Daily Archives: August 4, 2020

Korrupsie gaan nie verdwyn

Suid-Afrika gaan gebuk oor die ernstigste finansiële krisis van die afgelope meer as 50 jaar, en met die uitbreek van die pandemie, word die krisis bykans onberekenbaar groot. Na verwagting…

Duisende skole met put-toilette

Gedurende 2018 het die ANC se president, Cyril Ramaphosa, ’n sogenaamde sanitasie veldtog van stapel gestuur en bekend gemaak dat skole met die ou put toilet stelsel onverwyld aandag gaan…

Covid Virus Fonds onder verdenking

Die Noodfonds wat in die lewe geroep is om finansiële steun aan sukkelende mense en instansies moet verleen, is weer in gedrang en verg ’n dringende ondersoek. Nagenoeg R1,2 miljard…

Nasionale Lotery ook in korrupsie?

’n Vryskut joernalis wat ’n nuusagentskap het, is die snuffelaar wat begin het om vas te stel hoe die geld verdeel word wat deur die SA Nasionale Lotery aan instansies…

Lewensbrood

Dit is Aäron en Moses aan wie die HERE gesê het: Lei die kinders van Israel uit Egipteland volgens hulle leërskare. Dit is hulle wat met Farao, die koning van…

Alkohol verbanning raak duisende

Nagenoeg een miljoen mense word glo direk geraak weens die verbanning van alkohol verkope in die land, en dit is veral die sogenaamde kleiner agentskappe wat struikel. Die verbod op…

IMF lening was ’n fout

Blade Nzimande, leier van die Kommunistiese Party in Suid-Afrika, sê die lening wat by die Internasionale Monitêre Fonds aangegaan is, was ’n ernstige fout. Blade Nzimande wat ook Minister van…

Virus: Brasilië se krisis word groter

Brasilië se virus verspreiding word ’n groot krisis vir die land en sy regering nadat dit bekend geword het dat die toename in nuwe infeksies van die Covid-19 virus, daagliks…

Gevreesde dwelmbaas vasgetrek

Die polisie van Meksiko en ’n span militariste sê hulle kon daarin slaag om die hoof van die Santa Rosa de Lima dwelmsmokkelaars vas te trek. Jose Antonio Yepez Ortiz…

VSA soektog na vermiste troepe gestaal

Na ’n uitmergelende soektog wat 40 uur se ononderbroke gesoek na sewe Amerikaanse troepe geduur het, is die soektog afgelas en word die vermistes as dood beskou. Die troepe wt…

Emirate open kernkragsentrale

Die Barakah kernkragsentrale is die eerste van sy soort wat in die Arabiese wêreld opgerig is en het ondermeer ten doel om die aanvraag na elektrisiteit in die energie-honger Golf…

Rusland eerste met virus entstof

Rusland maak gereed om met ’n grootskaalse inentingsveldtog teen die koronavirus te begin, en beplan nou reeds om in Oktober daarmee weg te spring. Die Russiese Minister van Gesondheid, Mikhail…

EU sluit entstof kontrak met Sanofi

Die Europese Unie het nog ’n kontrak gesluit vir die aankoop van Covid-19 entstof en daarmee ’n tweede vervaardiger se entstof bekom. Die reuse maatskappy Sanofi sal 300 miljoen dosisse…

NASA ruimtevaarders land foutloos

Die twee ruimtevaarders, Bob Behnken en Doug Hurley, se landing is deur Nasa beskryf as ’n foutlose landing in die Golf van Meksiko. Kommer het bestaan oor die twee ruimtevaarders…