Daily Archives: August 21, 2020

Ekonomie: Skuld en nog skuld en nog……

Die skuldlas by munisipaliteite het drasties gestyg in die tyd sedert die Covid-19 pandemie in die land woed, wat daarop dui dat die krag verbruikers nie hulle verpligtinge nakom teenoor…

Eskom skakel na Fase 1 beurtkrag

Die bankrot krag voorsiener van Suid-Afrika het aangedui dat hy na Fase 1 teruggaan vandag nadat verskeie opwekker eenhede vir diens teruggeplaas kon word by kragsentrales. Eskom sê vier van…

Virus: Fase 1 dalk om die draai

Na aanleiding van Donderdag se statistiek oor die status van Suid-Afrika se Covid-19 posisie, is daar glo provinsies wat mik na Fase 1. Die statistiek toon dat 559,940 bevestigde infeksie…

Aan diegene wat JA gepleeg het

ʼn Ope brief vanaf opregte konserwatiewes aan die geskokte Mede-burgers van SA In die afgelope maande het die yswater van Afrika se werklikheid oor SA se mense gespoel. Die lukrake…

President verloor steun en aansien

Die vertroue wat aanvanklik in die ANC president, Cyril Ramaphosa, gevestig was, is vinnig aan die verander na wantroue en agterdog. Die steun het met 24% geval sedert die Covid-19…

Massmart toon reuse verlies

Die oorkoepelende struktuur van Makro en Game kleinhandel groepe , sê hulle gesamentlike verlies vir die halfjaar wat eindig op 29 Junie, toon n geringe verbetering as wat verwag is….

Lewensbrood

Gaan môre vroeg na Farao toe — kyk, hy sal uitgaan na die water; staan dan aan die kant van die Nyl om hom te ontmoet; en neem die staf…

Kapitaal vlug?

Vind daar tans ‘n groot kapitaal vlug plaas uit die land?  Te midde van ‘n ineengestorte ekonomie vind daar klaarblyklik ‘n al hoe groter kapitaal vlug plaas.  Persone wat oor…

Matzikama munisipaliteit bankrot

Dit lyk of die Munisipaliteit van Matzikama (Vredendal, Vanrhynsdorp, Klawer, Lutzville) nie meer hul finansiële verpligtinge kan nakom. Salarisse word laat betaal en paaie in die onderskeie dorpe se instandhouding…

Gas tekort skep chaos

Die land beleef tans ‘n tekort aan huishoudelike gas (vloeibare petroleum gas).  Reeds in Julie 2020 was daar kommer oor PetroSA  se onvermoë om voldoende gas te voorsien vir huishoudelike…

Iran vervaardig ballistiese missiel

Die Minister van Verdediging in Iran, Minister Amir Hatami, het aangekondig dat die land sy eie ballistiese missiel met ʼn trefafstand van 1,400 kilometer ontwikkel het asook ʼn nuwe kruiser…

VSA kanselleer Hong Kong ooreenkoms

Die druk op Hong Kong word bykans elke week verhoog na mate die Westerse lande hulle belange hersien in die stad. Dit volg nadat die kommunistiese regering van Sjina n…

Indië: Covid virus styg skrikwekkend

Die geweldige toename in nuwe infeksies van die korona virus in dele van Indië is van so n ernstige aard dat die owerhede nuwe maatreëls moes instel.  Donderdag is aangemeld…

Russiese opposisieleier dalk vergifting

Alexei Navalny, die leier van die grootste opposisieparty in Rusland, Verkeer in ʼn bedenklike toestand in een van die hospitale, en die vermoede is dat hy vergiftig is. Die jongman…

Vernietigende veldbrande in Kalifornië

 Die vernietigende veldbrande waarvan daar nagenoeg 367 afsonderlike vure is, verniel duisende hektaar plantegroei wat deur weerlig ontstaan het. Die deelstaat se goewerneur, Gavin Newsom, het ʼn noodtoestand afgekondig terwyl…

Noord-Korea steier onder sanksies

Noord Korea se haglike ekonomiese stand het die kommunistiese leier, Kim Jong-Un gedwing om ʼn beraad te belê sodat ʼn vyfjaar plan opgestel kan word. Die land gaan gebuk onder…

VSA: Biden kies sy visepresident kandidaat

Die Amerikaanse kandidaat van die Demokratiese Party vir die presidentsverkiesing in November, Joe Biden, het sy kandidaat vir die amp as visepresident aangewys. Die Afro-Amerikaanse senator van Kalifornië, Kamala Harris,…