Daily Archives: August 3, 2020

Ruimtevaarders terug om bodem

Die twee ruimtevaarders, Bob Behnken en Doug Hurley, het Sondag veilig in die Golf van Meksiko geland na hulle ruimtereis na die Ruimtestasie wat wentel om die aarde. Dit is…

Die misdaad paradys floreer in SA

Suid-Afrika se jongste gegewens oor misdaad in die land toon hoe florerend die bedryf is en hoe onveiliger dit vir inwoners van die land word. Die Minister van Polisie, Bheki…

ANC vra adjunkminister om te bedank

Die ANC se Integriteit Komitee het aanbeveel dat die Adjunkminister van Finansies, David Masondo, vrywillig moet bedank weens ongerymdhede. Die Komitee se aanbeveling is ook dat Masondo nie net by…

Cele: Sigarette is nie verbied

Die Minister van Polisie, Bheki Cele, het gesê die verbod op sigarette bestaan nie in Suid-Afrika nie, want almal wat wil rook het sigarette. Die minister het ook verwys na…

Lewensbrood

DIT is die hoofde van hulle families. Die seuns van Ruben, die eersgeborene van Israel: Henog en Pallu, Hesron en Karmi; dit is die geslagte van Ruben. Exodus 6 v …

Gauteng se toerusting skandaal kring uit

Die Gauteng provinsie bevind hom in ’n netelige posisie met die beweerde skandaal wat oopgevlek is van beskermings toerusting in ’n vermoedelike ernstige korrupsie tender. Die presidensie se woordvoerder en…

Twyfel oor regering se misdaad statistiek

TLU SA se statistiek oor plaasaanvalle stem glad nie ooreen met die statistiek wat vandag deur die minister van polisie, mnr. Bheki Cele in die parlement bekendgemaak is nie.Volgens die…

Motor rubriek – Alfa Romeo Stelvio Quadrifoglio

Met die Stelvio het die Alfa ingenieurs, soos in die verlede seker gemaak dat die sportnuts voertuig aan die manne en dames met petrol in hulle are se vereistes voldoen…

Nasa soek na vorige lewe op Mars

NASA se volgende generasie ondersoeker, ’n ultra moderne en hoogs gesofistikeerde ruimte-voertuig is gelanseer om die soektog na vroeëre lewe op Mars te doen. Perseverance sal op mars land en…

Kuber aanvalle laat EU sanksies instel

Die Europese Unie (EU) het die afgelope week reisiger sanksies, sowel as finansiële sanksies ingestel , teen lande wat betrokke is by kuberaanvalle. Die EU sê sulke sanksies word ingestel…

Hong Kong verkiesing word uitgestel

Die kontroversiële  veiligheidswet wat Sjina op die wêreldstad Hong Kong  afgedwing het, is besig om in fasette van die stad uit te kring as kommunistiese beheer stelsel. Benewens die twaalf…

Switserland ondersoek FIFA president

’n Spesiale aanklaer is aangewys om kriminele ondersoeke teen die FIFA hoof, Gianni Infantino, te begin oor sy moontlike geheime ontmoetings met Switserland se Prokureur-Generaal wat verband hou met kriminele…

Duitse weermag ondersoek regse betrokkenheid

Die Duitse Ministerie van Verdediging het ’n deel van die land se Spesiale Bevels Mag (KSK) amptelik ontbind nadat verskeie vêr-regse insidente plaasgevind het. ’n Weermag woordvoerder het gesê die…

Virus: WGO waarsku teen lughawens

Die Wêreld Gesindheid Organisasie (WGO) sê in ’n vrystelling die afgelope naweek dat regerings meer versigtigheid aan die dag moet lê met die oopstel van lughawens, en eerder ’n proses…

Duitsland wil nog praat oor VSA troepe

Duitsland wil betroubare dialoog handhaaf met Amerika nadat die land aangekondig het dat hy duisende troepe gaan onttrek, sê ’n senior Weermag beampte. ’n Hernude pleidooi is tot Washington gerig…