Daily Archives: August 20, 2020

Die grensdraad toe reuse mislukking

Die Departement van Openbare Werke het in die spervuur beland met die Beitbrug grensdraad wat teen R40 miljoen opgerig is, en duidelik toon dat dit slegs ʼn vermorsing van belasting…

TLU SA Ondersteun optogte oor plaasmoorde

“Boere is keelvol vir die aanslag op hulle lewens en sal nou al hoe meer begin aksie neem teen misdadigers wat hulle aanval en intimideer,” sê mnr. Louis Meintjes, die…

Nuusflitse

Kaapstad Eersdaags gaan begin word met n haw uitbreiding van R15 miljard waarvoor die Wes-Kaapse regering goedkeuring gegee het. Vodacom Die maatskappy sê hy beskik oor R73 miljoen se onopgeëiste…

Denel maak reuse verliese

Die staatsbeheerde entiteit Denel het in die afgelope drie jaar sowat R4.5 miljard se verliese opgebou waarvan R1.7 miljard vir die 2019-2020 boekjaar getoon is. Die wapen vervaardiger wat ingedeel…

Lewensbrood

Maar Farao se hart was verhard, sodat hy na hulle nie geluister het nie soos die HERE gespreek het. TOE sê die HERE vir Moses: Farao se hart is verhard;…

Sport is gerieflike politiek

Ontevredenes oor die algehele rassistiese optrede van die Amerikaners met hulle “Black Live Matter”, wys daarop dat die politieke leiers van die wêreld ook kortsigtig genoeg is deur sportmanne en…

Die stormloop van korrupsie

Die nadraai van hoe korrupsie gepleeg word met geld en goedere wat bedoel is vir die Noodfonds se hulp vir baie mense gedurende die grendel tydperk, het nog nie sy…

Vlak 2 beïnvloed deur Fase 2

Ekonome in Suid-Afrika is dit waarskynlik eens dat die voordele wat in die ekonomie waargeneem sou word, deur Eskom se Fase 2 beurtkrag vernietig word. Met die ekonomiese aksies op…

Cele: Geen spoor van bewerings teen Ace

Die Minister van Polisie, Bheki Cele, sê daar kon geen bewyse gevind word dat die Sekretaris-Generaal van die ANC, Ace Magashule, se foon afgeluister word nie. Die minister het ook…

Voormalige CIA man spioeneer vir Sjina

ʼn Voormalige werknemer van die Amerikaanse CIA en FBI word vervolg nadat vasgestel is dat hy na bewering uiters vertroulike inligting aan die Sjinese stuur. Dit is glo een van…

Britte se depressie hoër as verwag

Skokgolwe het deur Brittanje getrek met die jongste nuus dat die mense wat aan depressie ly weens die pandemie, meer as dubbel die aantal is as wat deur deskundiges beraam…

Kanada wys vrou aan as Finans minister

Die Eerste Minister van Kanada, Justin Trudeau, het sy keuse laat val op die adjunkminister van Finansies om nou die pligte as Minister van Finansies te behartig. Chrystia Freeland is…

President van Mali bedank

Die president van Mali het besluit om te midde van onrus wat reeds weke duur, sy bedanking in te dien. Dit volg nadat die veiligheidsmagte die president sowel as die…

Mauritius arresteer Japanese skeepskaptein

Die Japanese tenkskip wat in twee geskeur het en sy vrag olie verloor het naby Mauritius, het die owerheid van die land l;aat optree teen die skeepskaptein. Die tenkskip, MV…

Eskom: Fase 2 terug vir week

Die nasionale krag voorsiener sê die beurtkrag is terug met Fase 2 en kan te enige tyd verder verhoog word. Eskom waarsku dat die beurtkrag op kort kennisgewing kan verhoog…