Monthly Archives: August 2020

OB verloor nogmaals

Die Openbare Beskermer se hofsake wat sy verloor is besig om die hele stelsel waarin sy funksioneer, ietwat belaglik te maak. Die veronderstelling is sekerlik dat die OB se kantoor…

Bankrot staat entiteite kos SA miljarde

Die ANC regering het die swak werk wat sy naellopers gelewer het in Suid-Afrika se verskillende staatsentiteite met belasting geld staande gehou, en dit het oor die afgelope twee dekades…

Navalny toon tekens van beterskap

Geneeshere in Berlyn, Duitsland het die eerste teken van beterskap waargeneem by die Russiese opposisieleier wat vermoedelik in Rusland vergiftig is en na Duitsland gebring is vir behandeling. Die hospitaal…

Lewensbrood

En Farao het omgedraai en huis toe gegaan en dit ook nie ter harte geneem nie. Maar al die Egiptenaars het rondom die Nyl na water gegrawe om te drink,…

Dronk bestuur kos SA miljarde Rand

Navorsing wat in die afgelope maand gedoen is toon dat die SA ekonomie hard geslaan word weens die kostes wat veroorsaak word met ongeluke weens dronk bestuur van voertuie. Die…

Motor rubriek – Hyundai i30 N

Hyundai se produkte het deur die jare bewys dat dit betroubare voertuie is en hulle plek vol staan in die motor bedryf en die nuutste toevoeging tot die Koreaanse stal…

TLU SA hou digitale kongres

TLU SA bied op 9 September die heel eerste digitale kongres in die organisasie se bestaan aan en die tema is heel gepas: ‘n Nuwe Aanslag.Selfs voordat COVID-19 die wêreld gedwing…

Amazon koop honderde e-voertuie

Die finansiële reus Amazon het bekend gemaak dat hy 1,800 nuwe elektries aangedrewe Mercedes-Benz voertuie bestel het vir sy Europese aflewerings vloot. Dit vorm deel van die maatskappy se beoogde…

Pakistan: Grootste vloed in 100 jaar

Pakistan se grootste stad het vloed reëns wat selfs die 1931 vloede oortref, en tot hede is minstens 41 mense dood terwyl honderde gesoek word. Die verwagting is dat meer…

Premier Abe van Japan bedank

Gesondheidsredes het die Eerste Minister, Shinzo Abe laat besluit om uit sy amp as premier te bedank weens sy moeilike omstandighede met n chroniese toestand. Premier Abe sukkel reeds vir…

Alexei Navalny dalk bedreiging vir Poetin

Al meer stemme gaan op ten gunste van die Russiese opposisieleier, Alexei Navalny, wat tans in ʼn hospitaal in Duitsland behandeling ontvang nadat hy vermoedelik in Rusland vergiftig is. Ondersteuners…

Biden afgeraai vir debat met Trump

Die speaker van die Amerikaanse Huis van Verteenwoordigers, Nancy Pelosi, het haar kandidaat, die Demokraat, Joe Biden afgeraai om teen President Donald Trump deel te neem aan n openbare debat….

Al stewiger bande tussen Iran en Venezuela

Die bande tussen Iran en Venezuela verstewig met rasse skrede, en dit is duidelik dat skeepsvragte oor en weer aan mekaar gelewer word om beide se sanksies teen te werk….

Rusland begin ondersoek na vergiftiging

Die polisie in Siberië sê hulle het begin met ʼn intensiewe ondersoek oor die siekte toestand waarin die Russiese opposisieleier,  Alexei Navalny, hom bevind. Die vermoede bestaan dat hy vergiftig…

VSA: Orkaan saai erge verwoesting

Veel meer as 800,000 mense in die twee Amerikaanse deelstate Texas en Louisiana sit sonder elektrisiteit en sal waarskynlik nog vir dae daarsonder moet klaarkom nadat die orkaan Laura die…

SA Virus status

Die geleidelike afplatting in Covid-19 infeksies duur voort, en alhoewel dit bemoedigend is, waarsku kenners dat ʼn tweede pandemie te wagte kan wees. Gister was die volgende getalle vrygestel: Aantal…

TLU SA bevraagteken Ramaphosa tender plan

Dit is vir TLU SA nie genoeg dat die maatskappye wat tydens en spesifiek as gevolg van COVID-19 tenders ontvang het, se name bekend gemaak word nie. Die regering behoort…

Werkers se internet frustrasie groei

Die korona virus pandemie het duisende mense die geleentheid gegee om hulle werk vanaf die woonhuis te doen, maar dit het ook bepaalde frustrasies meegebring. Die werkers moes skielik hulle…

Tswane het duisend spook werkers

Dit is geen wonder die metro van groter Pretoria (Tswane) voer n finansiële stryd om staande te bly nie, want hy het reeds duisende spook werkers geïdentifiseer. Die stad se…

Alkohol verbod kos miljarde Rand

Die verbod op alkoholiese drank verkope gedurende die eerste fase van die grendel periode het die bedryf miljarde Rand gekos, en die staat het groot bedrae aan belasting verloor. Die…

SA betrokke by virus entstof toetse

Suid-Afrika mag moontlik n ooreenkoms onderteken om te help met die produksie van Covid-19 entstof wat ook bepaalde voordele sal inhou van die lans en sy mense. Die “Coalition for…

Lewensbrood

En die visse wat in die Nyl was, het doodgegaan; en die Nyl het gestink, sodat die Egiptenaars die water uit die Nyl nie kon drink nie. En daar was…

Gordhan mik ook na Bitcoin

Die president, Cyril Ramaphosa en minister Pravin Gordhan is nou ʼn gesamentlike span wat klaarblyklik besluit het om hulle geld op Bitcoin te waag. Onbevestigde berigte dui daarop dat die…

Hof beslis ten gunste van skaap uitvoerders

Die Hooggeregshof in Grahamstad het beslis dat die massa uitvoer van skape na die Midde-Ooste mag voortgaan te midde van die geweldige hitte wat tans daar heers/ Verskeie instansies het…

ANC wil korrupsie so help bekamp

Die toespraak van president Cyril Ramaphosa oor hoe die regering nou die korrupsie wil teëstaan, het wye reaksie ontlok, maar of die pogings tot sukses gaan lei, sal tyd bepaal….

SAPD herstig Moord en Roof

Die ANC regime behoort talle strukture wat deur die Apartheidsjare as werkbaar bewys is, weer in te stel om die land leefbaar te maak. Dit is die mening van ʼn…

Verdeelde ANC wil Ramaphosa dalk kelder

Die klokke kan begin beier vir die ANC se president as die planne uitwerk soos wat beplan word deur die Zuma-ondersteuners. Die ANC se komitee vergadering kan ʼn wending neem…

Wisconsin en Portland in gewelddadigheid gewikkel

Die geweld in Kenosha, Wisconsin het sodanig geword dat die plaaslike owerheid nie die beheer kan volhou nie, en die Demokrate wat in beheer is, se radeloosheid is aan die…

Sjina beskuldig VSA van lugruim skending

Die Sjinese Staats media berig dat amptelike beswaar aangeteken is by die VSA na aanleiding van die spioenasie vliegtuig se vlug in die noorde van Sjina. Die Amerikaanse militêre afdeling…

Melanie Trump lewer uitstekende toespraak

Die Eerste Dame van Amerika, Melanie Trump, het ʼn skitterende toespraak gelewer wat deur kenners beskou word as die korrekte woorde om tot diegene gerig te word wat tot hede…

Suid-Korea se dokters staak in krisis

Terwyl Suid-Korea waarneem hoe n tweede pandemie besig is om die land te teister, het die dokters besluit om te staak in verset teen die owerheid. Die Gesondheid owerhede het…

Uit my Kuierkombuis

‘n Resep wat altyd deur jou huismense,  gaste,  groot en klein geniet word, is vetkoek!  Ons het nou al die vinnige vetkoekies gemaak, maar die resep waarna ons nou gaan…

Boere word voortreflik vereer

Die organisasie, Boere Droogtehulp SA, het onlangs ʼn prysenswaardige gebaar gemaak toe hulle die boere van Suid-Afrika vereer het deur ʼn monument op te rig. Die monument is op Kenhardt…

Die Alkohol plan gaan misluk

Die ANC se Minister van Vervoer om die alkohol na 0% te bring om drink en bestuur te stop, gaan nie werklik help om die sterftes en padongelukke op Suid-Afrikaanse…

Een hofsaak minder teen regering

Die regering het met die aankondiging om die grendel maatreels na Vlak 2 te neem, minstens een hofsaak minder om van hul optrede rekenskap te gee. Dit volg nadat die…

Nahawu kry pak in arbeidshof

Die vakbond Nahawu het in die arbeidshof die onderspit gedelf oor hulle eise dat gesondheidswerkers nie voldoende behandeling ontvang nie. Die vakbond het egter aangedui dat hy sal voortgaan om…

Bosasa het partytjie gefinansier

Die getuienis van Frederik Hendrik Coetzee voor die Zondo Kommissie is klaarblyklik net n bevestiging van vorige getuienis dat Bosasa wel vir die 40ste verjaardag van Nomvula Mokonyane betaal het….

Lewensbrood

Moses en Aäron het toe so gedoen soos die HERE beveel het — hy het die staf opgehef en die water wat in die Nyl was, geslaan voor die oë…

Vriende van TLU SA

Die jaar snel vinnig ten einde so saam met COVID-19, maar voor dan bied ons oor twee weke nog die jaarlikse TLU SA Kongres aan. Dit is vanjaar omtrent ‘n…

WGO: Afrika verby Covid-hoogtepunt

Die Covid-10 korona virus pandemie het waarskynlik sy hoogtepunt in Afrika bereik, sê die woordvoerder van die Wêreld Gesondheid Organisasie in sy jongste verklaring. Die opmerking is gemaak nadat gekyk…

Orkaan Laura naby VSA Golf

Die Orkaan Laura is in aantog om vernietigende werk te doen waneer dit die kusgebied van die Amerikaanse Golf bereik met n windspoed van meer as 180 kilometer per uur….

Soedan: VSA diplomaat se voorstel verwerp

Die Amerikaanse Minister van Buitelandse Sake, Mikke Pom,peo, kon nie n suksesvolle ooreenkoms bereik met die Eerste Minister van die Soedannese oorgangsregering nie. Pompeo het na sy besoek aan Israel,…

Eerste sprong uit sonkrag vliegtuig

ʼn Bedrewe valskerm springer het die eerste persoon geword om uit n sonkrag aangedrewe vliegtuig sy sprong gemaak en terug gesweef na Moeder Aarde. Die eerste sprong is in Switserland…

Entstof: Kenner waarsku teen oorhaastigheid

Die mees bekende en ervare deskundige van Amerika oor entstof en die gebruike daarvan, het n ernstige waarskuwing gerig om te waak teen oorhaastige vrystelling van Covid-19 entstof. Dr Anthony…

WGO: Die pas van korona virus neem af

Die Covid-19 pandemie is steeds aan die uitbrei na ander gebiede, maar die pas van die verspreiding het afgeneem/ Dit is die mening van die Wêreld Gesondheid Organisasie (WGO) wat…

Tunisië kry tweede regering vanjaar

Die Eerste Minister van Tunisie, Hichem Mechichi, het sy kabinet aangekondig en gesê die nuwe regering sal fokus op die herstel van ʼn sukkelende ekonomie. Die regerende koalisie vennoot is…

Tien dae kan ‘n leeftyd wees

Tien dae van stof, bloed en staal, 39 jaar gelede. (24 Augustus – 2 September 1981) “Operasie Protea” – bekend baie van ons.  Protea was egter een van talle operasies…

Hier kom nog ʼn Covid korrupsie skandaal

Die Portefeulje Komitee oor Opvoeding, Wetenskap en Tegnologie het sy kommer uitgespreek oor die vertragings om skuldiges te vervolg en straf op te lê. Die komitee het verwys na die…

Kritiek laat president reageer

Die hewige kritiek wat losgebars het teen die ANC president se “niksseggende ope brief” het veroorsaak dat Ramaphosa gister ʼn skerper uitspraak gemaak het teen korrupsie. Die president het verwys…

Alkohol: Mense raak nou buite beheer

Die Minister van Vervoer, Fikile Mbalula, het gesê dat die huidige drink en drank wette van Suid-Afrika moet verander word. Mbalula reken die huidige toestand het daartoe gelei dat “mense…