SA virus status

Vir die 24 uur tydperk wat eergister geëindig het.

Nuwe infeksies     13,449

Sterftes                 5,033

Totale infeksies    364,368

Slegs sowat 2,5 miljoen mense is reeds getoets.

Jongste gegewens nog nie beskikbaar gewees met die ter perse gaan hiervan nie.