Daily Archives: August 25, 2020

Die doolhof

Dekades gelede was daar die verhaal van n man wat geblinddoek was en in n doolhof gelos is om sy weg na buite te volg, maar omdat hy n lang…

SA soek instansies wat krag kan voorsien

Suid-Afrika se nasionale krag voorsiener se onvermoë om te voldoen aan die behoeftes van die land, het die regering genoodsaak om sy vorige beleid te wysig dat ander instansies nie…

Ramaphosa se ope brief aan ANC

Die president van die ANC/SAKP regering, Cyril Ramaphosa het n ope brief gerig tot diegene wat as skelms bestempel kan word. Die president het glo gereageer na aanleiding van die…

Die waarheid sluimer iewers

Die waarheid sluimer iewers, want die teenstrydige berigte oor wat die ANC se president, Cyril Ramaphosa, gesê het, laat mense wonder oor wat werklik gaande is in die regerende party….

Lewensbrood

En die visse in die Nyl sal doodgaan, sodat die Nyl sal stink. En die Egiptenaars sal vergeefs trag om die water uit die Nyl te drink. Exodus 7 v…

PnP, Checkers/Shoprite en die Afrikaner

Met die groot bohaai rondom Black Live Matter (BLM) en Vroue en kinders geweld het Die Vryburger ‘n skrywe aan die Hoof van die SPAR groep   gerig. Mnr O’Connor het…

Onmin in ANC kamp?

Daar is die afgelope tyd verskeie berigte , waar of vals, van onmin binne die geledere van die ANC.  Vergaderings van die top struktuur toon dat daar groot verskille binne…

Premier Abe van Japan in hospitaal

Die Eerste Minister van Japan, Shinzo Abe, is Maandag in ʼn Tokyo hospitaal opgeneem nadat hy onlangs in dieselfde hospitaal behandeling ontvang het. Die aanvanklike vermoede dat hy vir waarneming…

Virus: Trump maak deurbraak bekend

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het bekend gemaak dat n reuse deurbraak gemaak is met die bekamping van Covid-19 sterftes nadat die Food and Drug Administration (FDA) die noodmaatreël vir…

Trump gaan gemaklik wen

Die Amerikaanse presidentsverkiesing van November vanjaar geniet aansienlike internasionale belangstelling en lande wat met die VSA se president verskil, hou duime vas vir n Joe Biden oorwinning. Ingeligte bronne wys…

Nuusflitse

Covid-19 Die verspreiding van die Covid-19 korona virus het in die hele wêreld nou die 800,000 merk van sterftes weens infeksies bereik, en dit is byna 5,900 mense wat sterf…

Leier van Noord-Korea glo in koma

Kim en sy suster Die leier van die Kommunistiese party van Noord-Korea, Kim Jong-Un is blykbaar ongesteld en is reeds vir ʼn geruime tyd nie waargeneem in die openbaar nie….

Duitsland ondersoek virus verspreiding

Duitse wetenskaplikes wil vasstel hoe die korona virus werklik versprei onder mense, het nou ʼn konsert gereël om meer inligting te probeer kry oor verspreiding. Sowat 2,000 mense het die…

Belarus diktator bly aan bewind

Die Belarus Weermag het instruksie ontvang van die president om te reageer op enige poging wat aangewend mag word om sy bewind omver te gooi wat hy op oneerlike wyse…