Arabier en Jode kry konsensus

Die regering in Israel het onder druk van die Trump administrasie ‘n ooreenkoms met die Verenigde Arabiese Emirate bereik wat beskou word as een van die mees seldsame gebeurtenisse in die wereldpolitiek.

Die merkwaardige van die ooreenkoms is dat Israel bes gegee het om n deel van die Gas ate annekseer en daarop uitbreidings aan te gaan.

Waarnemers reken die terug deins deur die Israelse regering is een van president Donald Trump se beste skuiwe in die internasionale politiek van die afgrlope mssnde.

Die regering in palestina het egter sy misnoe uitgespreek met die ooreenkoms en sou eerder wou sien dat die Emirate nie met die Israelse regering tot ‘n vergelyk moes kom nie.

Kenners waarsku dat die ooreenkoms kan lei tot nuwe botsings tussen die twee magte van Israel en die Palestynse inwoners.