Daily Archives: August 7, 2020

Suid-Afrikaners staan saam teen plaasaanvalle

Die verdagtes in ‘n plaasaanval waarin twee bejaarde TLU SA-lede op hulle plaas in Dendron, Limpopo aangeval en gewelddadig aangerand is, verskyn more-oggend (7 Augustus 2020) vir die eerste keer…

Medewerker maak goeie deurbraak

Een van Die Vryburger se medewerkers het ’n skrywe gerig tot die Hoof Uitvoerende Beampte van die SPAR kettingwinkel groep, Graham O’Connor om sy standpunt te verneem aangaande plaasaanvalle en…

BLM, die ander kant van die munt en ‘n kort geheue

Sosiale media bly aan’t gons oor Black Live Matter (BLM), onder andere die laakbare afgodery van sportlui.  Die meerderheid reaksies neem egter die ondeurdagte standpunt “white lives matter too”…  veral…

OB gaan agt weke van stryd binne

Die Openbare Beskermer, Busisiwe Mkhwebane, gaan in die volgende twee maande letterlik die land se howe deurkruis om haar omstrede uitsprake en bevindinge te verdedig. Ingeligte bronne reken die OB…

Kospryse daal nie regtig

Die prys van voedsel het nie werklik verminder nie, en bewerings dat pryse aansienlik gedaal het sedert die pandemie ingetree het, vertel nie die volle verhaal nie. Volgens die jongste…

Sanral wil werkskepping bevorder

Die Suid-Afrikaanse Pad Agentskap (Sanral) het in ’n verklaring gesê hy het R30 miljard begroot vir infrastruktuur verbeterings en sodoende werksgeleenthede te skep. Sanral sê die konstruksiebedryf sal eersdaags daarmee…

Nuwe oorwegings van grendel tyd

Die ANC president het die Minister van Gesondheid versoek om tesame met sy span gesprek te voer met die sogenaamde Nasionale Koronavirus Bevel Raad oor moontlike aanpassings in die maatreëls…

Lewensbrood

Dan sal die Egiptenaars weet dat Ek die HERE is, as Ek my hand oor Egipte uitstrek en die kinders van Israel tussen hulle uitlei. Moses en Aäron het toe…

Johannesburg wil miljoene Rand terugploeg

Die stad Johannesburg wil glo verligting bring deur miljoene Rand se eiendomsbelasting te verminder aan instansies wat swaar getref is deur die koronavirus pandemie. Onbevestigde berigte lui dat sowat 807,000…

“Forever 21” sluit hul deure

Drie van die gesogte “Forever 21” sakeonderneming het besluit om hulle deur te sluit, wat almal in vooraanstaande dele van Suid-Afrikaanse stede sake gedoen het. Die winkels waarvan een in…

Gauteng doen parlementêr verslag oor virus

Die provinsiale regering van Gauteng het verslag gelewer oor die stand van die koronavirus status van die provinsie, en sal dit voor die portefeulje se staande komitee lewer. Tans is…

Alkohol: Padongelukke het verdubbel

Volgens die vrygestelde statistieke het die aantal padongelukke verdubbel in die pandemie tydperk toe alkohol verkope toegelaat is. Die inligting wat pas vrygestel is dui daarop dat die verkoop van…

Ou dame laat polisie toeslaan op skurk

In Hamburg, Duitsland, het ’n 95-jarige dame die polisie gewaarsku om op die uitkyk te wees vir ’n bedrieër wat veral bejaarde mense beroof deur gebruik te maak van die…

Europese sakelui tevrede met groei

Die jongste verslae oor die ekonomiese stand in Europa toon ’n goeie tendens van volume verkope wat stadig maar seker terugkeer na dit wat voor die pandemie was. Die kleinhandel…

Duitsland maak miljoene uit VSA troepe

Die Amerikaanse president, Donald Trump, het weer verwys na die besluit om troepe uit Duitsland terug te roep na die VSA terwyl ’n deel daarvan ontplooi gaan word in ander…

Beiroet kry internasionale hulp

Die reuse ontploffing in ’n pakstoor van Beiroet waarin meer as 140 mense gedood is en sovêr bekend, meer as 5,000 mense beseer is, het reaksie ontlok uit verskillende lande….

Koronavirus sterftes nou skrikwekkend hoog

In die afgelope weke het die verspreiding van infeksie ’n negatiewe uitwerking gehad op mense, en sterftes is tans hoër as op enige ander tydstip sedert die uitbreek van die…