Daily Archives: August 6, 2020

WGO stuur kundiges na SA

Die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) het aangekondig dat 17 deskundiges oor die Covid-10 virus na Suid-Afrika gestuur is om behulpsaam te wees met die stryd teen die hoogs aansteeklike virus….

Deelnemers verloor miljoene met piramiede

’n Gesamentlike poging van wetstoepassers het die spreekwoordelike stok in die speke gedruk van ’n gesofistikeerde piramiede skema waarby 230,000 mense betrokke is. Die skema wat klaarblyklik tydens die grendel…

Uit my Kuierkombuis

Een van my herinnerings van ‘n Sondag kuier by Ouma aan moederskant,   was die nagereg vir na ete.   Gemmerpoeding met vla,  Roly poly, jellie en roomys …………… en souskluitjies.  Ouma…

Lewensbrood

En Ék sal Farao se hart verhard en my tekens en wonders in Egipteland vermenigvuldig. Maar Farao sal na julle nie luister nie; en Ek sal my hand op Egipte…

Laat in die dag

Dit het laat geword in die bestaan en geskiedenis van ‘n land wanneer  bykans alle hoofstroom media berigte handel oor die opheffing van die verbod op verkope van alkohol produkte. …

Nog ’n nywerheid stop uitbreidings

Die verbanning op alkoholiese drank het nie net SA Brouery laat besluit om sy uitbreidings van R5 miljard te staak nie, want nou het die glas nywerheid, Consol Glass ook…

SA Covid sterftes verkeerd aangegee

’n Groeiende aantal wetenskaplikes en gesondheid personeel maak aanspraak daarop dat die sterftes weens die nuwe koronavirus veel hoer is as wat deur die owerheid vrygestel word. Die bewerings word…

Covid-19: Wêreld status

Die onderstaande gegewens was Woensdag vrygestel van die vyf lande met die meeste gevalle van Covid-19 en tot naaste afgerond.. Land            Infeksies      Herstel         Sterftes VSA              4,9 m            2,4 m            159,000…

Nuusflitse

VSA Die sanger Neil Young het met regstappe teen die Trump verkiesingspan begin omdat hulle sonder toestemming sy sang gebruik tydens byeenkomste waar die president optree. Lebanon Na ’n reuse…

Beiroet ontploffing eis honderde meer

In die hoofstad van Lebanon het die dodetal nou reeds meer as 100 geword terwyl reddingswerkers steeds werk om die ontploffing se rommel te deursoek na moontlike oorlewendes. Benewens die…

VSA vra steun vir Venezuela opposisie

Die Trump administrasie sal sy steun aan die leier van die opposisie in Venezuela voortsit, ongeag die uitslag van die komende verkiesing in die land. Juan Guaido word deur Westerse…

Russiese stad in verset teen Poetin

Die Russiese stad Khabarovsk in die verre oostelike deel van die land het die simbool van protes geword teen president Vladimir Poetin en die Kremlin. Alles het begin met die…

Duitse opkomende ster mik vir parlement

Die linkse Sosiaal Demokratiese party van Duitsland het bekend gemaak dat sy jeugleier besluit het om die amp te laat vaar en homself verkiesbaar te stel vir die parlement in…

Noord-Korea kry kernwapen missiel

Noord-Korea se kommunistiese regime is geed vir oorlog, sê sy leier, Kim Jong-Un, nadat m ballistiese missiel en ’n kernwapen kop daarby ontwikkel is. Dit is die vermoede van kenners…