Daily Archives: August 31, 2020

OB verloor nogmaals

Die Openbare Beskermer se hofsake wat sy verloor is besig om die hele stelsel waarin sy funksioneer, ietwat belaglik te maak. Die veronderstelling is sekerlik dat die OB se kantoor…

Bankrot staat entiteite kos SA miljarde

Die ANC regering het die swak werk wat sy naellopers gelewer het in Suid-Afrika se verskillende staatsentiteite met belasting geld staande gehou, en dit het oor die afgelope twee dekades…

Navalny toon tekens van beterskap

Geneeshere in Berlyn, Duitsland het die eerste teken van beterskap waargeneem by die Russiese opposisieleier wat vermoedelik in Rusland vergiftig is en na Duitsland gebring is vir behandeling. Die hospitaal…

Lewensbrood

En Farao het omgedraai en huis toe gegaan en dit ook nie ter harte geneem nie. Maar al die Egiptenaars het rondom die Nyl na water gegrawe om te drink,…

Dronk bestuur kos SA miljarde Rand

Navorsing wat in die afgelope maand gedoen is toon dat die SA ekonomie hard geslaan word weens die kostes wat veroorsaak word met ongeluke weens dronk bestuur van voertuie. Die…

Motor rubriek – Hyundai i30 N

Hyundai se produkte het deur die jare bewys dat dit betroubare voertuie is en hulle plek vol staan in die motor bedryf en die nuutste toevoeging tot die Koreaanse stal…

TLU SA hou digitale kongres

TLU SA bied op 9 September die heel eerste digitale kongres in die organisasie se bestaan aan en die tema is heel gepas: ‘n Nuwe Aanslag.Selfs voordat COVID-19 die wêreld gedwing…

Amazon koop honderde e-voertuie

Die finansiële reus Amazon het bekend gemaak dat hy 1,800 nuwe elektries aangedrewe Mercedes-Benz voertuie bestel het vir sy Europese aflewerings vloot. Dit vorm deel van die maatskappy se beoogde…

Pakistan: Grootste vloed in 100 jaar

Pakistan se grootste stad het vloed reëns wat selfs die 1931 vloede oortref, en tot hede is minstens 41 mense dood terwyl honderde gesoek word. Die verwagting is dat meer…

Premier Abe van Japan bedank

Gesondheidsredes het die Eerste Minister, Shinzo Abe laat besluit om uit sy amp as premier te bedank weens sy moeilike omstandighede met n chroniese toestand. Premier Abe sukkel reeds vir…

Alexei Navalny dalk bedreiging vir Poetin

Al meer stemme gaan op ten gunste van die Russiese opposisieleier, Alexei Navalny, wat tans in ʼn hospitaal in Duitsland behandeling ontvang nadat hy vermoedelik in Rusland vergiftig is. Ondersteuners…

Biden afgeraai vir debat met Trump

Die speaker van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers, Nancy Pelosi, het haar kandidaat, die Demokraat, Joe Biden afgeraai om teen President Donald Trump deel te neem aan n openbare debat….

Al stewiger bande tussen Iran en Venezuela

Die bande tussen Iran en Venezuela verstewig met rasse skrede, en dit is duidelik dat skeepsvragte oor en weer aan mekaar gelewer word om beide se sanksies teen te werk….

Rusland begin ondersoek na vergiftiging

Die polisie in Siberië sê hulle het begin met ʼn intensiewe ondersoek oor die siekte toestand waarin die Russiese opposisieleier,  Alexei Navalny, hom bevind. Die vermoede bestaan dat hy vergiftig…