord om die Russiese opposisieleier, Alexei Navalny, te help nadat hy vermoedelik vergiftig is, is geweier om die man per vliegtuig te…

Bayer se Essure veroorsaak swaar boete

Die farmaseutiese reus van Duitsland is deur ʼn hof beveel om die eise van 39,000 eisers te betaal vir beserings veroorsaak deur die Essure stelsel wat inwendige beserings veroorsaak het….

Kalifornië se veldbrande vermeerder

Kalifornië se veelvuldige veldbrande het die owerheid genoop om versterkings en toerusting aan te vra wat die brandbestryder kan bystaan teen die al groterwordende krisis. Sowat 11,000 weerlig strale het…

Rusland begin virus entstof toets

Die Russiese gesondheidsowerheid het bevestig dat die land hierdie week gaan begin met toetse met sy selfvervaardigde entstof teen die Covid-19 korona virus. Die kliniese toetse wat die week onder…

Ekonomie: Skuld en nog skuld en nog……

Die skuldlas by munisipaliteite het drasties gestyg in die tyd sedert die Covid-19 pandemie in die land woed, wat daarop dui dat die krag verbruikers nie hulle verpligtinge nakom teenoor…

Eskom skakel na Fase 1 beurtkrag

Die bankrot krag voorsiener van Suid-Afrika het aangedui dat hy na Fase 1 teruggaan vandag nadat verskeie opwekker eenhede vir diens teruggeplaas kon word by kragsentrales. Eskom sê vier van…

Virus: Fase 1 dalk om die draai

Na aanleiding van Donderdag se statistiek oor die status van Suid-Afrika se Covid-19 posisie, is daar glo provinsies wat mik na Fase 1. Die statistiek toon dat 559,940 bevestigde infeksie…

Aan diegene wat JA gepleeg het

ʼn Ope brief vanaf opregte konserwatiewes aan die geskokte Mede-burgers van SA In die afgelope maande het die yswater van Afrika se werklikheid oor SA se mense gespoel. Die lukrake…

President verloor steun en aansien

Die vertroue wat aanvanklik in die ANC president, Cyril Ramaphosa, gevestig was, is vinnig aan die verander na wantroue en agterdog. Die steun het met 24% geval sedert die Covid-19…

Massmart toon reuse verlies

Die oorkoepelende struktuur van Makro en Game kleinhandel groepe , sê hulle gesamentlike verlies vir die halfjaar wat eindig op 29 Junie, toon n geringe verbetering as wat verwag is….

Lewensbrood

Gaan môre vroeg na Farao toe — kyk, hy sal uitgaan na die water; staan dan aan die kant van die Nyl om hom te ontmoet; en neem die staf…

Kapitaal vlug?

Vind daar tans ‘n groot kapitaal vlug plaas uit die land?  Te midde van ‘n ineengestorte ekonomie vind daar klaarblyklik ‘n al hoe groter kapitaal vlug plaas.  Persone wat oor…

Matzikama munisipaliteit bankrot

Dit lyk of die Munisipaliteit van Matzikama (Vredendal, Vanrhynsdorp, Klawer, Lutzville) nie meer hul finansiële verpligtinge kan nakom. Salarisse word laat betaal en paaie in die onderskeie dorpe se instandhouding…

Gas tekort skep chaos

Die land beleef tans ‘n tekort aan huishoudelike gas (vloeibare petroleum gas).  Reeds in Julie 2020 was daar kommer oor PetroSA  se onvermoë om voldoende gas te voorsien vir huishoudelike…

Iran vervaardig ballistiese missiel

Die Minister van Verdediging in Iran, Minister Amir Hatami, het aangekondig dat die land sy eie ballistiese missiel met ʼn trefafstand van 1,400 kilometer ontwikkel het asook ʼn nuwe kruiser…

VSA kanselleer Hong Kong ooreenkoms

Die druk op Hong Kong word bykans elke week verhoog na mate die Westerse lande hulle belange hersien in die stad. Dit volg nadat die kommunistiese regering van Sjina n…