Daily Archives: August 5, 2020

Onderwys se dilemma word groot

Die Departement van Onderwys se probleme is meer as net uitdagings wat oorbrug moet word, dit gaan ook dissipline, geduld en ware leierskap verg om dit die hoof te bied…

SA Virus status versleg

Suid-Afrika se rekords toon dat daar Maandag 516,862 gevalle van Covid-19 infeksies aangemeld is sedert die eerste geval bekend gemaak is in Maart vanjaar. ’n Totaal van 8,539 sterftes het…

Lewensbrood

EN die HERE het aan Moses gesê: Kyk, Ek stel jou as ’n god vir Farao, en jou broer Aäron sal jou profeet wees. Jý moet spreek alles wat Ek…

SA Brouery stop miljarde se uitbreiding

Die Suid-Afrikaanse Brouery (SAB) gaan nie meer voort met sy beplande belegging van R2,5 miljard aan jaarlikse kapitaal en infrastruktuur opgradering nie. Die Brouery beweer dat die besluit die gevolge…

Hernubare krag nie gou vir SA

Die moontlikheid dat Suid-Afrika sy elektrisiteit gaan opwek uit wind, water en son energie, word nie vir die volgende 30 tot 40 jaar voorsien nie. Die skoon energie opwekking kan…

Draai toe die krane Mboweni

Die aanhoudende klagtes wat by die regering en die Openbare Beskermer (OB) ingedien word oor beweerde korrupsie, het talle ondersoeke laat begin, waarvan die grootste meerderheid waarskynlik deur die OB…

Mabuza toe nie springlewendig

Verskeie fop-nuus berigte het die afgelope week die mense gaande gehad oor die welstand van die Adjunkpresident van die ANC regering. David Mabuza is deur sommige media, en klaarblyklik op…

Sigaret geveg word al erger

Die ANC se regering maak glo gereed om die volgende tree te gee wat in die hofsaal verantwoord gaan word, en sal hul argumente moet gereed maak as hulle die…

Korruptes stort bewyse in rivier

Dit wil lyk of die diewe wat deesdae konsentreer op die persoonlike beskerming toerusting bedryf, nou koue voete gekry het uit vrees dat hulle vasgevat gaan word. Die vermoede bestaan…

VN waarsku teen toekomstige ongeletterheid

Die Sekretaris-Generaal van die Verenigde Nasies, Antonio Guterres, het ’n waarskuwing gerig dat die wêreld m “generasie katastrofe” binnegaan wat dringende aandag moet kry. Hy sê in ’n verklaring dat…

Teenliggaampies die virus se baas

Nog ’n Amerikaanse vervaardiger en navorsingspan het bevind dat die nuwe koronavirus suksesvol behandel kan word met ’n middel wat teenliggaampies bevat wat soortgelyk is as dit wat die liggaam…

Islamitiese Staat dood 39 in gevegte

’n Reuse aantal mense in Afghanistan kon uit die tronk ontsnap terwyl die Islamitiese Staat terroriste ’n verwoede aanval op die tronk uitgevoer het. Die grootste aantal van die 1,500…

Latyns-Amerika is virus brandpunt

Argentinië wat beskou is as die mees stabiele deel van Suid-Amerikaanse state, het Sondag die 200,000 Covid-19 sterfgevalle bevestig. Columbië het ook nuwe rekord syfers van infeksie aangemeld, wat die…

Italië toon sy vernuf in boubedryf

Die belangrike motor roete waarvan die brug in 2018 inmekaar gestort het en 43 mense se dood veroorsaak het, is binne twee jaar met ’n splinternuwe brug vervang. Die beroemde…