Sigaret verbod bly staan

Die verbod op die wettige verkoop van sigarette en ander tabak verwante rookgoed bly van krag nadat die regering se versoek aan die hof geslaag het toe gevra is vir uitstel van die saak.

Ramaphosa het ’n beroep op SA se mense gedoen om te hou by die verbod en om begrip te toon omdat die regering ook mense se lewens in ag moet neem.

Intussen maak sowat 53% van die rokers in die land, gebruik van die koop van gesmokkelde sigarette waarvoor belastings nie gehef word nie, en wat die smokkelaars finansieel versterk.

Die hofsaak wat uitgestel is tot ’n latere datum is die regering se geluk want dit is hulle enigste manier om die verbod nog staande te hou.