Daily Archives: August 11, 2020

Nigeriër kry doodstraf weens laster

’n Nigeriese hof het ’n sanger die doodstraf opgelê weens laster, en alhoewel die 22-jarige man mag appelleer, wil dit lyk of sy kanse skraal is om te bly leef….

Eskom pas krag vermindering toe

Talle gebiede in veral Natal, Verre Noord-Transvaal (Limpopo) en Oos-Transvaal asook in Sentraal Transvaal (Gauteng) word hierdie week swaar getref met aanhoudende krag vermindering. Mense in die gebiede word gewaarsku…

Virus status toon verbeterings

Met die jongste aankondigings Maandag oor die stand met Covid-19 koronavirus wil dit lyk asof SA nou geleidelik na die draaipunt beweeg, maar kommer bestaan oor die toename in Natal…

Regering wag vir kans met pensioene

Die ekonomiese krisis van Suid-Afrika het die ANC regering na strooihalms laat gryp, maar in die proses dalk ’n boomwortel as vashouplek gehry. Die moontlikheid om van die pensioene aan…

Virus: Ramaphosa praat eers Saterdag

Die moontlike verslapping in maatreëls wat kan lei tot afskaling na Fase 2 word die week deur die betrokke owerheid bespreek en is die verwagting dat die ANC se president…

Lewensbrood

Toe het Moses en Aäron na Farao gegaan en gedoen net soos die HERE hulle beveel het: Aäron het sy staf voor Farao en voor sy dienaars neergegooi, en dit…

SA se werkers word beste betaal

In ’n nuwe verslag wat deur die Organisasie vir Ekonomiese Samewerking en Ontwikkeling toon dat Suid-Afrika se werkers in die burgerlike diens sektor van die beste ter wereld betaal word….

Taiwan is middelpunt van groter spanning

Die besoek van die Amerikaanse Hoof van Gesondheid, Alex Azar, aan Taiwan het die spanning merkbaar verhoog met Sjina wat die eiland nog beskou as sy eiendom. Maandag se besoek…

Rooikruis help Noord Korea in krisis

Noord-Korea verkeer in ’n ernstige krisis nadat swaar deurdringende reën die land vir etlike dae in oorstromings gelaat het wat menige woonhuise en geboue ontwrig het. Die Rooikruis het met…

Afghanistan laat 400 vegters vry

Minstens 400 Taliban stryders wat in gevangeniskap aangehou word deur die regering van Afghanistan, is die naweek vrygelaat in ’n poging om die vrede te bereik wat die land bitter…

Beiroet in opstand, ministers bedank

Beiroet, die hoofstad van Libanon, is in chaos nadat duisende inwoners in protes optogte die afgelope naweek met die polisie gebots het nadat ’n massiewe ontploffing duisende mense beseer en…

Belarus president wen verkiesing

Die staats media van die Oos-Europese land Belarus het in ’n mediaverklaring bekend gemaak dat die land se president, wat nou reeds jare aan bewind is, weer die verkiesing gewen…