Restourante stort ekonomies in duie

Dit is nie net die alkoholiese drank winkels en kroeë wat swig oor die herinstelling van die verbod op verkoop daarvan nie, maar ok die restaurante gaan gebuk onder die maatreël.

In ’n eksklusiewe onderhoud se een restourant eienaar dat hy sy 120 werknemers moes vra om diens te verlaat en dat hy nie seker is of hy na die grendel tyd sal kan voortgaan nie.

Kroeë sluit die een na die ander omdat hulle nie die huur van die perseel kan bly betaal terwyl hulle geen inkomste het nie, en personeel is afgelê omdat die regering sulke mense moet ondersteun uit die Noodfonds van R500 miljard wat bekom is deur lenings aan te gaan.

Bewerings word gemaak dat meer as 60% van die restourante hulle deure permanent kan sluit omdat die beperkings van afstand en die verbod op alkoholiese drank bediening die bedryf tot stilstand dwing.